Page 10 - Good News April 2015 paper
P. 10

VOORTDURENDE KRITIEK






                 m  van  tyd  tot  tyd  onder   behalwe  as  ons  iets  kry  in  gebed dat ons telkens kies om die        As  Christene  moet  ons  nie  vir
                 kritiek  deur  te  loop,  is   verband met sy godsdiens (Daniël     wil  van  God  te  doen  en  ons  nie   mense  redes  gee  om  kritiek  te
          Oonvermydelik.  Enige  per-          6:5b).  Daniël  het  egter  voort-    deur kritiek te laat beheer nie. Dit   lewer  nie.  Ons  moet  só  leef  dat
          soon sal gekritiseer word indien     gegaan om drie maal per dag voor      is ook nodig om die Heilige Gees     niemand  rede  het  om  ons  te
          hy  konsekwent  die  waarheid  God te gaan kniel en die Here te            te vra om vir ons wysheid te gee     kritiseer nie.
          praat,  met  integriteit  leef,  God   prys  en  te  dank.  Let  op  dat  sy   om elke situasie te hanteer. Ons   Een van die belangrikste dinge is
         dien, sonder kompromie vir Jesus      gebede  vol  lofprysing  en  dank-    moet die Heilige Gees vra om vir     dat  ons  nie  onsself  altyd  moet
         Christus kies en leef, en die Bybel   baarheid was.                         ons  Skrif  te  gee  wat  ons  sal   verdedig nie.  As Christene moet
         as  enigste  riglyn  vir  sy  lewe    In  Matteus  5:11-12  sê  Jesus:      versterk,  bemoedig  en  wys  hoe    ons  bereid  wees  om  onreg  te
         gebruik. Daarmee moet ons vrede       Geseënd  is  julle  wanneer  die      om so op te tree dat ons vir ander   verdra  (1  Korintiërs  6:7)  en
         maak. Dit sal nodig wees om weer      mense  julle  ter  wille  van  My     mense tot seën sal wees.             wanneer ons dit doen, bewys God
         en weer voor God te gaan staan en     beledig  en  vervolg  en  valslik  al   Om onder voortdurende kritiek te   Self ons onskuld op die regte tyd
         'n keuse te maak om Hóm en Hóm        wat sleg is van julle sê. Wees bly    leef,  gaan  in  die  derde  plek  van   (Lukas  18:8).  So  dikwels  is  ons
         alleen te dien.                       en verheug julle. Ons lees verder     ons  vra  om  voortdurend  te  ver-  kwaad  en  voel  ons  verontreg
         Paulus skryf:  Dit is vir my nie van   in  Daniël  6:12  dat  Daniël  God   gewe  en  te  kies  om  lief  te  hê.    omdat  ons  gekritiseer  word  en
          die minste belang of my betrou-      aanbid  en  Hom  vir  uitkoms  Jesus  se  sewentig-maal-sewe-              besef  nie  dat  daar  dinge  in  ons
          baarheid  deur  julle  of  deur  'n   gesmeek  het.  Let  op  die  vier    beginsel  vir  vergifnis  sal  tot  die   lewens  is  wat  aanstoot  gee  of
          menslike  regbank  beoordeel  woorde  'prys',  'dank',  'aanbid',          uiterste getoets word. Ons kan dit   ander seermaak nie. Ons moet op
          word nie. Trouens, ek beoordeel      'smeek'. Dit is die pad om te loop    nie doen deur nét 'n wilsbesluit te   'n gereelde basis na God toe gaan
          dit self nie eens nie. Dit is die Here   wanneer  ons  onder  kritiek  deur-  neem nie. Ons sal telkens na God   en Hom vra om deur die Heilige
          wat  my  beoordeel  (1  Korintiërs   loop: om God te prys, te dank, te     toe moet gaan, hierdie saak aan      Gees vir ons te wys watter dinge
         4:3-4). Dit is net die Heilige Gees   aanbid  en  vir  uitkoms  te  smeek   Hom moet oorgee, die mense ver-      daar in ons lewens is wat aanstoot
         wat ons kan wys wat in ons lewe       aangaande  die  situasie  waarin      gewe en vra dat die Heilige Gees     gee,  ander  mense  seermaak,  of
         verkeerd is. Die druk van kritiek     ons ons bevind.                       ons  met  liefde  sal  vul  vir  die   ons integriteit ondermyn.
         maak  'n  mens  geestelik  moeg.      Wanneer ons onder kritiek deur-       persone  wat  ons  kritiseer.  In    Laastens  moet  ons  God  toelaat
         Kritiek is 'n vorm van verwerping.    loop,  is  dit  in  die  tweede  plek   Romeine 5:5 lees ons dat dit die   om deur Sy Gees vir ons te wys
         Dit is negatief, afbrekend en ver-    nodig  dat  ons   aan  onsself  moet   Heilige Gees is wat die liefde van   wat HY van ons dink en hoe HY
         nederend. Enige persoon wat op        sterf.  Daar is geen alternatief vir   God  in  ons  harte  uitstort.  Slegs   oor ons voel.  Dit is wanneer ons
         'n  voortdurende  basis  daaraan      die “sterf aan die self” nie. “Sterf   deur die liefde wat God deur die    Sy  onbegryplike  Vader-liefde  en
         blootgestel  word,  begin  onver-     aan die self” beteken dat ons God     Heilige Gees vir jou gee, is jy in   aanvaarding beleef, dat ons krag
         mydelik aan homself twyfel en het     bo alles kies en dat ons nie toelaat   staat  om  die  oorwinning  te  ontvang om voort te gaan met ons
         bemoediging nodig.                    dat mense se goed- of afkeur van      behaal.                              lewe, 'n getuie vir Hom te wees, en
         Ons het 'n voorbeeld uit Daniël se    dit  wat  ons  doen,  of  wie  ons  is,   In die vierde plek is dit belangrik   die werk te doen wat Hy vir ons
         lewe. In Daniël 6 lees ons dat daar   ons  beïnvloed  nie.  Dit  is  ook  'n   dat ons seker maak dat daar nie   gegee het om te doen.
         van  hom  gesê  is:   Ons  sal  niks   dag-tot-dag-proses  dat  ons  wettige  redes  is  op  grond  waar-        [Uit: Jerigo Mure, Des. 2012 / Jan. /
          teen  hierdie  Daniël  kry  nie,  hierdie keuse moet maak. Dit is in       van mense ons kan kritiseer nie.     Feb. 2013].
   5   6   7   8   9   10   11   12   13