Page 12 - Good News April 2015 paper
P. 12

it is vaders se voorreg en verant-     aspek van hulle lewens.
                 woordelikheid om oor hul gesinne
          Dte waak en vir hulle te bid. Vaders          Vaders het die verantwoordelikheid om die
          het  'n  priesterlike  verantwoordelikheid:    wil van God oor hulle gesinne te bid:   dat
          As hoof van die huis het God die man as       God  Sy  skeppingsdoel  met  elkeen  sal
          priester aangestel om vir sy gesin te bid.    bereik en dat hulle gewillig sal wees om te
          Deur gebed moet hy sy gesin voor God          doen  wat  God  van  hulle  verlang.  Vaders
          verteenwoordig. Dit beteken geensins dat      moet bid dat die Heilige Gees die wil van
          die  vader  enige  van  die  gesinslede  se   God en Sy groter plan met hulle lewens aan
          verantwoordelikheid  om  ook  te  bid,  hulle sal openbaar. Wanneer 'n vader bid,
          oorneem nie.                                  moet hy God vra om vir hom te wys wat
                                                        daar is wat die Heilige Gees wil hê sy gesin
          Vaders moet bid vir die beskerming van        moet leer.
          hulle gesinne.  As man moet hy bid vir sy
          vrou  se  veiligheid,  beskerming  teen  die   'n Vader moet tyd spandeer om na God te
          indringing  van  'n  derde  party  in  die    luister sodat hy God se wil vir sy gesin kan
          huwelik,  vir  haar  fisiese  veiligheid  (teen   bid  (Markus 13:33, 35, 37). Wanneer ons na
          verkragting,  ongelukke,  aanvalle,  dief-    God  luister,  openbaar  Hy  waaroor  ons
          stalle). Die man moet bid vir sy vrou se      moet bid. Soms kan die Heilige Gees bv. vir
          gesondheid,  haar  emosies,  daaglikse        ons  wys  dat  'n  spesifieke  gesinslid  in
          besluite wat sy moet neem en geestelik en     gevaar  verkeer,  innerlike  konflik  beleef,
          emosioneel vir haar 'n veilige plek skep. 'n   moedeloos is, of twyfel wat die wil van God
          Man moet bid dat sy vrou in die Waarheid      vir sy / haar lewe is. In sulke tye moet die
          sal wandel, want wanneer sy in die wáár-      vader die leiding van die Heilige Gees vra     van die Here Jesus die Bose weerstaan (Jakobus
          heid leef, sal sy in geestelike vryheid lewe.   en daarvolgens bid. As daar dalk 'n verhou-  4:7; 1 Petrus 5:8).
          So  moet  die  man  ook  as  vader  vir  sy   dingsprobleem  met  iemand  is,  kan  die
          kinders bid: vir hulle verhoudings, gedag-    Heilige Gees vir die pa wys om oor selfsug     Vaders moet vanuit die Woord vir hulle gesinne bid.
          tes, fisiese beskerming, dwaalleringe en      of jaloesie te bid. Op 'n ander keer kan hy    Vaders moet bid dat hulle gesinne God se bevele sal
          blootstelling  aan  perversiteit  en  onrein-  bid dat sy kind onderskeidingsvermoë aan      gehoorsaam en God dank dat Hy getrou sal wees
          heid.                                         die dag sal lê, en by 'n volgende geleent-     aan Sy beloftes. Dit is goed om deur die Psalms te
                                                        heid  dat  die  kind  nie  'n  kompromie  sal   lees en sensitief te wees oor wat God se bevele en
          Die  vader  moet  verantwoordelikheid  aangaan wat sy getuienis sal skaad nie.               beloftes is en daarvolgens vir hulle gesinne te bid.
          neem en omsien na sy gesin se geestelike
          lewe,  hul  verhouding  met  God  en  hulle   Demoniese  aanvalle  is  'n  geweldige  Laastens moet vaders hulle kinders op 'n daaglikse
          geestelike groei.  Hy moet bid dat sy vrou    werklikheid en dit is die vader se verant-     basis seën.  Gebruik Numeri 6:23-27 en ook Efésiërs
          en kinders God onvoorwaardelik sal volg       woordelikheid  om  te  bid  en  die  Bose  te   1:3 om God se seën oor jou gesin af te bid. Min
          en met Sy Gees vervul sal wees. Hy moet       weerstaan.   Die vader moet sensitief wees     dinge is belangriker as om daagliks vir jou gesin se
          bid vir dieper insig in die Woord, dat hulle   vir  die  Stem  van  die  Heilige  Gees  vir   beskerming te bid en hulle te seën in die Naam van
          lewende  getuies  vir  God  sal  wees  en  in   wanneer dit die Bose is wat iemand in sy     die Here.
          Hom sal glo en Hom sal vertrou met elke       gesin aanval en hy moet dan in die Naam        [Uit: Jerigo Mure, Sept./Okt./Nov. 2013].








                ouise  Redden,  a  poorly      her credit as she did not have an     out a piece of paper and scribbled   disgust.  Finally  he  grabbed  the
                dressed lady with a look of    account at his store.                 something on it.                     piece  of  paper  from  the  scales
          Ldefeat on her face, walked          Standing beside the counter was       She then laid the piece of paper on   and  looked  at  it  with  greater
          into  a  grocery  store.  She  a  customer  who  overheard  the            the scale carefully with her head    amazement. It was not a grocery
          approached  the  owner  of  the      conversation  between  the  two.      still bowed. The eyes of the grocer   list.  It  was  a  prayer  which  said:
          store in a most humble manner        The customer walked forward and       and the customer showed amaze-       “Dear Lord, you know my needs
          and asked if he would let her buy    told  the  grocer  that  he  would    ment when the scales went down       and  I  am  leaving  this  in  Your
          a few groceries which she would      stand  good  for  whatever  she       and stayed down.                     hands.”
          pay at a later stage.                needed for her family.                The grocer, staring at the scales,   The grocer gave her the groceries
          She softly explained that her hus-   The grocer said in a very reluctant   turned slowly to the customer and    that he had gathered and stood in
          band was very ill and unable to      voice,  “Do  you  have  a  grocery    said begrudgingly, “I can't believe   stunned silence. Louise thanked
          work.  They  had  seven  children    list?”  Louse  replied,  “Yes  sir.”   it.”                                him  and  left  the  store.  The
          and they needed some food. The       “Fine,” he said. “Put your grocery    The  customer  smiled  and  the      customer handed him the correct
          grocer, John Longhouse, scoffed      list  on  the  scales  and  whatever   grocer started putting the groce-   amount  of  money  and  said,  “It
          at  her  and  requested  that  she   your  grocery  list  weighs,  I  will   ries  on  the  other  side  of  the   was worth every penny of it.”
          leave his store.                     give  you  that  amount  in  groce-   scales. The scale did not balance.   Only  God  knows  how  much  a
          Visualizing the family needs, she    ries.”                                So he continued to put more and      prayer weighs!
          said: “Please, sir! I will bring you   Louise hesitated a moment with a    more groceries on them until the
          the money just as soon as I can.”    bowed  head,  and  then  she  scales would hold no more.                   [From: Tears in my Heart, James
          John told her he could not give      reached into her purse and took       The  grocer  stood  there  in  utter   Collins, Xulon Press, USA, 2007].
   7   8   9   10   11   12   13