Page 11 - Good News April 2015 paper
P. 11

W
           Wanneer God 'n Droom anneer God 'n Droom



                in jou Hart Plaas…n jou Hart Plaas…
                i


                                                                                     'n Dame wat ons 'Stephanie' sal      het  nog  nooit  voorheen  die
                                                                                     noem, het die eerste keer na Indië   Evangelieboodskap gehoor nie!
                   Vervolg van p. 1ervolg van p. 1
                   V                           oortuiging  sê,  “Ek  het  U  op  die   gereis  as  toeris  met  100  dollar
          Here  toegewy.  Mense  is  aan-      aarde verheerlik deur die werk te     (ongeveer R1 000) in haar hand-      Stephanie  was  só  versigtig  met
          gespoor  tot  milde  gawes  vir  die   voltooi  wat  U  aan  My  gegee  het   sak. In Indië het sy gevoel sy moet   haar geld dat sy dikwels nie geëet
          Koninkryk, en lidmate uit verskeie   om te doen” (Joh. 17:4).              die Evangelie aan soveel Tibetane    het nie sodat sy Skrifgedeeltes en
          agtergronde is aangemoedig om                                              as moontlik verkondig. En dit is     opnames  kon  koop.  In  plaas
          bande te smee, saam te staan, en     Laat ons ons ook beywer om in         wat  sy  die  volgende  20  jaar     daarvan om kos saam met haar te
          saam te werk tot eer van die Here!   onderdanigheid  God  se  Stem  te     gedoen het!                          dra,  was  literatuur  en  CD's  die
                                               gehoorsaam,  al  is  dit  soms                                             belangrikste  deel  van  haar
          Dit  is  dan  ook  ons  begeerte  om   moeilik en kos dit 'n prys. Hy het   Haar Evangelisasiemateriaal was     bagasie!
          enduit vol te hou en getrou bevind   ons  eerste  liefgehad  en  die       Christelike opnames en literatuur.
          te  word  in  hierdie  Goddelike     grootste prys - Jesus Christus se     Sy het van dorp tot dorp en van      Vra die Here om werkers soos sy
          opdrag.  Paulus  het  vir Argippus   lewe, sterwe en opstanding - vir      tempel  tot  tempel  gereis  en  die   op te rig, mense met toewyding
          aangemoedig:  “Let  op  die  ons  betaal,  sodat  ons  Hom  in             Evangelie  aan  'n  groot  aantal    wat  bereid  is  om  ten  spyte  van
          bedieningstaak  wat  jy  van  die    vryheid en vreugde kan dien, en       Boeddhiste-monnike verkondig.        wat ook al die prys, God se Woord
          Here  ontvang  het,  sodat  jy  dit   deur dit te doen, baie mense tot Sy                                       na alle mensegroepe te neem.
          uitvoer”  (Kol.  4:17).  Jesus  het   eer te kan aanraak!                  Op  'n  dag  het  sy  'n  groot
          egter  die  grootste  voorbeeld  vir   -  Uitgewers  van  Goeie  Nuus  /   Tibetaanse  kamp  met  1  300  http://globalrecordings.net/en/15
          ons  nagelaat  en  Hy  kon  met      Good News
                                                                                     mense besoek. Die hoof van die       63
            LESERS VAN GOEIE NUUS                                                    Tibetaanse skool het twee stoele
                                                                                     reggesit, een vir haar en een vir
                                                                                     haar CD-speler.
           Kom dank die Here saam met ons vir Sy getrouheid
           oor soveel jare! Ons gaan ‘n Lof- en Dankdiens hou                        Die oomblik toe sy die opnames
           om die 17-jarige herdenking van Goeie Nuus / Good                         begin  speel,  het  'n  groep
           News     te vier!                                                         skoolkinders  en  ouer  mense
           Hierdie geleentheid vind plaas op Vrydag 8 Mei 2015                       saamgedrom om te luister. Hulle
           om 19:00 by die AGS Kerk Miederpark, h.v. Maherry-                        het doodstil gesit en luister.
           en Sol Plaatjiestraat, Potchefstroom.
           Daar sal sangers, musikante en lofdansers van ver-                        Af  en  toe  het  'n  kind  gelag.  Die
           skeie gemeentes optree. Toegang en verversings                            hoof  het  gesê:  “Hulle  lag  net         Wil jy nie ook ‘n saaier
                                                                                     omdat dit wat hulle hoor vir hulle
           gratis! Boeke, CD’s, ens. sal te koop aangebied word.                     so  wonderlik  is.”  Hierdie  mense      van die Woord word nie?
   6   7   8   9   10   11   12   13