Page 9 - Good News April 2015 paper
P. 9

Vervolg van p. 7            tronk  bemoedig  het  en  waar-       was Nero se opdrag om Christene      Onesiforus, want hy het my dik-
           naam?”                              skynlik ook sy teregstelling byge-    dood te maak reeds van krag, en      wels kom opbeur. Hy het hom nie
          “Paulus van Tarsus.”                 woon het, is Onesiforus daar weg      die goewerneur van die provinsie     daarvoor geskaam dat ek in boeie
          “Seun,” sê hy vir 'n jongeling wat   om leraar te word en het hy later     - 'n man met die naam Adrianus -     sit nie, maar toe hy in Rome kom,
          eenkant  sit.  Die  seun  spring  biskop van die kerk in Colofon of        het  hulle  twee  laat  martel  en   het hy ywerig na my gesoek tot hy
          dadelik  op  aandag.  “Vat  hierdie   Coronië  geword.  (Daar  is  gésel.  Toe  hulle  egter  steeds            my gekry het. Mag die Here gee
          man na die tronk naby die kaser-     onsekerheid hieroor. Dalk was dit     weier om hulle Christenskap op te    dat hy by Hom ontferming vind op
          nes.”  Hy  kyk  terug  na  die  man.   twee  name  vir  dieselfde  plek,  of   gee, het hy hulle aan wilde perde   die dag dat Hy weer kom. En wat
          “En jou naam, Meneer?”               dalk was hy terselfdertyd biskop      laat  vasmaak  en  die  diere  los-  Onesiforus alles in Efese vir my
          “Onesiforus.”                        van twee verskillende kerke).         gelaat.  Hulle  stukkende  liggame   gedoen het, weet jy self baie goed
          “Wel, Onesiforus, as ek jou ooit     Van daar af het hy die Evangelie      is voortgesleep totdat hulle dood    (Paulus in 2 Timoteus 1:16-18).
          weer  sien,  sal  ek  jou  self  arres-  na  Hellespontus  geneem,  en  is   is.
          teer. Loop nou.”                     vergesel  deur  Porfirius,  waar-                                          [Uit: Fanaties vir Jesus, DC Talk
                 ***   ***   ***   ***   ***   skynlik  een  van  sy  getroue  Mag  die  Here  barmhartigheid  en The Voice of the Martyrs, CUM,
          Nadat  Onesiforus  Paulus  in  die   gemeentelede.  Teen  hierdie  tyd     bewys  aan  die  huisgesin  van      2002].
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13