Page 2 - Good News April 2016 paper
P. 2

V                           groot vordering gemaak. Ons kon
                   Vervolg van p. 1ervolg van p. 1
          dende minus na 'n plus verander!]    die  aanvanklike  maandelikse
          Ds. Wesley skryf verder: "Mag die    oplaag van 10 000 koerante in Pot-
         Here  gee  dat  baie  deur  die  lees   chefstroom  (1998),  geleidelik
         van  hierdie  Christelike  koerant    vermeerder tot 45 000 wat nou in
         die  WARE  GOEIE  NUUS  sal  20  dorpe  in  Noordwes  versprei
         verneem wat hulle lewens onher-       word.  Deur  die  Heer  se  onbe-
         roeplik sal verander!"                skryflike  genade  het  ons  reeds
                                               hierdie  maand  7  138  900  gratis
          Hierdie seënbede wat ds. Wesley      koerante aan mense verskaf (sien
          uitgespreek het, het die afgelope    grafiek hiernaas)!
          18  jaar  male  sonder  tal  waar
          geword!  Baie  mense  het  tot  Ons wil aan al ons adverteerders,
          redding gekom, baie huwelike is      voorbidders  en  gewers  baie
          herstel,  baie  verhoudings  wat     dankie  sê  wat  "Goeie  Nuus"  /
          skade gely het, is wonderbaarlik     "Good News" die afgelope 18 jaar
          vernuwe  en  selfs  finansiële  so  getrou  ondersteun  het.  "Ons
          probleme  is  reggestel.  Self-      bid dat Christus deur Sy Gees uit
          moordpogings is afgeweer en die      die  rykdom  van  Sy  heerlikheid
          betrokke mense is met die Here se    aan  julle  die  krag  sal  gee  om
          liefde  toegevou  en  daardeur  innerlik sterk te word, dat Chris-
         heelgemaak.                           tus deur die geloof in julle harte
                                               sal woon, en dat julle in die liefde
         Om  van  al  die  kosbare  getuie-    gewortel en gegrondves sal wees.
         nisse te skryf, sal 'n paar koerante   Mag julle in staat wees om saam

         vol maak! Ons is net oorstelp oor     met  al  die  gelowiges  te  begryp    Indien enige persoon deur die Heilige Gees gelei voel om 'n deel-
         God se deernis, genade en liefde,     hoe wyd en ver en hoog en diep         genoot te word en in hierdie Bediening te saai om ons sodoende te
         en  Sy  ingrype  in  menselewens      die liefde van Christus strek. Mag     help om nog méér dorpe en mense te bereik met die ewige boodskap
         deur hierdie nederige instrument,     julle Sy liefde ken, liefde wat ons    van GOD se reddende liefde en genade, kan u ons skakel by 018 293
         die "Goeie Nuus" / "Good News".       verstand  te  bowe  gaan,  en  mag     1996  of  074  254  2319.  Ons  bankbesonderhede  is:  Goeie  Nuus,
         Ons dank en eer HOM daarvoor!         julle  heeltemal  vervul  word  met    Nedbank Potchefstroom, Rekeningnr. 1713 336 251, takkode 171-
         Van  'n  baie  klein  begin  is  daar   die volheid van God" (Ef. 3:16-19).  338. Mag die Here u baie ryklik seën!











                ie mens wat innerlike pyn      like en geestelike sin, kan mens-     verwerping terwyl hy vir die Here    word  Jesus  se  woorde  vir  ons
                verduur,  gaan  sit  ineen-    lik gesproke nie herstel nie. Maar    werk en ly! Dit het ook met Dawid    waar: "'n Geknakte riet sal Hy nie
          Dgedoke  binne-in  die  self-        God kan volkome herstel bewerk-       en  Jesus  gebeur.  Let  op  Psalm   verbreek  nie,  en  'n  lamppit  wat
          opgelegde kerker van sy innerlike    stellig!                              55:13-15: "Want dit is geen vyand    rook,  sal  Hy  nie  uitblus  nie..."
          wese. Maar God kom staan deur                                              wat my smaad nie, anders sou ek      (Matt.12:20). En Jesus beskik oor
          Sy  Heilige  Gees  voor  hierdie     Hoe baie van ons loop dag na dag      dit dra; dit is nie my hater wat hom   al  die  nodige  geneesmiddele!  In
          kerker  en  sê:  "Ek  het  jou  kom   met  innerlike  pyn  rond?  In  die   teen  my  groot  maak  nie,  anders   Jes. 61:1 lees ons dat God Hom
          uithaal.  Ek  wil  jou  tot  My  volle   eerste  en  laaste  instansie  is  dit   sou  ek  my  vir  hom  wegsteek;   gestuur  het  "om  te  verbind  die
          sonlig herstel."                     eintlik  alles  deur  die  Vyand  se   maar jy, 'n man soos ek, my vriend   gebrokenes van hart, om vir die
                                               toedoen! Soos met die sondeval        en  my  vertroude!  Ons  wat  innig   gevangenes  'n  vrylating  uit  te
          Soos die engel van God vir Petrus    is sy doel nog steeds om die mens     met mekaar omgegaan het, in die      roep en vir die geboeides opening
          uitgelei het uit die gevangenis, so   wat na God se Beeld geskape is,      huis  van  God  gewandel  het  met   van die gevangenis." Slegs God
          wil God Self elke verwonde mens      te  vernietig!  Daarom  gebruik  hy   die woelige skare." Jesus sê vir     kan die volkome ontsmetting en
          uit sy gevangenis uitlei, heel, en   o.a. mense om jou wonde toe te        Judas  Iskariot:  "Verraai  jy  die   ontsettingswerk  bewerkstellig.
          volkome herstel.                     dien.  Op  soveel  terreine  en  Seun van die mens met 'n kus?"            Hy  kan  alle  onreinheid  uit  ons
                                               maniere  word  terreurdade  teen      (Luk. 22:48).                        lewe uitneem wat met die toedien
                                               medemense  gepleeg.  Dink  aan                                             van  die  wond  gekom  het  en  dit
                                               verkragting, moord, molestering,      Ten tye van sodanige verwerping      daarna  volkome  genees!  Ja,  die
                                               diefstal, bedrog en talle meer. Al    en  innerlike  pyn,  kom  daar  'n   kosbare  bloed  van  Jesus  Chris-
                                               hierdie  dade  is  egter  nie  beperk   wankonsep  rakende  God.  Wan-     tus reinig jou, bedek jou, genees
                                               tot  liggaamlike  letsels  of  mate-  neer  die  Vyand  toeslaan  en  jou,  beskerm  jou  en  maak  jou
                                               riële verlies nie, maar daar is ook   hewige  pyn,  smart  en  lyding      volkome vry!
                                               sprake  van  geweldige  emosio-       veroorsaak,  blameer  ons  God        © Dr. JJ Venter
                                               nele en geestelike aantasting. Op     daarvoor!  Tóg  is  Hy  die  Groot
                                               allerlei  wyses  word  ons  bloot-    Geneesheer! Joh. 10:10 - "Die dief
          Mense sluit hullelf toe in hierdie   gestel  aan  pyn  en  lyding  en  dit   kom net om te steel en te slag en
          kerkers  as  noodmaatreël  teen      veroorsaak dat ons op die ashoop      te  verwoes.  Ek  het  gekom,  dat
          verdere  seerkry  en  pyn.  Die  van die lewe beland.                      hulle lewe en oorvloed kan hê."
          antwoord is egter juis om "oop" te
          maak. Oop te maak vir God sodat      Weet  jy  wat  bring  egter  die  Die  Berower  slaan  wonde,  dan
          Hy kan herstel en genees!            grootste  pyn  nog?  Wanneer  jou     verskuil  hy  homself  agter  die
                                               geliefdes,  mense  wat  jy  baie      wanopvatting dat dit God is wat
          'n  Uitvloeisel  van  verwonding  is   liefhet en van wie jy dit glad nie   geblameer  moet  word.  En  daar-
          dat  diegene  wat  seergemaak  is    verwag nie, teen jou opstaan en       mee hou hy ons in gevangenskap
          weer op hulle beurt uit noodweer     jou  wonde  toedien.  Dit  is  die    -  in  pyn  en  ellende!  Voorts  klou
          ander  persone  verwond.  Deur       grootste  pyn  denkbaar.  En  die     ons ook aan 'n gevoel van veront-
          genesing  en  herstel  heen,  klim   Vyand  maak  terdeë  gebruik  van     regting.  Solank  ons  daaraan
          ons egter af van die stoel van pyn,   hierdie  feit!  Paulus  sê:  "...almal   vashou,  kan  ons  nie  genesing
                                                                                     ontvang  nie.
          oordeel  en  veroordeling  en  klim   (het)  my  in  die  steek  gelaat"                  Ons  sal  eers  moet
          ons op die stoel van liefde.         (2 Tim.1:15) [Dit was a.g.v. die feit   vergewe en vryspreek! Al is ons
                                               dat hy in die tronk beland het ter    ook  ten  onregte  benadeel!  Ware
          Soldate wat vermink is, in letter-   wille  van  die  Evangelie].  Pyn  en   genesing begin by vryspraak. Dan
   1   2   3   4   5   6   7