Page 9 - Good News April 2016 paper
P. 9

ie  vermaarde  Engelse  sy in die grond kon wegsink, maar           op die bodem ledig."                 "Haar sonde, haar slegte gewete,
                prediker, Rowland Hill, was    sy het dit onmoontlik gevind om       "En wat eis jy in ruil daarvoor?"    alles wat haar innerlik verdruk en
          Deenmaal  besig  om  in  een         haar te onttrek.                      "Haar siel; dat sy eens en vir altyd   kwel."
          van die groter stede in Engeland     Die  prediker  se  stem  het  weer    in my mag kom."                      "Here Jesus, U sal haar kry. Uwe
          te preek.                            deur  die  gebou  weerklink:  "Wie    "Die prys is te hoog vir ons: Jy sal   is sy en Uwe sal sy bly tot in alle
          Mense het van heinde en verre na     sal  Lady  Anne  Erskine  se  siel    haar ook nie kry nie, Satan, want    ewigheid."
          hom kom luister. In die middel van   koop?"    Een  oomblik  het  hy  jy is 'n moordenaar van die begin         "Lady Erskine, is u tevrede?"
          sy rede hou daar 'n koets voor die   stilgebly  nadat  hy  hierdie  merk-  af, 'n leuenaar en die vader van die   "Ja,"  antwoord  sy  met  'n  luide,
          deur stil, en die volgende oomblik   waardige vraag gevra het, en toe      leuen!"                              vaste  stem,  terwyl  'n  golf  van
          kom Lady Anne Erskine die kerk       vervolg  hy:  "Ek  sien  verskeie     "En  nou,  Here  Jesus,  wat  sal  U   ontroering  deur  die  hele  verga-
          binne. Sy was iemand wat bekend      begerige  kopers  wat  gewillig  is   gee?"                                dering trek. En Lady Erskine het
          was vir haar rykdom en liefde vir    om hulle prys te betaal."             "Ek het reeds My eie lewe vir die    haar  woord  gehou.  Van  daardie
          vertoon, 'n ster van die hoogste     "Wêreld,  wat  sal  jy  daarvoor      dame gegee. Ek het My bloed vir      oomblik af het sy van lewenswyse
          orde  by  elke  dansparty,  konsert   betaal ?"                            haar gestort toe Ek aan die kruis    verander. Sy het al haar versier-
          en opvoering, maar 'n seldsame       "Ek sal al die prag en heerlikheid    die rantsoen betaal het vir die hele   sels  en  tierlantyntjies  afgelê  en
          besoeker  aan  enige  kerk  waar     waaroor  ek  beskik,  gee,  eer  en   wêreld. Ek sal haar siel vervul met   alle  ydele  plesier  en  wêreldse
          God  met  erns  aanbid  is.  Sy  het   invloed,  'n  lewe  van  weelde  en   'n vrede wat alle verstand te bowe   geselskap versaak.
          van Rowland Hill gehoor en wou       genotvolle tye."                      gaan. Ek sal haar genietinge gee     Sy  het  'n  vriend  en  moeder
          hom  graag  eenmaal  hoor  preek    "Niks  meer  nie?  Geen  onsterf-      wat die wêreld nie kan gee en nie    geword vir almal wat siek en arm,
          "net om haarself te behaag."         likheid  en  ewige  lewe  daarby      kan wegneem nie.                     ellendig en in nood was. Niemand
          Die oomblik toe die prediker haar    nie?"                                 "Ek sal haar beklee met die kleed    het meer heilige ywer vir die saak
          sien, kom die gedagte by hom op      "Dit besit ek self nie."              van geregtigheid en haar met die     van Christus aan die dag gelê en
          dat  'n  spesiale  geleentheid  aan   "Dan is jou prys te laag vir ons.    goud van die geloof versier. Ek sal   meer  opgeoffer  as  hierdie  eer-
          hom  vergun  was  om  'n  siel  van   Wêreld,  jy  sal  haar  nie  kry  nie!   haar  as  'n  seëlring  bewaar,  en   tydse  wêreldse  vrou  nie.  Haar
          diens te wees.                       Want wat sou dit die dame baat as     niemand sal haar uit My hand ruk     hele  lewe  deur  het  sy  God  se
          Meteens onderbreek hy sy rede,       sy die hele wêreld sou win en haar    nie.                                 opsoekende  liefde  geprys  wat
          strek sy hand uit in haar rigting en   eie siel sou sy verloor?"           "En wanneer sy haar wedloop in       haar na daardie diens gelei het en
          sê met 'n kragtige stem:  "Kyk, hier   "Nou, Satan, wat is jou bod?"       die  geloof  voleindig  het,  sal  Ek   haar op so 'n kragtige wyse losge-
          kom Lady Anne Erskine. Kom ons       "Ek bied die lus van die oë, die lus   haar  na  Myself  in  heerlikheid   skeur  het  uit  die  kloue  van  die
          veil haar siel op!"                  van die vlees en die trots van die    opneem, want waar Ek is, daar sal    wêreld  en  sy  vors,  die  Satan!
          Die verbasing van die dame was       lewe. By my kan sy haar eie sin       My dienaar ook wees."
         onbeskryflik! Alle oë was nou op      kry, al haar begeertes bevredig en    "En wat vra U in ruil vir al hierdie   [Uit: Wegwyser na die Ewigheid -
         haar gerig, en sy het gevoel asof     die wêreld se beker van genot tot     heerlike gawes?"                     Timo Kriel.]
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13