Page 4 - Good News April 2019 paper
P. 4

otplante  bring  vir  vele
                                                                                           mense  baie  vreugde.  Dink
                                                                                     Pmaar  aan  jou  ouma  of  ma
                                                                                     wat  getrou  haar  potplante  nat-
                                                                                     gemaak en mooi versorg het. Dink
                                                                                     maar  net  hoe  opgewonde  sy  en
                                                                                     ander geraak het wanneer 'n nuwe
                                                                                     blaartjie  of  blommetjie  te  voor-
                                                                                     skyn gekom het. Ek en jy is baie
                                                                                     soos  'n  potplant.  Ons  albei
                                                                                     benodig verskeie hulpmiddele om
                                                                                     goed te groei en mooi te wees.

                                                                                     'n  Potplant  ontstaan  deur  'n
                                                                                     saadjie  wat  ontkiem.  Hierdie
                                                                                     proses  kan  binne  of  buite  die
                                                                                     grond  plaasvind.  Net  soos  'n
                                                                                     saadjie  buite  die  grond  kan
                                                                                     ontkiem,  is  dit  ook  moontlik  vir
                                                                                     ons om vir 'n rukkie sonder Jesus
                                                                                     te probeer om geestelik te groei.
                                                                                     Miskien probeer ons minder vloek
                                                                                     of beter lewe, maar dit is egter van
                                                                                     korte duur - al ons pogings eindig
                                                                                     in frustrasie en verslaentheid.

                                                                                     So groei die klein plantjie ook net
                                                                                     vir  'n  rukkie,  dan  het  hy  grond
                                                                                     nodig. Jesus is ons Grond.   Hy is
                                                                                     die  Een  wat  ons  regop  hou  en
                                                                                     ondersteun. Sonder Hom het ons
                                                                                     geen groei en standvastigheid in
                                                                                     die lewe nie.

                                                                                     Grond  hou  nie  net  die  plantjie
                                                                                     regop  nie,  maar  bevat  ook  baie
                                                                                     voedingstowwe  wat  groei
                                                                                     bevorder.  Net  so  gee  Jesus  vir
                                                                                     ons alles wat ons nodig het om te
                                                                                     groei - liefde, vrede en wysheid.
                                                                                     Ons hoef Hom net te vra en Hy sal
                                                                                                       in
                                                                                     voorsien. As ons   Hom lewe, is
                                                                                     hierdie  “voedingstowwe”  vryelik
                                                                                     aan ons beskikbaar.

                                                                                     'n Potplant het ook sonlig nodig.
                                                                                     Die Woord van God is ons Sonlig.
                                                                                     “U Woord is 'n lamp vir my voet en
                                                                                     'n lig vir my pad” (Psalm 119:105).
                                                                                     Plante  groei  ná  die  sonlig  toe.
                                                                                     Hulle soek warmte en krag wat net
                                                                                     deur sonlig verskaf kan word. Ons
                                                                                     as  kinders  van  God  moet  ook
                                                                                     daarna streef om in die Lig te leef.
                                                                                     Ons moet daagliks die Bybel lees
                                                                                     en nie net lees nie, maar ook lééf.
                                                                                     Die  Woord  van  God  gee  vir  ons   en plant onkruid in ons harte. Ons
                                                                                     warmte en krag wanneer ons dit       sonde  is  ook  onkruid.  Dit  ver-
                                                                                     nodig het en wys vir ons die pad     strengel  ons  en  bemoeilik  ons
                                                                                     aan wanneer ons nie weet watter      geestelike groei.
                                                                                     kant toe nie. Net soos sonlig baie
                                                                                     belangrik vir 'n potplant is, is die   Om van hierdie onkruid ontslae te
                                                                                     Woord van God baie belangrik in      raak,  het  die  potplant  'n  tuinier
                                                                                     ons lewens!                          nodig.   God  is  ons  Tuinier.  Ons
                                                                                                                          moet Hom vra om onkruid uit ons
                                                                                     Water  is  ook  noodsaaklik  vir  'n   harte  weg  te  neem.  Hy  sal  dit
                                                                                     potplant  om  te  groei.  Die  plant   doen. Hy is ons liefdevolle Vader.
                                                                                     moet gereeld natgegooi word. Net     Hy sorg so mooi vir ons!
                                                                                     so moet ons ook gedurig met die
                                                                                     Heilige  Gees  vervul  word.   Net   Nou  bly  die  vraag,  watter  soort
                                                                                     soos water die potplant verfris en   potplant  is  ek  en  jy?  Wanneer
                                                                                     sommer  weer  nuwe  lewe  gee        mense  na  ons  kyk,  wat  sien
                                                                                     wanneer dit begin verdroog, troos    hulle?  'n  Potplant  vol  lieflike
                                                                                     en  verfris  die  Heilige  Gees  ons   blommetjies of een wat droog en
                                                                                     wanneer  ons  hartseer  of  bang     amper dood is?
                                                                                     voel.
                                                                                                                          Vra vir God om jou Tuinier te wees
                                                                                     Onkruid verstrengel die potplant.    en jy sal altyd 'n pragtige potplant
                                                                                     Dit  neem  die  voedingstowwe  uit   wees  ongeag  die  weersomstan-
                                                                                     die grond en maak dit moeilik vir    dighede!
                                                                                     die plant om te groei. Satan kom     © Cathrine Venter, 079 842 2588
   1   2   3   4   5   6   7   8   9