Page 8 - Good News April 2019 paper
P. 8

ense  blameer  God  dik-     As  jy  elke  dag  tree  vir  tree  met   herinnering sal 'n salf vir die siel   nood  en  verlies.  Hy  wil  jou
                  wels  vir  die  tragedies  in   God  deur  jou  verlies  stap,  sal   word.                             vertroos  en  jou  smart  op  Hóm
          Mhulle lewe en sluit hulself         hierdie pyn wat eindeloos lyk, in                                          neem.  Hy  wil  saam  met  jou
          dan juis af van die Een wat hulle    werklikheid  mettertyd  bedaar  en    Tydens 'n tragedie is dit normaal    wandel en jou las dra.
          pyn kan wegneem.                     sal jy weer vreugde ervaar.           om te voel asof die lewe heeltemal
                                                                                     tot stilstand gekom het. Eintlik is   Soek Sy ferm Arm elke oomblik
          Ons  sou  egter  nie  hierdie  fout   Geen medalje is op die spel as 'n    dit die lewe soos jy dit geken  het,   en Hy sal jou nadertrek na Hom

          maak as ons twee dinge onthou        verlies  vinnig  verwerk  word  nie.   wat tot stilstand gekom het. Jou    toe. Selfs al lyk dit of jou fontein
          nie: God is goed, maar Satan kom     Dus  hoef  jy  nie  die  proses  van   nuwe  lewe gaan voort sonder   dit   van trane nooit sal opdroog nie,
          om dood te maak en te vernietig.     genesing te probeer versnel nie.      wat verloor is. Jy kan dit nog net   moet jy voortgaan om in die Lig
          Dit  is  baie  belangrik  om  nie    Gee  jou  aan  elke  stadium  oor.    nie  insien  nie.  Selfs  al  is  dit   van God se Teenwoordigheid te
          hierdie  twee  feite  in  'n  tyd  van   Golwe van smart kom en gaan en    moeilik om jou die toekoms voor      wandel    en  jy  sal  die  ander  kant
          verlies te verwar nie.               keer  terug  wanneer  jy  dit  die    te stel as enigsins anders as wat    van die rivier van smart bereik.
                                               minste verwag. Selfs wanneer jy       dit op die oomblik is, is genesing
          Dit  maak  nie  saak  watter  soort   begin vergeet, sal iets jou skielik   en herstel besig om te gebeur. Jy   Dit maak nie saak as jy nie voor
          verlies  jy ly nie, jy moenie probeer   herinner aan dit wat jy verloor het   sal nie altyd so voel nie, maar dit   jou kan sien nie. God sal nie net
          om  jou   arms  om  die  verlies  te   en  jy  sal  opnuut  die  pyn  voel.   sal  ook  eindig.   Die  verlies  kon   genoeg lig vir jou volgende tree
          slaan  nie.  Laat  toe  dat  God  Sy   Moenie  daardie  tye  vrees  nie.   dalk onverwags gewees het, maar      verskaf nie, Hy sal jou ook in staat
          arms  om  jou  slaan.   Hy  ken  jou   Gryp die Here in daardie tye aan!   die  oorgang  na  jou  nuwe  lewe    stel om dit te gee!
          lyding en sal jou die vertroosting   Elke  oomblik  van  die  reis  op     moet tree vir tree  afgelê word.
          van  Sy  Teenwoordigheid  en  die    hierdie pad sal 'n ander deel van                                          [Net  genoeg  lig  vir  my  VOL-
          genesende  salf  van  Sy  Liefde     genesing bring. Elke traan sal 'n     Strek  jou  hand  uit  en  neem  jou   GENDE TREE, Stormie Omartian,
          gee!                                 lagie  van  die  wond  reinig.  Elke   Hemelse Vader se Hand in tye van    Struik Christelike Boeke, 1999].
   3   4   5   6   7   8   9