Page 4 - Good News August 2005 paper
P. 4

NÓG VERDER...                bo die maat seën!
                  Vervolg van p. 1             Ons vertrou dat u as leser ook
          (in  Johannes  6:9)  ons  5  in u hart aangegryp sal word en
          broodjies en 2 vissies na Hom  hierdie  bediening  sal  onder-
          moet  bring.  HY  sal  die  steun deur vir ons te bid en/of
          vermeerdering  bewerkstellig  finansieel by te dra, sodat ons
          en  die  skare  voed!  Met  groot  steeds  die  Here  se  Woord
          dankbaarheid  kan  ons  dan  verder  en  verder  kan  neem.
          soos  volg  getuig  met  betrek-     Ons glo dat u ook ervaar dat dit
          king  tot  die  verspreiding  van  nét  die  Here  is  wat  ons  kan
          "Goeie Nuus"/"Good News":            staande hou in hierdie donker-
          1998 in Potchefstroom;               wordende  wêreld  en  dat  dit
          1999 ook in Klerksdorp;              dringend noodsaaklik is dat Sy
          2000 ook in Stilfontein en           Woord al meer en meer mense
                   Hartbeesfontein;            bereik.  Saai,  en  samel  saam
          2001 ook in Orkney;                  met ons 'n ryke oes in vir God
          2004 ook in Parys beskikbaar.        se Koninkryk! Hy is die Beloner
          En nou gaan die “Goeie Nuus”  en u sal verbaas staan oor wat
          ook  in  Ventersdorp,  Ottosdal  God in en met u lewe en diens
          en Tosca versprei word! Met 'n  aan Hom kan doen!
          oplaag  van  35  000  gaan  U  kan  ons  op  twee  maniere
          ongeveer 140 000 lesers bereik  finansieel ondersteun:
          word! Aan die Koning van alle  1)  U  kan  'n  bedrag  in  ons
          konings  ons  dank  vir  Sy  bankrekening  inbetaal.  Ons
         bekragtiging en voorsiening!          bankbesonderhede  is  soos
         Aan al ons adverteerders ook  volg:
         ons hartlike dank dat u dit help  Rekeningnaam:
         moontlik maak dat die “Goeie  MEDIA-SENDING
         Nuus”  gratis  aan  ons  lesers  Bank:
         versprei kan word.                    NEDBANK Potchefstroom
         Omdat  ons  oplaag,  druk-  en  Rekeningtipe: Spaarrekening
         verspreidingskoste  egter  Rekeningnommer:
         gedurig  vermeerder  en  die  2713412463
         advertensies  gewoonlik  nie  Takkode: 171338
         genoegsaam fondse genereer  2)  U  kan  'n  debietorder  (sien
         nie,  wil  ons  van  hierdie  langsaan) van R30, R40, R50 of
         geleentheid gebruik maak om  'n bedrag van u eie keuse ten
         vir ons blymoedige gewers wat  bate  van  “Goeie  Nuus”  teken
         aan God se Stem gehoorsaam  wat  maandeliks  verhaal  sal
         is  en  ons  getrou  ondersteun,  word.
         van  harte  dankie  te  sê.  Ons  Baie  dankie  vir  u  onder-
         weet  die  Here  is  niemand  se  steuning. Mag die Here u ryklik
         skuldenaar nie en Hy sál julle  seën!







                                                                                     Hoe  kán  dit  wees?  ‘n  Sagte  juk  en  ‘n  ligte  las?  Dis  mos  ‘n
                                                                                     teenstrydigheid. Maar onthou: hierdie is ‘n dubbeljuk.
                                                                                     Jy  wat  sê  dat  jou  las  so  swaar  is,  kyk  ‘n  slag  mooi  na  die
                                                                                     Jukgenoot aan jou sy: Jesus Christus Self. Hy lê nie ‘n juk soos
                                                                                     die Fariseërs op ons en dryf ons dan met ‘n sweep nie. Hy het die
                                                                                     juk van die Wet volledig gedra en dit volbring. Daarom is dit ‘n
                                                                                     sagte juk. Die splinters is af! Die juk van die wêreld se skuld het
                                                                                     op  Sy  skouers  gerus.  Hierdie  juk  het  Sy  dood  gekos,  maar
                                                                                     daarmee het Hy die juk van die dood finaal van ons skouers gelig.
                                                                                     Ja, ons dra nog elkeen ons kruis, maar hierdie kruis is ‘n juk wat
                                                                                     spesiaal  deur  die  Timmerman  van  Nasaret  vir  my  skouers
                                                                                     gevorm is. Dit is handgemaak vir elkeen. Nog wonderliker: ons
                                                                                     dra nie alléén daaraan nie. As jy op hierdie oomblik handdoek wil
                                                                                     ingooi, moeg gestry is teen die bose, moeg gebid, moeg gewag,
                                                                                     dan sê jou Jukgenoot, jou Vriend en Verlosser: Jy kan nie nou
                                                                                     wegstap nie. Ek en jy moet hierdie wa deur die drif kry. Ons is
                                                                                     medewerkers, jukgenote van mekaar.
                                                                                     Bind nou met nuwe begrip hierdie woorde aan jou hart: “Kom dan
                                                                                     na My toe, sê Jesus, almal wat uitgeput en oorlaai is en Ek sal vir
                                                                                     jou  rus  gee.  Neem  My  juk  op  jou  en  leer  van  My  want  Ek  is
                                                                                     sagmoedig  en  nederig  van  hart  en  julle  sal  rus  kry  vir  julle
                                                                                     gemoed. My juk is sag en my las is lig” (Matt. 11:28,29).
                                                                                     - Oorgeneem
   1   2   3   4   5   6   7   8   9