Page 8 - Good News August 2005 paper
P. 8

ernedering en skande is van daardie moeilike eksamens wat
                 van tyd tot tyd deur Christene afgelê moet word. Hoe dikwels
          Vvind God dit nie nodig om ons deur uiterste vernedering te                If the Devil were to write his own beatitudes, they would possibly go
          laat gaan nie - vir ons eie onthalwe. Vernedering en skande reken af       something like this:
          met trots, hoogmoed, ‘n hoë dunk van die self en eie vermoë. Dit           * Blessed are those Christians who are TOO TIRED, TOO BUSY, TOO
          help ons om te verstaan dat daar in onsself niks goeds woon nie.           DISTRACTED to spend time with their fellow-Christians in Church - for
          Hendri Suso was ‘n bekende en beroemde prediker uit ‘n vorige              they are my best candidates to backslide.
          tydvak. By geleentheid het hy gebid en God gevra om Hom beter te           * Blessed are those Christians who WAIT TO BE ASKED and EXPECT
          ken. God het hom geantwoord. ‘n Ruk later het ‘n vrou aan sy deur          TO BE THANKED - for I can use them to slow things down.
          kom  klop,  ‘n  paar  weke  oue  babatjie  in  sy  arms  gesit  en  gesê:   * Blessed are those Christians who are TOUCHY; with a bit of luck they
          “Hendri  Suso,  dit  is  die  vrug  van  jou  sonde.”  Daarna  het  sy     may STOP GOING TO CHURCH and get others to quit - they are my
          omgedraai en weggeloop. Wat ‘n skande en vernedering! Hendri               missionaries.
          Suso  was  nie  skuldig  nie,  maar  hy  het  stilgebly  en  die  kind     * Blessed are those Christians who are VERY RELIGIOUS but GET ON
          grootgemaak. Sy kerk het leeggeloop. Mense het saggies gepraat as          EVERYONE’S nerves - they are my most effective stumbling blocks.
          hy straataf loop. Sy bediening was geruïneer.                              * Blessed are those Christians who are TROUBLEMAKERS - they are
          Op  ‘n  dag  het  Suso  by  sy  venster  uitgekyk  terwyl  trane  van      my best wrecking crew.
          vernedering  en  pyn  oor  sy  wange  loop  en  uitgeroep:  “Waarom,       * Blessed are those Christians who have NO TIME TO PRAY - they are
          Here?” Op die gras het ‘n hond met ‘n stuk lap gespeel. Die hond het       easy prey for me.
          vir die lap geblaf, dit in sy bek rondgeruk, oor sy skouer gegooi, dit     * Blessed are those Christians who are COMPLAINERS - they are my
          verskeur en geknor - soos net ‘n hond met ‘n lap kan speel. Die Here       best discouragers.
          het hom geantwoord: “Daardie lap is jou reputasie. Ek laat die honde       * Blessed are YOU when you read this and THINK IT IS ABOUT OTHER
          van sonde jou reputasie aan flarde ruk ter wille van jou eie voordeel.     people and not yourself - I’ve got you!
          Binnekort  sal  hierdie  situasie  verander.”  Hendri  Suso  het  dit      Source: Joel News
          aanvaar en sonder om homself te verdedig of om sy saak te probeer
          regstel, aangegaan.
          Sestien  jaar  later  het  dieselfde  vrou  gekom  en  voor  die  hele
          gemeenskap en gemeente verklaar dat sy in sonde gelewe het, dat
          Hendri Suso nie die vader van die kind is nie, maar dat sy iemand
          gesoek het wat haar kind kon grootmaak.
          Hendri Suso se eer is herstel, sy kerk het weer vol geword, sy roem
          as prediker het verder as ooit gestrek en sy bediening het groot
          geestelike vrug gedra, meer mense het sy boeke gelees en groot
          seën ontvang uit die liedere wat hy geskryf het.
          Laat ons nooit die Vader se maatreëls in ons lewe in twyfel trek nie.
          God weet wat Hy doen. Geen vernedering, vervolging, veragting,
          probleme of aanvegtinge is buite die soewereiniteit van God nie.
          Uit: ‘n Kruis vir ‘n Kroon - Bennie Mostert
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13