Page 2 - Good News August 2007 paper
P. 2

GOEIE NUUS / GOOD NEWS


                            Posbus 1957, Potchefstroom


                                                GOUD




                 edert  menseheugenis  het     en  twintig  ton  beloop,  behalwe    migheid  van  die  HERE  nie;  hul
                 goud ‘n baie belangrike rol   nog  wat  die  reisigers  en  hande-  siel  sal  hulle  daarmee  nie
          Sgespeel. Reeds kort na die          laars en al die konings van Arabië    versadig  of  hul  ingewande
          Skepping  van  die  mens  en  die    en  die  Israelitiese  goewerneurs    daarmee vul nie, want dit was die
          vestiging van die tuin van Eden,     ingebring het.” Dan sê die Bybel      s t r u i k e l b l o k   t o t   h u l l e
          lees ons in Gen. 2:12 - “En die      m.b.t.  Salomo:  “Die  koning  het    ongeregtigheid” (Eseg. 7:19).
          goud van dié land is goed.”          goud  en  silwer  in  Jerusalem  so   In ons verhouding met die Here
          Dit word egter nie vir ons gesê of   volop  gemaak  soos  klippe,  en      moet  ons  ook  met  “goud”  bou
          Adam  enige  iets  met  die  goud    seders  so  volop  soos  wildevye-    (1  Kor.  3:12).  Die  Here  sal  ons
          gedoen  het  nie.  Later  sou  die   bome  in  die  Laeveld”  (2  Kron.    toets en louter soos goud (Spr.
          mens  dit  ontgin,  en  het  dit  ‘n   1:15). Selfs Abraham (en andere)    17:3; Sag. 13:9; Mal. 3:3).
          sentrale rol vervul in die bestaan   was ryk aan goud (Gen. 13:2).         Die  apostel  Petrus  skryf  m.b.t.
          van die mens. Indien ons slegs       By  Dawid  vind  ons  ‘n  klemver-    ons  beproewinge  (1  Pet.  1:7):
          die Bybelse getuienis oor goud       skuiwing m.b.t. die betekenis van     “…sodat  die  beproefdheid  van
          nagaan, kom daar insiggewende        goud: “Koning Dawid het dit alles     julle geloof, wat baie kosbaarder
          inligting na vore.                   aan die Here gewy, en so ook die      is  as  goud  wat  vergaan  maar
          Goud  was  belangrik  toe  Moses     silwer en goud van al die nasies      deur vuur gelouter word, bevind
          die tabernakel as plek van aan-      wat  hy  onderwerp  het”  (2  Sam.    mag  word  tot  lof  en  eer  en
          bidding  moes  bou.  (Verder  ook    8:11).  Hy  verklaar  ook:  “Die  wet   heerlikheid  by  die  openbaring
          met die bou van die tempel in die    van  u  mond  is  vir  my  beter  as   van Jesus Christus…” Want, sê
          tyd van Salomo). Ons lees voorts     duisende stukke goud en silwer”       Petrus:  “…omdat  julle  weet  dat
          hoe Hiram aan Salomo ‘n groot        (Ps. 119:72).                         julle nie deur verganklike dinge,
          hoeveelheid  goud  geskenk  het:      God se wet (Sy Woord) is vir ons     silwer of goud, losgekoop is uit
          “Hiram het aan Salomo meer as        kosbaar. Daar is baie ander dinge     julle  ydele  lewenswandel  wat
          vier  ton  goud  gelewer”  (1  Kon.   wat  beter  is  as  goud:  verstand   deur  die  vaders  oorgelewer  is
          9:14). En selfs die koningin van     (Spr.  3:14),  kennis  (Spr.  8:10),   nie, maar deur die kosbare bloed
          Skeba: “Sy het na Jerusalem toe      wysheid  (Spr.  16:16),  lippe  van   van  Christus,  soos  van  ‘n  lam
          gekom met ‘n baie groot gevolg       kennis  (Spr.  20:15).  Spr.  22:1  lui   sonder gebrek en vlekkeloos…”
          en  ook  kamele  wat  belaai  was    “‘n Naam is verkiesliker as groot     (1 Pet. 1:18-19).
          met  kosbare  kruie  en  ’n  groot   rykdom, guns beter as silwer en       Daarom  verklaar  Openbaring
          hoeveelheid goud en edelstene”       as goud.”                             3:18 ook: “Ek raai jou aan om van
          (1 Kon 10:2). Dan vers 10: “Sy het   Al  bg.  dinge  is  beter  as  goud,   My te koop goud wat deur vuur
          vir  die koning meer  as  vier  ton   omdat goud sy glans kan verloor      gelouter  is,  sodat  jy  kan  ryk
          goud  en  ‘n  groot  hoeveelheid     (Klaagl. 4:1). “Hul silwer sal hulle   word…”
          kosbare  kruie  en  edelstene  op die strate gooi, en hulle goud           Laat  ons  ons  beywer  om  die
          gegee.” Ons lees verder in 1 Kon.    sal ‘n voorwerp van afsku wees;       “goud”  van  God  te  bekom,  en
          10:14 - “Salomo se jaarlikse in-     hul silwer en hul goud sal hulle nie   gereed te wees vir die koms van
          komste aan goud het sowat drie       kan red in die dag van die grim-      Jesus Christus!







                   ise leaders are rare. They   unique  position  in  the  Old  accomplish great things through
                   a c c o m p l i s h   g r e a t   Testament.                      people who are willing to be led by
          Wamounts of work without             Deborah was the fourth and only       Him.
          direct involvement, because they     female judge of Israel. She is also   Deborah’s  life  challenges  us  in
          know how to work through other       known  for  her  prophetic  power     several ways:
          people.                              and was a songwriter.                 * She reminds us of the need to be
          They  are  able  to  see  the  big   Deborah  is  among  the  out-         available  both  to  God  and  to
          picture  which  often  escapes  standing  women  of  history.  Her         others.
          those  directly  involved,  so  they   life shows that she was not power   * She encourages us to spend our
          make  good  mediators,  advisers,    hungry. She wanted to serve God.      efforts on what we can do rather
          and planners.                        Whenever  praise  came  her  way,     than on worrying about what we
          Deborah  fit  this  description  she gave God the credit.                  can’t do.
          perfectly.  She  had  all  these  She  didn’t  deny  or  resist  her       *  She  challenges  us  to  be  wise
          leadership  skills,  and  she  had  a   position in the culture as a woman   leaders.
          remarkable relationship with God.    and  wife,  but  she  never  allowed   *  She  demonstrates  what  a  per-
          The insight and confidence God       herself to be hindered by it either.   son can accomplish when God is
          gave this woman placed her in a      Her  story  shows  that  God  can     in control.






                 highwayman once stopped John Wesley and demanded his
                money or his life. Wesley, after giving him the money, said, “Let
          Ame speak one word to you; the time may come when you will
          regret the course of life in which you are now engaged. Remember this,
          ‘The blood of Jesus Christ cleanseth from all sin.’”
          No more was said, and they parted. Many years after, as Wesley was
          going out of a church in which he had been preaching, a stranger
          introduced himself, and asked Wesley if he remembered being waylaid
          at such and such a time.
          He said he recollected it. “I was that man,” said the stranger, “and that
          single verse you quoted on that occasion was the means of a total
          change in my life and habits. I have long since been in the practice of
          attending the house of God and of giving attention to His Word, and I
          have become a Christian.” -  Selected
   1   2   3   4   5   6   7