Page 10 - Good News December 2007 paper
P. 10

GOD SE GROOTSTE GESKENK



                                                      is amper weer Kersfees! Wat beteken "Kers-       Vader" (Fil. 2:6-11).
                                                      fees" en wat beteken dit vir jou? Die profeet    Toe die bestemde tyd aangebreek het, het God Sy
                                               DJesaja  het  baie,  baie  jare  voor  Chrisus  al      volk Israel besoek en Maria is deur die Heilige Gees
                                               geprofeteer rakende die Koms van die Messias:           aangeraak  (Lees  Luk.  1:26-38).  "En  die  engel
                                               “Want 'n Kind is vir ons gebore, 'n Seun is aan ons     antwoord en sê vir haar: Die Heilige Gees sal oor jou
                                               gegee; en die heerskappy is op Sy skouer, en Hy         kom  en  die  krag  van  die  Allerhoogste  sal  jou
                                               word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God,          oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat gebore
                                               Ewige Vader, Vredevors!” (Jes. 9:5).                    word, Seun van God genoem word" (Luk 1: 35).
                                               "Die Gees van die Here HERE is op My, omdat die         Jesus  is  dus  nié  uit  die  wil  van  'n  aardse  vader
                                               HERE My gesalf het om 'n blye boodskap te bring         gebore nie, maar uit God! Jesus se Bloed is heilig en
                                               aan  die  ootmoediges;  Hy  het  My  gestuur  om  te    nie dié van 'n mens nie! Só kon Hy die versoenings-
                                               verbind  die  gebrokenes  van  hart,  om  vir  die      offer vir die mens se sonde aan die Kruis bring - Hy,
                                               gevangenes  'n  vrylating  uit  te  roep  en  vir  die   die vlekkelose Lam van God wat sonder sonde was!
                                               geboeides opening van die gevangenis; om uit te         Die  Herders  in  Betlehem  se  oop  velde  was  so
                                               roep 'n jaar van die welbehae van die HERE en 'n dag    gelukkig om die eerste te wees wat die wonderlike
                                               van die wraak van onse God; om al die treurendes te     tyding ontvang het:
                                               troos" (Jes. 61:1,2).                                   "En die engel sê vir hulle: Moenie vrees nie, want
                                               Jesus was gewillig om Mens te word en ons sondes        kyk, ek bring julle 'n goeie tyding van groot blydskap
                                               volkome op Hom te neem: "Hy, wat in die gestalte        wat vir die hele volk sal wees, dat vir julle vandag in
                                                                  van  God  was,  het  dit  geen  roof   die  stad  van  Dawid  gebore  is  die  Saligmaker  wat
                   HUIS HEBRON                                    geag om aan God gelyk te wees        Christus, die Here, is. En skielik was daar saam met
                                                                  nie,  maar  het  Homself  ontledig   die engel 'n menigte van die hemelse leërskare wat
                VIR HAWELOSES                                     deur die gestalte van 'n dienskneg   God prys en sê: Eer aan God in die hoogste hemele
                  et  groot  dankbaarheid  teenoor  ons  Hemelse   aan  te  neem  en  aan  die  mense   en vrede op aarde, in die mense 'n welbehae!" (Luk.
                  Vader  kan  ons  getuig  van  God  se  goedheid   gelyk  geword;  en  in  gedaante   2:10-14).
          Mgedurende 2007. Elke dag is hier tussen 40-50          gevind  as  'n  mens,  het  Hy       God het vir alle mense voorsiening gemaak! Groot
          mense gevoed en geklee. God het mildelik voorsien.      Homself  verneder  deur  gehoor-     en klein, mooi en lelik, ryk en arm, man en vrou, slaaf
          Die  bouwerk  aan  die  stoor  is  voltooi  en  ons  sal   saam te word tot die dood toe, ja,   en vryman, werkgewer en werknemer, Jood, Griek,
          binnekort die dak opsit. Ons het 'n groot siersteenhuis   die  dood  van  die  kruis.  Daarom   Zoeloe, Tswana, of watter nasie ook al in die hele
          en woonstel ontvang om af te breek en is byna daarmee   het  God  Hom  ook  uitermate        wêreld: "Want so lief het God die wêreld gehad, dat
          klaar. Al die materiaal is aan Huis Hebron geskenk.
          Die Universiteit het ook aan ons geboue geskenk. Ons    verhoog en Hom 'n Naam gegee         Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat
          kan die eerste een in Jan. 2008 begin afbreek en hier   wat bo elke naam is, sodat in die    in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige
          hervestig soos met die vorige twee geboue gedoen is.    Naam  van  Jesus  sou  buig  elke    lewe kan hê" (Joh. 3:16).
          Ons kry ook die inhoud van 'n stoor vol boumateriaal.   knie van die wat in die hemel en     Sal ons almal nie Kersfees 2007 'n spesiale dag van
          Groot  gawes  van  'n  groot  God  waarvoor  ons  uiters   die  wat  op  die  aarde  en  die  wat   dankbaarheid maak om God te eer vir Sy groot liefde
          dankbaar  is!  Ons,  en  elke  Hebron-inwoner,  wil  u  wat   onder die aarde is, en elke tong   en genade, en lof en eer bring aan Jesus Christus
          hierdie jaar 'n bydrae gemaak het t.o.v. kruideniersware,   sou  bely  dat  Jesus  Christus  die   wat gekom het om ons te verlos nie?
          brood,  meel,  vleis,  klere,  skoonmaakmiddels,  bedde-  Here is tot heerlikheid van God die              EC Roscoe 084 504 7840
                                                                                                                     EC Roscoe 084 504 7840
          goed, meubels en boumateriaal, van harte bedank.
          Ons het egter 'n ernstige probleem met die vervoer van
          inwoners,  sowel  as  boumateriaal.  Miskien  kan  u  ons
          daarmee behulpsaam wees. Ons het ook 'n groot agter-
          stallige kragrekening ontvang wat ons nie in staat is om
          te vereffen nie. Ons vertroue is op die Here en ons weet           Die eienaar van die herberg verduidelik...
          dat  Hy  soos  altyd  sal  voorsien.  Ons  het  redelik  baie
          klere, maar het meestal 'n tekort aan manskoene, tek-
          kies en denims.                                                    Iemand wat dit nie self beleef het nie
          Nogmaals ons hartlike dank aan al ons donateurs. Ons               sal nooit die omstandighede kan begryp nie.
          wens u God se rykste seën toe gedurende die Fees-                  Wie het ooit so ‘n toeloop in Betlehem verwag
          seisoen.  Kontaknommers:  Gretha  le  Roux  (018)  290             toe die Romeine ‘n sensus in die land beveel?
          1802; sel: 082 607 7198 of Marius le Roux (018) 290 1800
          of sel: 084 612 8024.
                                                                             Daar was mense van orals, van heinde en verre...
                                                                             Ook bekende mense uit die hoogste kringe
                                                                             en ons wat vir huisvesting sorg, moes wakker wees,
                                                                             want hier kon ons ‘n slag slaan en besigheid was goed.
                                                                             So ‘n kans sou ons nie gou weer kry nie!

                                                                             Ek was net dankbaar dat ek vir die vooraanstaandes
                                                                             wel almal onderdak kon gee.
                                                                             Uiteindelik was alles vol
                                                                             en ek sou niemand meer kon inneem nie.

                                                                             Toe daardie twee van Galilea af daar aankom
                                                                             moes ek eenvoudig sê ek het nie plek nie.
                                                                             Ek kon tog nie een van die belangrike gaste gaan vra
                                                                             om sy plek af te gee vir sulke eenvoudige mense nie!
                                                                             Hulle was moeg en die vroutjie se tyd was naby,
                                                                             maar hoe kon ek aan al die reisigers se probleme aandag gee?

                                                                             Hulle sê daar was ‘n besondere ster daardie nag,
                                                                             maar waar sou ek ooit tyd kry om na sterre te kyk?
                                                                             Daar was glo ook herders wat vertel het
                                                                             dat engele met hulle gepraat het.
                                                                             Maar kan ‘n mens jou aan skaapwagterstories steur
                                                                             terwyl ons rabbi’s niks daarvan gesê het nie?
                                                                                                         ---ooOoo---
                                                                             As ek maar kon weet WIE daardie nag gebore sou word,
                                                                             sou ek die beste plek vir hulle gegee het
                                                                             al moes ek al daardie vername gaste uitgesit het
                                                                             en ek sou self in die stal gaan slaap het!
                                                                             (Amos R Wells)
                                                                             Is daar vandag vir Jesus plek in ons lewens, of moet Hy steeds "in
                                                                             die stal", buite en eenkant, verblyf soek? Kom ons maak Hom die
                                                                             Koning van ons harte en gee aan Hom die ereplek in ons lewens!
   5   6   7   8   9   10   11   12   13