Page 12 - Good News December 2007 paper
P. 12

ERSAAND  -  in  die  jaar  1818  -  het   liedere geskenk. Dit was nie lank nie of die
                 Franz  Grüber,  die  orrelis  van  ‘n   Tiroolse Sangers het die lied na Amerika
          Kkerkie in die klein dorpie Oberndorf,        geneem.
          Bavaria,  ‘n  ontstellende  ontdekking  Vir jare het dit onder die titel “Lied van die
          gemaak: Die orrel wou nie speel nie!          Hemel”  bekend  gestaan.  Vandag  word
          As gevolg van ‘n besonder swaar sneeuval      “Stille Nag, Heilige Nag” in bykans al die
          ‘n paar dae vantevore, was dit onmoontlik     tale van die wêreld gesing.
          om iemand in die hande te kry om die orrel    O,  mag  die  ware  betekenis  van  Kersfees
          te herstel. Daar was niemand in Oberndorf     ons  almal  se  harte  so  aangryp  soos  vir
          wat dit kon herstel nie.                      Joseph Möhr! Mag ons tyd neem om na te
          Alle  aanduidings  was  dat  daar  geen       dink oor die heerlike werklikheid van die
          musiek op Kersfees sou wees nie! Grüber       bekende Kersverhaal.  Christus, die Here,
          kon  hom  beswaarlik  ‘n  Kersfees  sonder    het in die wêreld gekom vir u en vir my...
          musiek  voorstel.  Hy  is  inderhaas  na  sy   “Hy het na Sy eiendom toe gekom, en tog
          predikant,  Joseph  Möhr,  aan  wie  hy  die   het Sy eie mense Hom nie aangeneem nie.
          slegte nuus meegedeel het. Hy het Möhr        Maar aan almal wat Hom aangeneem het,
          versoek om ‘n nuwe Kerslied te skryf wat      dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om
          maklik sonder die begeleiding van ‘n orrel    kinders  van  God  te  word.  Die  Woord  het
          gesing kon word.                              mens geword en onder ons kom woon. Ons
          Later,  terwyl  Möhr  besig  was  om  die     het Sy heerlikheid gesien, die heerlikheid
          Kersverhaal in die Bybel te lees... “Dat vir   wat Hy, as die enigste Seun van die Vader
          julle vandag in die stad van Dawid gebore     het,  vol  genade  en  waarheid.  Uit  Sy
          is die Saligmaker...”  het die woorde soos    oorvloed het ons almal genade op genade
          ‘n hemelse loflied in sy siel opgewel. Tot    ontvang” (Joh. 1:11,12,14,16).
          laat  in  die  nag  het  hy  daaroor  gesit  en
          peins.
          Die  volle  betekenis  van  die  woorde  het
          eindelik  sy  siel  aangegryp  en  hy  het  ‘n
          gedig oor die wonderlike verhaal geskryf.
          Vroeg die volgende oggend het Grüber die
          pasgeskrewe  woorde  geneem  en  ‘n
          melodie daarvoor gekomponeer.
          Die mense het by die kerk vergader. Daar
          was ‘n man wat wysies op die kitaar kon
          tokkel. Grüber het hom gevra om te begelei
          terwyl  hy  en  Möhr  die  nuwe  lied  vir  die
          gemeente gesing het.
          Die mense van Oberndorf het dadelik van
          die nuwe lied gehou... en só het Joseph
          Möhr en Franz Grüber aan die wêreld een
          van  sy  mooiste  en  mees  geliefde  Kers-
   7   8   9   10   11   12   13