Page 2 - Good News December 2008 paper
P. 2

ERSFEES,  Goeie  Vrydag,       loflied wees as ons dink aan alles
                Hemelvaart  en  Pinkster-      wat  God  aan  ons  deur  sy  Seun
          Kfees  is  groot  kerklike  gegee het!
          feesdae;  elkeen  met  sy  eie
          karakter  en  boodskap  aan  die            DIT IS ‘N GEES VAN
          mens.  Van  hierdie  feeste  is                 BLYDSKAP
          Kersfees seker die gewildste.        Die  engele  het  gesê:  “Kyk,  ons
          Oud en jonk sien uit na Kersfees.    bring  julle  ‘n  goeie  tyding  van
          Siekes  verwag  op  dié  dag  iets   groot  blydskap  wat  vir  die  hele
          besonders. Dit is asof daar nuwe     volk  sal  wees...”  Christus  het
          hoop in hulle harte opvlam. Oues     gesê  dat  Sy  blydskap  in  ons
          van dae moet onthou en gelukkig      volkome  moet  word.  Ons  moet
          gemaak word. Almal probeer om        Kersfees  vier  met  vreugde  en
          op hierdie dag geluk rondom hulle    blydskap,  omdat  daar  vir  ons
          te saai.                             persoonlik ‘n Saligmaker gebore
          In  baie  harte  word  nuwe  voor-   is.  Ons  het  geen  reg  om  ons  te   Hom ken as Immanuel - God met
          nemens  gekoester,  maar  as  verbly oor Kersfees as ons nie die           ons.
         Kersfees  werklik  vir  ons  iets     geestelike  betekenis  daarvan
         beteken, behoort ons die héle jaar    aanvaar  en  Jesus  aanneem  as           DIT IS ‘N GEES VAN GEE
         deur, die Kersfees-gees uit te leef.   ons Verlosser nie!                   God het met Kersfees aan ons Sy
         Dit sal ons slegs kan doen as ons                                           beste, Sy Eniggebore Seun gegee
         in  die  gees  neerkniel  voor  die          DIT IS ‘N GEES VAN             en ons gee ook met Kerstyd aan
         Kindjie van Betlehem en Hom die            HULDE EN AANBIDDING              mekaar. Maar gee ons aan God?
         goud, wierook en mirre van ons        Skaapherders  uit  die  velde  van    Wat gee ons aan Hom? Gee ons
         harte en lewens gee; as ons Hom       Betlehem, die wyse manne uit die      ons beste, ons lewens? Laat ons
         erken en huldig, nie alleen as die    Ooste, die heiliges, het aan Jesus    ‘n  gees  van  gee  uitleef!  Die  gee
         Koning  van  die  Jode  nie,  maar    hulde gebring en Hom aanbid. En       van  ons  beste,  onsself,  ons
         ook as ons Koning.                    ons? Is daar nie by ons ‘n gees       talente, ons tyd, ons gawes, ons
         Wat ís die gees van Kersfees?         van ligsinnige pret en plesier op     diens  en  ons  liefde,  omdat  ons
                                               Kersdag nie? En as ons bid, VRA       God  se  onuitspreeklike  Gawe
              DIT IS ‘N GEES VAN LOF           ons nie maar net nie? Daar is ‘n      ontvang het.
         Die  liedere  van  Sagaria,  Maria,   groot verskil tussen bid en aan-
         Elisabet  en  Simeon  was  almal      bid.  Daar  moet  by  ons  wees  ‘n     DIT IS ‘N GEES VAN VREDE
         lofliedere. Ook die engelelied was    gees van hulde en aanbidding in       Hy  is  die  Vredevors.  Die  engele
         een van lof en eer aan God. Ook       heilige eerbied. Dit kan ons alleen   sing: “Vrede op aarde.” Laat ons
         ons  lewens  moet  meer  van  ‘n      besit as ons Hom liefhet: as ons      vrede leef en vrede saai. Wees op
                                                                                     u hoede; moet nooit kwaad, rusie,
                                                                                     twis  of  agterdog  saai  met  u
                                                                                     woorde nie. Hy, die Vredevors, sê
                                                                                     self:  “Salig  is  die  vredemakers,
                                                                                     want hulle sal God sien.”
          BAIE DANKIE AAN:
          Anoniem  van  Vaal  Reefs  vir                                               DIT IS ‘N GEES VAN LIEFDE
          R200  p.m.,  en  JHT  van                                                  “Want so lief het God die wêreld
          Meiringspark,  Klerksdorp,  vir                                            gehad...”  God  het    die  mens  só
          R50 p.m.                                                                   liefgehad!  God  het  Sy  liefde
          Die bedrag vir November was                                                bewys  deur  Sy  Seun  te  gee.
                                                                                     Christus het Sy liefde bewys deur
          R250,  wat  meebring  dat  ons                                             Homself,  Sy  lewe,  te  gee.  Hoe
          totale  bedrag  vir  uitbreiding                                           bewys ons ons liefde?
          na  Fochville  nou  op  R2  740                                            Christus  het  gesê:  “Dit  is  My
          staan!  Ons  kort  nou  nog  net                                           gebod  dat  julle  mekaar  moet
          R760 p.m. om hierdie ideaal te                                             liefhê. Dit gebied Ek julle, dat julle
          verwesenlik.                                                               mekaar  moet  liefhê.  Hieraan  sal
          Ons  glo  en  vertrou  dat  die                                            die  wêreld  weet  dat  julle  My
          Here ons in staat sal stel om                                              kinders is, as julle liefde het onder
          Januarie  2009  hierdie  groot                                             mekaar”. Hoe is dit met die bewys
          stap te neem! Baie dankie vir                                              van ons liefde gesteld? Die toets
                                                                                     van  ons  liefde  vir  Christus  lê
          almal wat tot hiertoe bygedra                                              daarin of ons Sy gebod gehoor-
          het! Die Here seën u!                                                      saam en liefde onder mekaar het!
   1   2   3   4   5   6   7