Page 4 - Good News December 2008 paper
P. 4

Does Working Together                                                                Dink Hierdie Kersfees


           Really Make a Difference?                                                              Aan Christene Wat Nie

                                                                                               Saam Fees Kan Vier Nie!
          When we ask "Why partnership?" a number of answers come to mind:
               The relational benefits alone are enormous. ?
               Efficiency and effectiveness are often increased. ?
                                                                                                       anneer jy hierdie Kersfees saam met jou familie aan
               It makes sense in the current world climate. ?                                          die Kerstafel sit en daardie heerlike Kersmaal geniet,
               Most notably, though, partnership is strongly supported in                     Wwil  ek  jou  vra  om  ook  'n  gebed  te  doen  vir  die
               Scripture, and it really works.                                                Christene  in  bykans  sestig  volke  waar  daar  geen  gods-
                                                                                              diensvryheid is nie. Waar gelowiges wat Jesus Christus as
                               The Biblical Basis for Partnership                             Verlosser aanvaar het, deur hul families en die samelewing
          Scripture  is  clear  in  its  call  for  believers  to  work  together  in  unity.   verwerp word!
          Christians  usually  agree  in  theory,  but  have  had  a  difficult  time  in     Net om enkele voorbeelde te noem: Terwyl jy hier lees, is daar
          practice.  Organizational  pride,  personal  egos,  finances  and                   ongeveer  2  000  Christene  in  die  tronk  in  Eritrea.  Nog  'n
          independent agendas often keep Christians from working with others                  voorbeeld is Indië waar 4 500 huise en kerke van Christene
          outside their own church or organization. In addition, concepts of unity            oor die laaste drie maande vernietig is. In die Orissa-provinsie
          without  a  Scriptural  basis  in  Christ  have  made  some  believers              van Indië is meer as dertig Christene wreed vermoor. In die
                                                                                              Kandhamal-distrik is meer as 500 mense vermoor waarvan
          suspicious. In fact, the Scriptures have much to say about the calling to           die meeste Christene is. Duisende Christene is verjaag en hul
          a life of partnership.                                                              huise is afgebrand en verwoes. Meer as 100 miljoen Christene
          Disciples of Jesus rejoice when they experience the global church:
                                                                                              oor  die  wêreld  word  tans  geteister  deur  disinformasie,
               Collaborating, not Competing…                                                  vervolging en diskriminasie. Nog lande waar Christene weens
               Discussing, not Dividing…                                                      godsdienstige onverdraagsaamheid erge vervolging ervaar,
               Supplementing, not Supplanting…                                                is Noord-Korea,  Saoedi-Arabië,  Iran, Maledive,  Bhoetan en
               Relating, not Retaliating…                                                     Jemen.
               Reconciling, not Retreating!                                                   In die suide van Laos het die hoof van 'n dorpie gedurende
                                                                                              September 'n vergadering met die inwoners gehou. Christene
                                  The Biblical                                                is  nie  op  die  vergadering  toegelaat  nie.  Die  inwoners  het
                                                                                              besluit om die 55 Christen-inwoners van die dorpie te verwerp
                    Basis for Partnership                                                     en uit die dorpie te verjaag!
                                                                                              Dank die Here vir Suid-Afrika, 'n land met godsdiensvryheid.
                                                                                              Kom  ons  bid  vir  Christene  in  lande  waar  nie  godsdiens-
          There  are  several  Scriptures  referring  to  partnership,  for  example:         vryheid is nie. Daardie Christene moet bittere lyding verduur
          Ephesians 4:1 - 6, 11 - 16; 1 Corinthians 12 & 14, etc.                             net omdat hulle Jesus as Verlosser aangeneem het! Bid dat
          In John 17:20 - 23, Jesus prays twice in four verses that His followers             die regerings van die lande waar nie godsdiensvryheid is nie,
          may be one, in order that the world may believe and know that God the               se oë sal oopgaan en dat die regerings die wette sal wysig!
          Father has sent Jesus. Except for the Great Commission itself in Matt.              Bid dat die Christene deur hierdie beproewing net sterker en
          28, this is one of the strongest statements Jesus made on missions. He              meer vasberade in hul geloof sal staan.
          hinged the credibility of our message on our oneness in Him.                        As jy hierdie jaar 'n Bybel as Kersgeskenk aan die Christene
          A key passage for us as we investigate how the Bible speaks about unity             in die lande waar geen godsdiensvryheid is nie, wil stuur, kan
          is 1 Corinthians 12:12 - 27, especially verse 25: "There should be no               dit hulle bemoedig! Dit maak nie saak of die geskenk hulle ná
                                                                                              Kersfees  bereik  nie!  Dit  sal  hulle  steeds  bemoedig.  Ons
          division in the Body, but its parts should have equal concern for one               onderneem  om  jou  bydrae  vanjaar  na  Christene  in  die
          another."  We  all  know  that  there  is  division  in  the  Body,  and  that      geteisterde provinsies van Indië te stuur. (Skenk enige bedrag
          different parts often don't have much concern for one another. Yet God              wat  die  Here  op  jou  hart  lê.)  U  kan  dit  direk  inbetaal  aan:
          tells us that there should be no division!                                          Miederpark Sending, Rek. 405 041 9146, ABSA, takkode 632
          We are the Body of Christ - and we actually need each other if the Body is          005. Skryf as verwysing: Bybels, gevolg deur u van. Faks die
          to work as effectively and efficiently as it should. Sometimes we have a            inbetalingstrokie  na  018  294  3900  (of  e-pos  aan:
          tendency to pull others down - to criticize them. God's desire though is            sending@ngkmiederpark.co.za) tesame met u adres. Ons sal
          that we should "transform our thinking". That means that rather than                u graag in 2009 wil inlig oor die afloop van hierdie Projek.
          pulling others down, we should be building them up! We are members of               Geseënde Kersfees!  - Miederpark Sending
          the same Body - of the same family. And we need to relate to one another
          in a positive and encouraging way.


              “Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons
           het Sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste
              Seun van die Vader het, vol genade en waarheid” (Joh. 1:14).



                               “God het van Sy enigste Seun
                       'n Sendeling gemaak” - David Livingstone






























                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
   1   2   3   4   5   6   7   8   9