Page 9 - Good News December 2008 paper
P. 9

V                                hulle vanmiddag neergeskiet is nie? Nee,       steur.  Met  'n  skok  het  almal  tot  die  werklikheid
                       Vervolg van p. 1ervolg van p. 1
          dit was so 'n ongelooflike voorstel wat Fritz   menslikheid besit daardie kêrels nie.        teruggekeer en uit hulle primitiewe Kersfeesviering
          gemaak  het  -  en  tog,  waarom  nie?  Twee   As hulle die kans kry, sal u sien wat hulle op   is hulle wreed teruggeslinger tot die werklikheid van
          minute  later  was  ons  almal  besig  met    Kersnag met ons gaan aanvang!"                 die oorlog.
          allerhande take wat as voorbereiding vir 'n   "Nou  ja,  styg  dan  maar  op,"  het  die     Kaptein Lorentz se oë tuur onheilspellend oor die
          Kersfeesviering  moes  dien.  Die  een  Kommandant geantwoord. "Ek sal hier op               maanverligte  berglandskap.  Plotseling  verstyf  hy.
          oomblik wou ons uitbars van die lag en die    jou verslag wag. Alle sukses hoor!" Binne      Daar ver het hy 'n liggie sien flikker. Dit moet die
          volgende oomblik was ons oë vol trane -       'n  paar  minute  het  nege  vliegtuie  die    vyand wees! "Onnosele vyande," brom hy tussen sy
          Kersfees  in  die  loopgrawe  hoog  in  die   nagtelike stilte ingeklief…                    tande  deur.  "Julle  dink  seker  dat  ons  nie  op  'n
          Pireneë-gebergtes,  'n  paar  uur  nadat  23   Die ergste honger was reeds gestil en Fritz   Kersnag sal aanval nie, maar julle sal skeef opkyk!"
          van ons makkers gesneuwel het!                was besig met sy Kerspreek. Natuurlik was      Die lig kom al nader en word al helderder. Hy kan dit
          Op die vliegveld, 32 km van ons af, was die   dit nie 'n preek soos wat 'n mens van 'n       nie begryp nie! Met 'n glimlag laat hy sy vliegtuig
          vyand besig om te beraadslaag: "Daardie       kansel hoor nie, maar hy het van man tot       afduik terwyl sy vingers senuweeagtig speel met die
          vervloekte regiment in die berge doen ons     man  gespreek  en  almal  het  aandagtig       hefboom  wat  nou  binne  'n  paar  sekondes  die
          gans te veel skade aan," het die Kaptein      geluister.  Die  eenvoudige  boodskap  het     dodelike bom sal laat val. Plotseling verstyf sy hand
          aan die Kommandant gesê. "As ons enige        reguit  na  die  manne  se  harte  gegaan  en   en outomaties ruk hy die "stuurknuppel" terug. Het
          vordering wil maak, moet ons hulle eerste     menige  van  hulle  het  in  stilte  'n  traan   hy goed gesien? Het sy oë hom nie bedrieg nie? Nee,
         van  alles  vernietig.  Van  die  vier  vliegtuie   afgevee.                                  daar staan dit werklik! 'n Kersboom waarvan die ligte
         wat  vanmiddag  uit  is,  het  net  een  Die Kersboom het uitdagend daar gestaan              met  'n  boaardse  glans  die  lug  inskyn!  Is  dit
         teruggekeer  en  die  kêrels  kom  elke  dag   en  sy  vreedsame  lig  oral  versprei.  Hoe   moontlik? Weer duik die bomwerper oor die kamp
         nader!                                         primitief ook al, was dit die "simbool van     neer om seker te maak en druk die beangste manne
         Die  Kommandant  het  geknik.  "Ja,  hulle     die Lig wat gekom het om in die duisternis     hulself  vaster  teen  die  grond.  Die  vlieëniers  kies
         moet  vernietig  word,  maar  weet  jy,  dit  is   te skyn" -  selfs tot in die loopgrawe van die   egter weer die lugruim, sonder om 'n enkele bom te
         Kersnag. Dit stuit my eintlik teen die bors.   Pireneë!                                       los!
         "Teen die bors, Kommandant?" antwoord          "Daar  kom  hulle!"  klink  dit  meteens  van   Die Kaptein vee met sy hand oor sy oë. Nee, dit was
         die Kaptein met 'n spotlag. "Dink u nie dit    orals op terwyl die naderende gedreun van      nie 'n droom nie - hy sit nog in sy kajuit en daar
         het ons makkers teen die bors gestuit toe      vliegtuie  skielik  die  nagtelike  stilte  ver-  onder, ver onderkant hom, staan 'n Kersboom wat sy
                                                                                                       stralende  glans  vriendelik  versprei.  Vir  'n  paar
                                                                                                       oomblikke  woed  'n  sataniese  stryd  hom  in  die
                                                                                                       Kaptein  af  -  wraak,  plig,  oorlog  teenoor  menslike
                                                                                                       gevoel, Kersnag!
                                                                                                       Die  verskrikte  manne  kruip  aarselend  uit  hulle
                                                                                                       skuilplekke  en  luister  gespanne  na  die  wegster-
                  n the eighth day of December 1948, I was just a baby boy of 17 months. I fell from   wende gedreun van die vliegtuie. Hulle kyk mekaar
                  a three-storey window, and landed on the sidewalk. I was then carried to the         verstom aan. Dan kyk hulle boontoe. Niemand kan
           Ohospital where I was pronounced dead.                                                      verstaan wat daar gebeur het nie! Plotseling verstyf
           My grandmother had arrived by the time they were carrying me to the morgue. She told        hulle. "Hulle kom terug!" gil iemand, en inderhaas
           the orderly to unwrap me because I wasn't dead. She said she saw a light shining over       maak hulle aanstaltes om weer in hulle skuilplekke
           my head and saw my toes moving. Indeed I was alive and they rushed me back upstairs.        terug te duik. Maar dan klink Sersant Fritz se stem
                                                                                                       gebiedend  deur  die  kamp:  "Staan  stil  en  kyk
                                  HE WILL NOT LIVE TO SEE CHRISTMAS                                    daarbo." Die nege vyandelike vliegtuie vlieg laag oor
           I was very sick and needed brain surgery, but they couldn't do anything to treat me yet     die  kamp  in  die  vorm  van  'n  kruis,  'n  kruis  waar
           because of my fever. On 13 December, 1948, they performed brain surgery. Drs. Duffy         vriend en vyand voor moet buig! Langsamerhand
           Sr., Duffy Jr., and Willis performed the surgery. They all told my parents, "He will not live   verflou die gedruis in die verte. Onder in die kamp
           to see Christmas."                                                                          teen die hange van die Pireneë-berge kniel 'n aantal
           On December 25, Dr. Willis came out of the delivery room crying. He told my dad that he     manne met geboë, ontblote hoofde - die Kersnag het
           just delivered a perfectly healthy little boy that died in his arms for no reason. He also   gewen! [Oorgeneem: Verhaal soos deur 'n bekeerde
           told Daddy to take me home, for I would not live long and I deserved to go home.            soldaat vertel].
                                       PRAYERS WERE ANSWERED
           The newspaper picked up the story and all of New Bern began to pray for me. My
           parents  and  grandparents  prayed  for  me  too,  and  the  prayers  were  answered.  I
           survived. The doctors still did not believe that I would live to be a teenager, but I outlived
           the doctors. To this day there is only one nurse who had nursed me back to health still
           alive. Every time she sees me she breaks down and cries.
           At age 18 I wanted to join the Army. My doctor told me, "There's no way you'll be able
           to." He explained that any chance blow to my head could cripple or kill me. I prayed that
           the doctor would release me and the Army would take me. This happened. I served my
           country for three years including one year in Vietnam. People all over prayed for me and
           I was protected.
                                       MORE ANSWERED PRAYERS
           I prayed for a wonderful girl to be my wife and my prayers were answered again. I thank
           God for her every day. For a year we tried to have a baby, but couldn't. I felt like a failure.
           We continued to pray and after our seventh anniversary we had a son. My son and my
           wife  almost  died  the  night  he  was  born.  People  prayed.  Sidney  survived  with  no
           complications.
           The doctor told me that it would be impossible for us to have any more children safely.
           We  prayed.  Two  years  and  one  week  later,  Rachel  was  born.  Our  prayers  were
           answered. Still today I thank God for two wonderful children.
                                            A SECOND CHANCE
           At age 52 I had a heart attack. A doctor performed open-heart surgery on me to bypass
           four arteries. While under anaesthesia, I saw a light at the end of the hallway. I got up
           and walked to it. There was a door there and I opened it and walked in. It was an
           operating theatre. There I could see my daddy and my mother. (They are both dead
           now.) They were standing around the table and there was a bright light. There were
           angels around the room too. I looked on the table and there was a little baby on it. The
           baby was me. I looked up at my daddy. He looked right at me and said, "It's not your
           turn, then or now. So, go back."
                                              STILL HERE NOW
           I am still here now - loving God. I believe in the power of prayer. I've seen it work. I
           believe in miracles. I thank God in heaven for His help, guidance, and for giving us
           power through prayer.
           - Robert Smyer (http://christianity.about.com/od/lossanddying/a/roberttestimony.htm)
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13