Page 10 - Good News December 2015 paper
P. 10

ie  chaotiese  en  ramp-      Met  Jesus  se  hemelvaart  staan     van  die  berg  sal  wegwyk  na  die   bevestig:
                spoedige  wêreld  waarin  die dissipels op die Olyfberg en           noorde en die ander helfte na die    “Die koms van die Seun van die
          Dons vandag leef, verg van           staar  stip  na  die  hemel.  Twee    suide.”                              mens  sal  wees  soos  'n  weer-
          elkeen van ons om die Woord van      engele  verskyn  aan  die  verslae                                         ligstraal wat in die ooste uitslaan
          God  te  ondersoek,  sodat  ons  'n   dissipels en vertroos hulle:         Geografies lê daar 'n slenkdal ('n   en  die  hele  lugruim  tot  in  die
          ware  perspektief  op  daaglikse     “Galilése  manne,  waarom  staan      dal wat ontstaan deur die daling     weste verlig...
          wêreldgebeure  kan  verkry.  Dan     julle en kyk na die hemel? Hierdie    van die bodem, veroorsaak deur       Kort na die verdrukking van daar-
          sal  ons  ook  tot  die  ontdekking   Jesus wat van julle opgeneem is      onderaardse  verskuiwing),  van      die  tyd  sal  die  son  verduister
          kom  dat  die  Wederkoms  van        in die hemel, sal net so kom soos     noord na suid in Palestina en hier   word,  en  die  maan  sal  nie  skyn
          Jesus  nie  meer  so  ver  in  die   julle Hom na die hemel sien weg-      loop ook die Jordaanrivier. Daar is   nie;  die  sterre  sal  uit  die  ruimte
          verskiet is soos wat baie mense      vaar het” (Handelinge 1:11 OV).       'n  soort  breuk  in  die  aardkors.   val, en die kragte van die hemel-
          reken nie.                                                                 Hierdie  slenkdal  strek  vanaf  die   ruim sal ontwrig word. Dan sal die
                                               Hierna  het  die  dissipels  van  die   horing  van  Afrika  in  die  suide,   teken van die Seun van die mens
         Die  meeste  mense,  en  veral  Olyfberg weggedraai om terug te             regdeur  die  Dooie  See,  deur  die   in  die  hemelruim  verskyn,  en  al
         Christene,  is  bekend  met  Jesus    keer na Jerusalem. Die engele se      Jordaandal noordwaarts, deur die     die volke van die aarde sal verslae
         se eerste koms na die aarde as 'n     woorde het vertroosting gebring,      kom van die meer van Galilea, en     wees. Hulle sal die Seun van die
         Babatjie. Dit is egter nie almal wat   maar ook bevestig dat Jesus weer     tot  in  Asië  in  die  noorde.  Dit  is   mens op die wolke van die hemel
         soveel  aandag  aan  Sy  Weder-       sal  terugkeer.  Sy  hemelvaart  hierdie  slenkdal  wat  blykbaar          sien  kom  met  groot  krag  en
         koms na die aarde toe, bestee nie.    beteken  dus  nie  dat  Hy  wegge-    onder  die  drukking  in  die  aard-  majesteit”  (Matteus  24:27,  29-30
                                               gaan het om nooit weer terug te       kors sal meegee wanneer Jesus        NV).
          Tog  is  Bybelnavorsers  dit  eens   kom  nie.  Hy  kom  wéér!   Soos  'n   Christus Sy voete op die Olyfberg
          dat daar 1 845 verwysings in die     wolk  Hom  weggeneem  het  sal  plaas.  Hierdie  geweldige  Die apostel Johannes skryf: “Kyk,
          Bybel  gevind  kan  word  met  (Handelinge 1:9), so sal Hy wéér            aardbewing wat sal plaasvind, sal    Hy kom met die wolke, en elke oog
          betrekking  tot  Sy  Wederkoms.      terugkom. En Hy sal ook wéér na       die Olyfberg in twee skeur en die    sal Hom sien, ook hulle wat Hom
          Jesus  Self  het  21  keer  hierna   die  Olyfberg  terugkeer  vanwaar     berg Megiddo amper letterlik in 'n   deursteek het; en al die geslagte
          verwys. In die 260 hoofstukke van    Hy  in  die  eerste  plek  opgevaar   dal omskep! Hier sal die Slag van    van  die  aarde  sal  oor  Hom  rou
          die Nuwe Testament is daar 318       het!                                  Armageddon dan plaasvind!            bedryf”  (Openbaring 1:7 OV).
         verwysings  na  die  Wederkoms
         van Jesus Christus - 8 keer meer      Sagaria 14:4 (OV) beskryf dit soos    Kom  ons  kyk  na  nog  'n  paar     Jesus  Self  bevestig  Sy  Weder-
         as oor Sy eerste koms! Daar is 735    volg: “En in dié dag sal sy voete     voorbeelde  uit  die  Bybel  waar    koms: “Hy wat dit getuig, sê: Ja,
         profesieë  in  die  Bybel  waarvan    staan  op  die  Olyfberg  wat  voor   daar  na  Jesus  se  Wederkoms       Ek  kom  gou”  (Openbaring
         593  reeds  vervul  is.  Dus  is  Jerusalem lê, aan die oostekant;          verwys  word.  Jesus  het  by  22:20(a) OV).
         ongeveer  80%  reeds  vervul  en      en  die  Olyfberg  sal  middeldeur    geleentheid  op  die  Olyfberg  Wanneer Jesus weer na die aarde
         kan ons met sekerheid glo dat die     gesplyt word van oos na wes tot 'n    gestaan  en  Sy  Wederkoms  in       terugkeer  en  Sy  voete  die
         res ook in vervulling sal gaan.       baie groot dal; en die een helfte     dramatiese taal aan Sy dissipels               Vervolg op p. 11
   5   6   7   8   9   10   11   12   13