Page 11 - Good News December 2015 paper
P. 11

Vervolg van p. 10           mentiese  profesieë  was,  is  NT:  Matt.  26:3-4;  Joh.  12:37-43;        NT: Matt. 27:31; Mark. 15:20, 25.
          Olyfberg  raak,  sal  die  berg  volgens  die  Evangelieskrywers           Hand. 4:1-12.
          oopbars en 'n wye deurgang van       een  van  die  belangrikste  redes                                         12.  Die  Messias  sou  saam  met
          Jerusalem na Jerigo skep. Hierdie    om in Hom te glo. Hier volg 'n lys    6. Die Messias sou deur een van      misdadigers ly en vir Sy vyande
          gebeurtenis sal ongeëwenaard in      van  sommige  van  die  belang-       Sy volgelinge verraai word.          bid.
          mensegeskiedenis  wees!     Terwyl   rikste  profesieë  wat  deur  Hom     OT: Ps. 41:10.                       OT: Jes. 53:12.
          Hy die eerste keer in nederigheid    vervul  is.  Die  sleutel  is  as  volg:   NT:  Matt.  26:14-16,  47-50;  Luk.   NT:  Matt.  27:38;  Mark.  15:27-28;
         en  eenvoud  na  die  aarde  toe      'OT' verwys na Ou-Testamentiese       22:19-23.                            Luk. 23:32-34.
         gekom het, sal Sy heerlikheid en      profesieë,  en  'NT'  verwys  na
         majesteit  hierdie  keer  skouspel-   Nuwe-Testamentiese  vervulling  7.  Die  Messias  sou  verhoor  en         13. Die Messias sou asyn en gal
         agtig  ten  toon  gestel  word  vir   in onderstaande lys.                  skuldig bevind word.                 kry om te drink.
         almal om te sien:                                                           OT: Jes. 53:8.                       OT: Ps. 69:22.
          “Toe  het  ek  gesien  die  hemel  is   1.  Die  Messias  sou  in  Betlehem   NT: Luk. 23:1-25; Matt. 27:1-2.   NT: Matt. 27:34; Joh. 19:29-30.
          oop.  Daar  was  'n  wit  perd.  Sy   gebore word.
          Ruiter  word  die  Getroue  en  die   OT: Miga 5:2.                        8. Die Messias sou stilbly en nie    14. Ander sou lootjies trek oor die
          Betroubare genoem. Met regver-       NT: Matt. 2:1-6; Luk. 2:1-20.         op  die  beskuldigings  antwoord     Messias se klere.
          digheid  oordeel  Hy  en  voer  Hy                                         nie.                                 OT: Ps. 22:19.
          oorlog.  Sy  oë  het  soos  vuur     2. Die Messias sou uit 'n maagd       OT: Jes. 53:7.                       NT: Matt. 27:35; Joh. 19:23-24.
          gevlam,  en  op  Sy  kop  was  daar   gebore word.                         NT:  Matt.  27:12-14;  Mark.  15:3-4;
          baie heerserskrone. Daar was 'n      OT: Jes. 7:14.                        Luk. 23:8-10.                        15. Die Messias se bene sou nie
          Naam  op  Hom  geskrywe  wat         NT: Matt. 1:18-25; Luk. 1:26-38.                                           gebreek word nie.
          niemand  anders  ken  nie,  net  Hy                                        9.  Die  Messias  sou  deur  Sy      OT: Eks. 12:46.
          Self.  Hy  het  klere  aangehad  wat   3.  Die  Messias  sou  'n  profeet   vyande geslaan en gespoeg word.     NT: Joh. 19:31-36.
          met  bloed  deurweek  was,  en  Sy   wees.                                 OT: Jes. 50:6.
          Naam is: 'Die Woord van God.' Op     OT: Deut. 18:15, 18, 19.              NT: Matt. 26:67; Matt. 27:30; Mark.   16.  Die  Messias  sou  sterf  as  'n
          Sy klere, by Sy heupe, was daar 'n   NT: Joh. 7:40.                        14:65.                               offer vir die sonde.
          Naam geskrywe: 'Die Koning van                                                                                  OT: Jes. 53:5,6,8,10-12.
          die konings en die Here van die      4.  Die  Messias  sou  Jerusalem      10.  Die  Messias  sou  gespot  en   NT:  Joh.  1:29;  11:49-52;  Hand.
          heersers'”  (Openbaring 19:11-13,    binnegaan.                            getart word.                         10:43;13:38-39.
          16 NV).                              OT: Sag. 9:9.                         OT: Ps. 22:7, 8.
          - Uittreksel uit: 5 voor Middernag?   NT: Matt. 21:1-9; Joh. 12:12-16.     NT: Matt. 27:39-44; Luk. 23:11, 35.  17. Die Messias sou uit die dood
          Japie & Huegene Venter, 2011.                                                                                   opstaan.
                                               5.  Die  Messias  sou  deur  Sy  eie   11. Die Messias sou aan 'n kruis    OT: Ps. 16:10.
         Die  feit  dat  JESUS  se  koms  die   mense verwerp word.                  sterf.                               NT: Hand. 2:22-32; Matt. 28:1-10.
         vervulling  van  baie  Ou-Testa-      OT: Jes. 53:1,3; Ps. 118:22.          OT: Ps. 22:15-18.                    - Die Bybel in Praktyk, CUM, 1993.
   6   7   8   9   10   11   12   13