Page 6 - Good News December 2016 paper
P. 6

i t   w a s   ‘ n   K e r s n a g   in die Pireneë-gebergtes, 'n paar
                 gedurende  die  1939-1945     uur  nadat  23  van  ons  makkers
          Doorlog  in  die  Pireneë-           gesneuwel het!
          gebergte in Frankryk. Dit het die
          hele dag gereën, maar die aand       Op die vliegveld, 32 km van ons
          het  die  wind  opgekom  en  die     af,  was  die  vyand  besig  om  te
          swaar  wolke  weggewaai.  Die  beraadslaag: "Daardie vervloekte
          termometer het tot 'n paar grade     regiment  in  die  berge  doen  ons
          onder vriespunt gedaal en helder     gans te veel skade aan," het die
          het  die  sterre  op  ons  regiment   Kaptein  aan  die  Kommandant
          neergeskyn waar ons hoog in die      gesê. "As ons enige vordering wil
          berge verskuil gelê het. Behalwe     maak, moet ons hulle eerste van
          vir  die  twee  snelvuur-kanonne     alles vernietig. Van die vier vlieg-
          wat dreigend omhoog gewys het,       tuie wat vanmiddag uit is, het net
          sou 'n mens byna nie kon dink dat    een  teruggekeer  en  die  kêrels
          daar 'n wrede oorlog aan die gang    kom  elke  dag  nader!  Die  Kom-
          was nie! Na 'n paar oomblikke van    mandant  het  geknik.  "Ja,  hulle    "Daar  kom  hulle!"  klink  dit  met-  egter  weer  die  lugruim,  sonder
          stilte, sê Fritz rustig: "Môre is dit   moet vernietig word, maar weet jy,   eens  van  orals  op  terwyl  die   om 'n enkele bom te los!
          Kersfees, die Fees van Vrede. Ek     dit is Kersnag. Dit stuit my eintlik   naderende gedreun van vliegtuie
          weet dit is byna heiligskennis om    teen  die  bors.  "Teen  die  bors,   skielik  die  nagtelike  stilte  ver-  Die Kaptein vee met sy hand oor
          hier in die loopgrawe daaroor te     Kommandant?"  antwoord  die  steur. Met 'n skok het almal tot die          sy oë. Nee, dit was nie 'n droom
          praat, maar wat sal julle daarvan    Kaptein  met  'n  spotlag.  "Dink  u   werklikheid  teruggekeer  en  uit   nie - hy sit nog in sy kajuit en daar
          dink as ons hier 'n klein Kersfees-  nie dit het ons makkers teen die      hulle  primitiewe  Kersfeesviering   onder, ver onderkant hom, staan
          diens hou, al is dit dan maar net    bors gestuit toe hulle vanmiddag      is hulle wreed teruggeslinger tot    'n  Kersboom  wat  sy  stralende
          ter  nagedagtenis  aan  hulle  wat   neergeskiet  is  nie?  Nee,  mens-    die werklikheid van die oorlog!      glans  vriendelik  versprei.  Vir  'n
          vanmiddag gesneuwel het?"            likheid  besit  daardie  kêrels  nie.                                      paar  oomblikke  woed  'n  sata-
                                               As hulle die kans kry, sal u sien     Kaptein Lorentz se oë tuur onheil-   niese stryd hom in die Kaptein af -
          Fritz was ons sersant en volgens     wat  hulle  op  Kersnag  met  ons     spellend  oor  die  maanverligte     wraak, plig, oorlog teenoor mens-
          gerugte  het  hy  vir  predikant     gaan aanvang!"                        berglandskap.  Plotseling  verstyf   like gevoel, Kersnag!
          studeer.  Vir  'n  oomblik  het  ons                                       hy. Daar ver het hy 'n liggie sien
          hom met oop monde aangestaar,        "Nou ja, styg dan maar op," het       flikker. Dit moet die vyand wees!    Die  verskrikte  manne  kruip
          maar voordat ons tot verhaal kon     die  Kommandant  geantwoord.  "Onnosele  vyande,"  brom  hy  aarselend uit hulle skuilplekke en
          kom,  het  hy  voortgegaan:  "Ons    "Ek sal hier op jou verslag wag.      tussen sy tande deur. "Julle dink    luister gespanne na die wegster-
          kan  maklik  'n  Kersboom  hier      Alle sukses, hoor!" Binne 'n paar     seker dat ons nie op 'n Kersnag      wende gedreun van die vliegtuie.
          oprig. Hier staan genoeg denne-      minute  het  nege  vliegtuie  die     sal aanval nie, maar julle sal skeef   Hulle  kyk  mekaar  verstom  aan.
          bome. Kerse het ons ook nog oor      nagtelike stilte ingeklief…           opkyk!"                              Dan kyk hulle boontoe. Niemand
          en  eetgoed  sal  ons  ook  wel                                                                                 kan verstaan wat daar gebeur het
          genoeg in die hande kan kry. Kom     Die  ergste  honger  was  reeds       Die  lig  kom  al  nader  en  word  al   nie!  Plotseling  verstyf  hulle.
          ons  probeer  die  oorlog  en  die   gestil en Fritz was besig met sy      helderder. Hy kan dit nie begryp     "Hulle kom terug!" gil iemand, en
          gebrek  aan  menslikheid  'n  slag   Kerspreek. Natuurlik was dit nie 'n   nie!  Met  'n  glimlag  laat  hy  sy   inderhaas maak hulle aanstaltes
          vergeet.  Toe,  wat  dink  julle  preek  soos  wat  'n  mens  van  'n      vliegtuig afduik terwyl sy vingers   om  weer  in  hulle  skuilplekke
          daarvan?"                            kansel hoor nie, maar hy het van      senuweeagtig  speel  met  die  terug  te  duik.  Maar  dan  klink
                                               man  tot  man  gespreek  en  almal    hefboom  wat  nou  binne  'n  paar   Sersant Fritz se stem gebiedend
          Ons  was  nog  nie  heeltemal  oor   het aandagtig geluister. Die een-     sekondes  die  dodelike  bom  sal    deur die kamp: "Staan stil en kyk
          ons verbasing nie - dit was so 'n    voudige  boodskap  het  reguit  na    laat  val.  Plotseling  verstyf  sy   daarbo."  Die  nege  vyandelike
          ongelooflike  voorstel  wat  Fritz   die  manne  se  harte  gegaan  en     hand  en  outomaties  ruk  hy  die   vliegtuie vlieg laag oor die kamp
          gemaak het - en tog, waarom nie?     menige  van  hulle  het  in  stilte  'n   "stuurknuppel"  terug.  Het  hy  in die vorm van 'n kruis, 'n kruis
          Twee minute later was ons almal      traan afgevee.                        goed gesien? Het sy oë hom nie       waar vriend en vyand voor moet
          besig met allerhande take wat as                                           bedrieg nie? Nee, daar staan dit     buig! Langsamerhand verflou die
          voorbereiding  vir  'n  Kersfees-    Die Kersboom het uitdagend daar       werklik! 'n Kersboom waarvan die     gedruis in die verte. Onder in die
          viering moes dien.                   gestaan en sy vreedsame lig oral      ligte met 'n boaardse glans die lug   kamp  teen  die  hange  van  die
                                               versprei. Hoe primitief ook al, was   inskyn! Is dit moontlik? Weer duik   Pireneë-berge  kniel  'n  aantal
          Die een oomblik wou ons uitbars      dit die "simbool van die Lig wat      die bomwerper oor die kamp neer      manne  met  geboë,  ontblote
          van  die  lag  en  die  volgende     gekom het om in die duisternis te     om  seker  te  maak  en  druk  die   hoofde - die Kersnag het gewen!
          oomblik  was  ons  oë  vol  trane  -   skyn" -  selfs tot in die loopgrawe   beangste  manne  hulself  vaster   [Oorgeneem:  Verhaal  soos  deur
          Kersfees in die loopgrawe hoog       van die Pireneë!                      teen die grond. Die vlieëniers kies   'n bekeerde soldaat vertel].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11