Page 7 - Good News December 2017 paper
P. 7

SAAI EN OES
                                       SAAI EN OES






          'n Prediker het eendag 'n sending-   die mense het 'n mandjie, karton      Here 'n blymoedige gewer liefhet.
          kerk in Zaïre besoek. Die mense      of skottel op hulle koppe en hulle    Hierdie  mense  neem  daardie
          daar was baie arm en die kerk het    beweeg al singende, ritmies in rye    teksvers baie ernstig op. Hulle glo
          uit slegs houtpale met 'n dak oor    na  die  voorkant  van  die  kerk.    dat  hulle  offergawes  met  blyd-
          bestaan.  Daar  was  egter  baie     Wanneer hulle voor kom, word die      skap  in  hulle  harte  vir  die  Here
          mense by die Sondagoggendiens        skottel,  karton  of  mandjie  vol    gebring moet word.”
          en  dit  was  baie  warm.  Daarom    groente, vrugte, rys of wat ook al
          moes sommige van hulle buite die     hulle gehad het, met vrolikheid en    Terug by sy huis kon die prediker
          skadu van die dak, in die son op     blydskap  voor  die  tuisgemaakte     nie  hierdie  gebeurtenis  uit  sy
          die grond sit.                       kansel neergesit. Daarna beweeg       gedagtes kry nie. Hy was só diep
                                               hulle  weer  terug  na  hulle  sit-   geraak  deur  die  arm  mense  wat
          Dit was 'n Nagmaaldiens en teen      plekke.                               geen geld gehad het nie, maar tog
          die  einde  daarvan  was  daar                                             het  dit  hulle  nie  gekeer  om  met
          skielik  'n  beroering  onder  die   Na  afloop  van  die  diens  vra  die   groot blydskap dit wat hulle wel
          gemeente.  Die  besoekende  besoekende  prediker  die  plaas-              gehad het, te gee nie!
          prediker  het  gedink  die  mense    like predikant waarom die mense
          maak gereed om huis toe te gaan,     skielik so vrolik en bly was. Hulle   In  ons  land  word  daar  feitlik  by
          maar opeens het die kerkgangers      het dan eintlik heel waarskynlik al   elke  kerkdiens  'n  geleentheid
          uit volle bors begin sing. Hierdie   die  kos  wat  hulle  by  die  huis   gebied  waar  daar  offerandes
         keer  was  dit  'n  loflied  wat  met   gehad het, kerk toe gebring.        opgeneem word. Die meeste van
         verbasende  entoesiasme  en                                                 die tyd word daar diep in die sak of
         blydskap gesing is. Toe merk die      Die  predikant  het  soos  volg  handsak gesoek na 'n paar munt-
                                                                                               Vervolg op p. 8ervolg op p. 8
         besoeker nog iets op. Elkeen van      geantwoord: “Die Bybel sê dat die               V
   2   3   4   5   6   7   8   9