Page 8 - Good News December 2017 paper
P. 8

SAAI EN OES
           SAAI EN OES





                            Vervolg van p. 7ervolg van p. 7
                            V                                     mense  kan  bereik  en  bearbei  sonder  finansiële
          stukkies om in die bordjie of sakkie te plaas.          ondersteuning nie. Ons bydraes is die wiele waarop
                                                                  die Evangeliewoord van hoop by die mense wat dit
          Jesus het na die aarde gekom om Sy lewe vir die         nodig het, uitkom.
          mensdom  te  gee.  Ons  kan  Hom  NOOIT  daarvoor
          terugbetaal nie! Waarom is dit dan so moeilik vir ons   Al ooit die TV-advertensie gesien van die verseke-
          om by te dra tot die uitbreiding van die Koninkryk      ringsmaatskappy wat 'n geel sambreel oor jou geld
          van God? Waarskynlik omdat ons nie altyd verstaan       hou? As jy 'n tiende van jou inkomste vir die Here
          wat “saai en oes” beteken nie. Ons lees in die Bybel    gee, sal Hy Sy sambreel van beskerming en seën oor
          daarvan. Die geld wat jy gee vir die opbou van die      die ander negentig persent hou, sodat die sprinkaan
          Koninkryk van God, is nie geld wat jy kwyt is vir       en die kaalvreter nie daarby kan kom nie.
          altyd nie. Dit is bloot saad wat jy in Sy Koninkryk
          saai  en  een  of  ander  tyd  sal  jy  dit  weer  oes.  Nie   Ons  leef  in  onseker  en  ernstige  tye.  Daar  is  baie
          noodwendig  in  Rand  en  Sent  nie,  maar  ook  in     mense wat nog bereik moet word met die Evangelie
          voorspoed, sukses en seën in ander aspekte van          van Jesus Christus. Sommige mense bevraagteken
          jou lewe.                                               die gee van tiendes en offergawes omdat hulle vrees
                                                                  dat hulle bydraes nie reg aangewend sal word nie.
          Die prediker van 'n gemeente kan nie eers by sy kerk    Hoe ons bydraes gebruik word, is nie óns verant-
          uitkom as hy nie brandstof in sy motor het nie. Die     woordelikheid nie. Ons moet net gehoorsaam wees
          Bybel sê dat die osse wat die koring maal van die       aan die Here, dan sal Hy ons nog steeds seën.
          koring  mag  eet.  Ons  sien  ook  hoe  sommige         Dink so daaraan: 'n Toe hand kan ook niks ontvang
          gemeentes vir Paulus voorsien het in sy behoeftes.      nie! Die Bybel sê dis beter om te
          Daar is ook baie organisasies en bedieninge buite       gee as om te ontvang. Sommige
          die  kerk  wat  die  Evangelie  van  Jesus  Christus    mense het dit alreeds agtergekom
          versprei. Ook hulle het  ondersteuning nodig.           en verklaar met vreugde dat hoe
                                                                  meer  jy  weggee,  des  te  meer
          Geestelike boeke en koerante kan nie versprei word      ontvang jy. Probeer dit gerus, met
          om mense te bereik wie se lewens in nood of krisis      blydskap!
          is as daar nie geld is vir die druk en verspreiding van
          die literatuur nie. So is daar ook sendelinge wat nie   Sari van der Berg, 084 679 3397

           Al sou JESUS 'n duisend keer in Betlehem gebore gewees het, maar nie een keer in my
           hart nie, sou ek nog verlore wees!  - Corrie ten Boom

           A COSTLY GIFT
           Have you ever realised that JESUS is the GREATEST GIFT the Universe has ever
           known? God knew full well that the pathway which commenced at Bethlehem, must
           end at the Cross outside Jerusalem.

           What is YOUR reaction to such an amazing Gift? Will you now turn from your sin, and
           make Jesus your own by accepting Him as your personal Saviour and Lord? If you do,
           this will be the most blessed Christmas you have ever known!   - A Hall
   3   4   5   6   7   8   9