Page 1 - Good News February 2017 paper
P. 1

n Johannes het getuig en      neerdaal, en Hy het op Hom gebly.     dit  van  Johan-
                gesê: Ek het die Gees soos     En ek het Hom nie geken nie; maar     nes [die Doper]
          E’n  duif  uit  die  hemel  sien     Hy  wat  my  gestuur  het  om  met    gehoor en Hom
                                               water  te  doop,  Hy  het  aan  my    gevolg het.  Hy
                                               gesê:  'Op  wie  jy  die  Gees  sien   het eers sy eie
                                               neerdaal en op Hom bly, dit is Hy     broer  Simon
                                               wat  met  die  Heilige  Gees  doop.'   gekry en vir hom gesê: 'Ons het     nent.  Hulle  staan  meer  op  die
                                               En ek het gesien en getuig dat Hy     die Messías gevind' - dit is, as dit   voorgrond, is meer in die kollig.
                                               die Seun van God is. Die volgende     vertaal word, die Christus. En hy    Hulle speel die melodie. 'n Mens
                                               dag  het  Johannes  weer  daar        het  hom  na  Jesus  gelei...  sou kon dink hulle is die belang-
                                               gestaan en twee van sy dissipels;   (Johannes 1:32-43a).                   rikste.
                                               en toe hy Jesus sien wandel, sê                                            Dit  sou  egter  jammer  wees  as
                                               hy: 'Dáár is die Lam van God!' En     Baie  mense  sal  feitlik  enigiets   daar nét eerste viole in 'n orkes
                                               die  twee  dissipels  het  hom  dit   doen om bekend en beroemd te         sou  wees.  Daar  sou  'n  groot
                                               hoor sê en Jesus gevolg. En toe       wees.  Net  'n  beperkte  aantal     gemis  wees,  want  sonder  die
                                               Jesus Hom omdraai en hulle sien       mense ontvang egter die talente      tweede  viole  wat  die  melodie
                                               volg,  sê  Hy  vir  hulle:  'Wat  soek   en geleenthede om uit te styg bo   ondersteun en "vol" maak, sou 'n
                                               julle?'  En  hulle  antwoord  Hom:    die  gewone.  Petrus  was  so  'n    groot  deel  van  die  harmonie  en
                                               'Rabbi - dit wil sê, as dit vertaal   mens.  Die  meeste  van  ons  is     skoonheid  van  die  musiek  ver-
                                               word, Meester - waar is U tuis?' Hy   doodgewone mense. Ons haal nie       lore  gegaan  het.  Dankie  tog  vir
                                               sê vir hulle: 'Kom kyk.' Hulle het    die koerante en die nuus nie. Ons    tweede viole!
                                               gegaan  en  gesien  waar  Hy  tuis    is soos Andréas.
                                               was en dié dag by Hom gebly. En                                            En dank aan die Here dat Hy vir
                                               dit  was  omtrent  die  tiende  uur.   In 'n simfonie-orkes is daar onder   ons die "Petrusse" van die lewe
                                               Andréas,  die  broer  van  Simon      meer die eerste en tweede viole.     gee.  Dankie  ook  dat  almal  nie
                                               Petrus,  was een van die twee wat     Die  eerste  viole  is  meer  promi-           Vervolg op p. 2Vervolg op p. 2
   1   2   3   4   5   6