Page 2 - Good News January 2006 paper
P. 2

it  was  halfsewe  op  mense  sit.  Hulle  het  die  be-
                Donderdagoggend toe die        seerdes  vasgehou  en  vir  hulle
          Dongeluk  gebeur.  Die  pad          gebid. Ek kon my oë nie glo nie!
          naby  Witrivier  in  Oos-Transvaal   Daar langs die pad het ek Jesus
          was  sopnat  na  die  reën  van  die   gesien.  Ek  wil  meer  van  Hom
          laaste  paar  dae.  Die  kombi,  weet. Kan julle my meer van Hom
          volgelaai  met  swartmense,  het     vertel?"
          eintlik nie 'n kans gehad nie. Toe   In  die  hospitaal,  het  die  jong-
          die bestuurder om die draai kom      mense  later  gehoor,  het  'n
          en die swaar vragmotor voor hom      soortgelyke toneel afgespeel. Een
          in die pad sien staan, het hy so     van die pasiënte het sy eie verhaal
          hard as wat hy kon, rem getrap.      te  vertel  gehad:  "Toe  ek  my  oë
          Dit het niks gehelp nie. Die kombi   oopmaak, sien ek 'n jong witman
          het begin gly en in die vragmotor    en meisie by my sit. Hulle het my
          vasgejaag.                           hande vasgehou. Die man het sy
          'n Vrolike groepie jongmense uit     baadjie  oor  my  gegooi.  Ek  het    liefgehad  het,  moet  julle  mekaar
          Pretoria  het  oomblikke  later  op   gedink ek is klaar in die hemel!”    ook liefhê. As julle mekaar liefhet,
          die  slagting  afgekom.  Hulle  was   Toe  twee  van  die  jong  Pretoria-  sal almal weet dat julle dissipels
          Christene, deel van 'n kerkgroep     ners my kort na die vakansie van      van My is."
          wat  die  Paasvakansie  in  Kan-     die ongeluk vertel, het ek daar en    In ons land, in ons wêreld, heers
          gwane  deurgebring  het.  Bedags     dan besluit om dit in dié rubriek     daar  soveel  nood  en  ellende,
          het hulle hard gewerk om 'n paar     oor  te  vertel.  Hierdie  moderne    soveel  honger,  soveel  siekte,
          putte  vir  'n  brandarm  tuisland-  Barmhartige Samaritaan-sage het       frustrasie  en  angs,  dat  jy  by
          dorpie te grawe. Saans het hulle     my ontroer. Ons land, het ek by       voorbaat lus het om handdoek in
         Bybelstudie in 'n tent gehou, vir     myself  gedink,  behoort  nie  net    te gooi.
         wie ook al lus was om te luister.     aan  skreeuers  en  klipgooiers,      Geeneen  van  ons  het  al  die
         Die leier van die studente het die    haataanblasers en brekers nie. In     antwoorde  op  die  probleme  van
         situasie  vinnig  opgesom.  In  die   ons land is daar ook mense - baie     mense  met  wie  ons  elke  dag  te
         pad  het  'n  twaalftal  beseerdes    van  hulle  jongmense,  wat  as  dit   doen kry nie. Maar as 'n mens oop
         gelê.  Die  meeste  was  bewuste-     nodig is, langs die pad sal stilhou.   oë  deur  die  lewe  gaan,  sal  jy
         loos. Ander het gekreun van pyn.      Mense  wat  mekaar  se  hande         agterkom  dat  die  Here  ook  nie
         "Elkeen van julle kan iets doen,"     vashou, wat vir mekaar bid.           elke  dag  al  die  probleme  in  jou
         het hy aan sy maats gesê. Twee        Baie  van  die  moderne  Barm-        bord skep nie. Een op 'n slag is vir
         kêrels moes met hulle eie bussie      hartige Samaritane bly onbekend.      Hom genoeg!
         na Witrivier ry om die Polisie en     Hulle  sou  dit  só  wou  hê.  Die    As jy nie te haastig is om stil te
         die hospitaal in kennis te stel. Die   noodlydendes, by wie hulle gaan      staan  en  te  kyk  nie,  sal  jy  gou
         ander  moes  die  beseerdes  by-      stilstaan,  lê  wyd  gesaai:  in  agterkom hoe die Here die mense
         staan.  Hulle  moes  warm  gehou,     hospitale,  kombuise,  skole  en      én  die  situasies  één-één  op  jou
         gemaklik  gemaak,  en  getroos        inrigtings,  op  fabrieksvloere,  in   pad bring. En, om die woorde van
         word.                                 lang  toue  by  werkverskaffings-     die  pasiënte  in  die  hospitaal  op
         Een  meisie,  'n  verpleegster,  het   buro's,  by  die  voordeur  met  die   Witrivier te gebruik, waar mense
         haar onderrok in repe geskeur om      hoed  in  die  hand,  in  plakkers-   afbuk om te help en te verpleeg,
         verbande te maak om die ergste        huisies. Die vrug van hul werk bly    om te probeer verstaan, word dit
         bloeding  te  stop.  By  elkeen  van   orals dieselfde. Mense kan hul oë    'n stukkie hemel op aarde!
         die  beseerdes  het  een  van  die    nie glo nie! Mense sien iets van      Dr. Piet Meiring
         studente gaan sit, al was dit net     Jesus in hierdie Samaritane raak.     Beeld, 2 Julie 1985.
         om 'n hand vas te hou en te bid.      "Ek gee julle 'n nuwe gebod," het     Sal dit nie wonderlik wees as ons
         Toe die Polisie 'n uur of wat later   Jesus  aan  Sy  dissipels  -  ook  in   elkeen  gedurende  2006  “Jesus”
         op die toneel verskyn, die ambu-      ons  dag  -  gesê.  "Julle  moet      vir mense in nood kan wees nie!
         lanse kort op hulle hakke, kon die    mekaar  liefhê.  Soos  Ek  julle  - Red.
         studente  hulle  pos  verlaat.  Een
         beseerde  was  reeds  dood,  maar
         die  ander  was  gou  op  pad
         hospitaal toe.
         Maar dit was nie die einde van die
         storie  nie.  Twee  dae  later,  die
         Saterdagaand,  was  die  studente
         besig  met  hulle  Bybelstudie-
         byeenkoms.  'n  Hele  klomp
         dorpsbewoners,  groot  en  klein,
         was in die tent toe 'n onbekende
         swart  vrou  binnestap  en  vir  'n
         spreekbeurt  vra:  "Ek  is  nie  'n
         Christen nie. Ek kom selde in 'n
         kerk.  Ek  het  al  baie  van  Jesus
         gehoor,  maar  Hom  nog  nooit
         gesien nie. Maar nou die dag het
         'n wonderlike ding gebeur. Naby
         Witrivier was daar 'n ongeluk. Die
         mense  wat  seergekry  het,  het
         langs die pad gelê. Ek het gesien
         hoe 'n klomp wit kinders by ons
   1   2   3   4   5   6   7