Page 6 - Good News January 2006 paper
P. 6

'n Gesonde aptyt vir ‘n persoon-
          Daar  was  'n  man  wat  baie  hard   maar  gevoel  dat  hy  nie  die  paal   like verhouding met die Here en
          gewerk het in belang van 'n groot    gaan  haal  nie.  Net  toe  sy  moed   vir die lees van Sy Woord.
          saak.  Hy  was  baie  moeg  en       hom  wou  begewe,  skrik  hy          Daaglikse  oefening  "om  altyd
          mismoedig  omdat  mense  skyn-       wakker.  Dit  was  maar  net  'n      voor God en voor mense 'n skoon
          baar nie baie belang gestel het in   droom...                              gewete te hê".
          die  dinge  waarvoor  hy  so  hard   Wie was hierdie man? Ek weet nie.     'n Rustige hart wat reëlmatig klop
          gewerk het nie.                      Miskien was hy 'n predikant wat       in ooreenstemming met die Hart
          Terwyl hy daaroor nadink, raak hy    gedink  het  hoe  maklik  dit  sou    van  God.  Dit  skakel  die  hoë
          aan die slaap en droom hy dat hy     wees om sy gemeente te bedien         bloeddruk  van  geestelike  trots
          'n perd is wat 'n swaar wa teen 'n   as  daar  baie  gewillige  helpers    asook  die  lae  bloeddruk  van
          lang opdraand moet trek. Toe hy      was,  maar  hoe  moeilik  as  almal   neerslagtigheid uit.
          die steil pad bereik, het die vrag   net passasiers wil wees.              'n  Skoon  tong  sonder  hardheid,
          die helfte ligter gevoel as wat hy   Miskien was hy 'n staatsman wat       bitterheid,  'n  geskinder,  veroor-
          verwag het. Toe hy omkyk, sien hy    hom beywer het vir wêreldvrede        delende kritiek, lawwe praatjies of   geval het en verwond is.
          'n klompie seuns, dogters, mans      en  gevoel  het  hoe  maklik  dit     bedrog. Die woorde van so 'n tong    Gewillige  voete  wat  in  die  paaie
          en  vrouens  wat  almal  die  vrag   bereik  kon  word  as  almal  sou     is  "soos  'n  fontein  met  heerlike   van  die  Here  se  gebooie  sal
          help  stoot.  Dít  was  die  rede    help,  maar  hoe  moeilik  as  almal   vars water" (Spr. 18:4).            beweeg en nie ronddrentel op die
          waarom die wa so maklik geloop       resultate wou sien sonder om self     Gesonde oë om dinge in die regte     paadjies van luiheid en uitstel nie,
          en die wiele so vrolik gedraai het.  betrokke te raak.                     perspektief  te  sien,  sodat  ons   en nooit omdraai na die vleispotte
          Dit het goed gegaan totdat hulle     Miskien  was  dit  Jesus  Christus    probleme  in  werklikheid  nie  so   van Egipte nie.
          amper halfpad bo was, maar toe       wat ywer vir Sy koninkryk en dink     groot is soos ons gedink het nie.    Knieë  wat  maklik  buig  om  die
          was dit asof die vrag swaarder en    hoe kragtig dit sou uitbrei as al Sy   Goeie ore wat gereed is om God      gevegsposisie  van  volhardende
          die pad steiler geword het. Weer     volgelinge  skouer  aan  die  wiel    se woorde op te vang in 'n tyd van   gebed  in  te  neem  wanneer  die
         het hy omgekyk, net om te gewaar      sou  sit,  maar  hoe  langsaam  en    afvalligheid.                        vyand dreigend nader kom. Dit is
         dat  etlike  van  sy  helpers  moeg   pynlik as hulle dit aan Hom alleen    Hande met 'n goeie greep wat die     ook  knieë  wat  gebuig  sal  bly
         geword en op die wa geklim het        oorlaat!                              ploeg  vashou  sonder  om  weer      totdat mense na die Here toe kom
         om  saam  te  ry.  Slegs  'n  paar    Die vraag is nie wie HY was nie,      agtertoe  te  kyk;  ook  hande  wat   en totdat Hy Sy seën gebied waar
         mense het nog help stoot.             maar  wat  ONS  gaan  wees:           soos  dié  van  die  Meester  met    daar geestelike droogte is.
         Steeds het hulle aangesukkel tot      passasiers? of dié wat help stoot?    teerheid  mense  kan  optel  wat     - Oorgeneem
         naby  die  top,  maar  nou  was  die   Ek weet wat ek liewer wil wees. En
         vrag swaarder as ooit en die pad      ek weet ook dat aan die einde van
         baie steiler.                         die reis dit nie die passasiers sal
         Hy het al sy kragte ingespan en       wees wat die Stem sal hoor wat
         getrek  vir  al  wat  hy  werd  was,   sê:  "Mooi  so,  goeie  en  getroue
         maar toe hy weer omkyk, sien hy       dienskneg" nie.
         ál sy helpers op die wa en moes       Geen  passasier  sal  ooit  daardie
         hy alléén die wa tot bo trek.         woorde hoor nie!
         Hy het met al sy krag voortgebeur,    OG Whitefield, Die Kruisgesant
   1   2   3   4   5   6   7   8   9