Page 2 - Good News January 2008 paper
P. 2

GOEIE NUUS




                                    GOOD NEWS



                        Posbus 1957, Potchefstroom, 2520

                        CORAM DEO






                 ie  Latynse begrip coram Deo is in die vroeg-    wees, verg ware toewyding en algehele oorgawe
                 ste  eeue  van  die  Hervorming  deur  Martin    om Hom te dien soos Hy gedien wil wees.
          DLuther  met  'n  bepaalde  inhoud  gevul.  Dit         Ons moderne begrip van "dienskneg van die Here"
          beteken basies, "Voor die aangesig van God". 'n         mag  die  betekenis  inhou  van  selfverheffing  en
          Ander teoloog se verduideliking is: "Coram Deo"         grootheidswaan, asof dit sou beteken dat mense
          literally means "before the Face of God". It carries    darem kennis moet neem van wie ek is! Die Bybelse
          the  notion  of  our  living  in  the  Presence  of  God,   betekenis  van  dienskneg  of  dienaar  (Hebreeus  =
          under the authority of God and to the honour and        sharat) sou eerder wees om klein en gering te wees,
          glory of God. It is what each person was designed       en om in oorgawe en gehoorsaamheid te dien.
          for by their Creator. Living "coram Deo" has been       Wanneer ons klein in ons eie oë en in nietigheid
          best  expressed  perhaps  by  the  Reformation          voor God kom staan, weet Hy alles van ons af. Hy
          tradition of the Church.                                wéét  dat  ons  eens  met  ons  rug  na  Hom  gekeer,
          Om "coram Deo" te leef, kan verder ook beteken om       wegbeweeg het. Maar toe die genade van God ons
          jou lewe as gelowige só in te rig dat jy deursigtig     deel  geword  het  in  Jesus  Christus,  het  ons
          voor God sal leef met die wete: "En daar is geen        omgedraai en staan ons nou met ons gesig na God
          skepsel onsigbaar voor Hom nie, maar alles is oop       toe - voor Sy Aangesig. Ons staan om Hom met 'n
          en bloot voor die oë van Hom met Wie ons te doen        oop hart en 'n oop gemoed te dien, met geen roem
          het" (Heb. 4:13).                                       vir onsself nie.
          Hy ken alles, weet alles en ons kan niks vir Hom        Dit sal beteken dat ons met God se Gees vervul sal
          wegsteek nie. Hy wil ons egter nie daaroor veroor-      wees  en  dus  met  'n  lewendgemaakte  gees,  Hom
          deel nie, maar ons help om ons deursigtige lewe         met  oorgawe  sal  dien  terwyl  ons  Sy  lewende
          welbehaaglik voor Hom in te rig. Daarom moet ons        Teenwoordigheid dag vir dag in ons binneste sal
          poog om Hom in alles met ons hele lewe te dien.         beleef. Mag God die begeerte by ons opwek om ons
          Dan word ons dienskneg van die Here in die ware         hele lewe aan Hom toe te wy en Hom met groter
          sin van die woord. Om dienskneg van die Here te         oorgawe te dien in 2008!











          Jou vooruitsigte vir 2008 kan baie   kan jy nie koop nie en niemand sal    (Hebreërs 13:5).                     daar sal geen pyn meer wees nie"
          positief  wees  as  jy  glo  aan  die   dit ooit van jou kan wegneem nie:  * 'N DOEL IN DIE LEWE, want om       (Openbaring 21:4).
          beloftes van God. Jou sukses hang    * LIEFDE wat nie van jou gevoelens    Jesus Christus te gehoorsaam en      Waar  jy  aan  die  begin  van  2008
          nie  van  jouself  af  nie,  maar  word   of jou verdienste afhang nie, maar   vir  Hom  te  lewe,  gee  sin  aan  ons   staan, kan jy na die omstandighede
          bepaal deur God se liefde, genade    op die eindelose goedheid van God     bestaan. Hy het gesê: "Ek is die pad   kyk en hoop op die beste. MAAR die
          en getrouheid. Wat ook al vanjaar    gegrond is. "Kyk hoe wonderlik is     na die Vader toe. Ek is die waarheid.   ander  moontlikheid  is  dat  jy  jou
          vir  jou  voorlê  -  stygende  pryse,   God se liefde vir ons, want Hy het   Ek is die lewe" (Joh. 14:6).       lewe tot die Here se beskikking kan
          werkloosheid,  probleme  in  jou     Christus vir ons laat sterwe toe ons   *  VOLKOME  SEKERHEID  oor  ons     stel en op Hom vertrou. Dan kan jy
          gesin - niks sal jou kan skei van die   nog sondaars was" (Romeine 5:8).   uiteindelike bestemming. Jesus het   die vooruitsig hê dat wat ook al vir
          liefde van Jesus Christus nie.       *  'N  NUWE  VERHOUDING  MET          belowe: "Ek kom weer om julle te     jou  voorlê,  Hy  saam  met  jou  sal
          Vir  iemand  wat  nie  deur  Jesus   GOD,  omdat  Christus  ons  skuld     kom  haal  sodat  julle  by  My  kan   gaan en jou deur al die omstandig-
          Christus verlos is nie, lyk die lewe   betaal het. "(Christus) het Sy lewe   wees” (Joh. 14:3).                 hede sal dra. "Wat dit ook al mag
          leeg  en  sonder  vooruitsig.  In    gegee ter wille van ons wat skuldig   * 'N EWIGE TUISTE, waar niks meer    wees  waarmee  ons  te  doen  het,
          werklikheid  is  dit  ook  so,  want   was om ons na God toe te bring"         die lewe kan versuur nie, geen haat,   daar is niks, letterlik niks, onder al
          Paulus sê van sulke mense: "Julle    (1 Petrus 3:18).                      selfsug,  bekommernis,  siekte  of   die dinge wat God geskape het wat
          het sonder God gelewe en daar was    *  VRIENDSKAP  waarop  jy  kan        dood  nie.  "Hy  sal  elke  traan  van   ons  sal  kan  wegruk  van  God  se
          vir  julle  geen  vooruitsig  in  die   reken,  want  Jesus  Christus  het   hulle oë afvee en daar sal nie meer   liefde  vir  ons  nie,  want  Jesus
          wêreld nie" (Efesiërs 2:12).         gesê: "Ek sal nooit van jou af weg-   dood  wees  nie.  Niemand  sal  ooit   Christus  ons  Here  het  daardie
          Wat  Jesus  Christus  jou  aanbied,   gaan  of  jou  in  die  steek  laat  nie"   weer hartseer wees of huil nie en   liefde vir ons gebring" (Rom. 8:39).
   1   2   3   4   5   6   7