Page 6 - Good News January 2008 paper
P. 6

Vervolg van p. 5ervolg van p. 5                  Kyrgyzstan. Ons moes hier ondersteuners werf, maar om mense te vra
                                     V
          vleis. Dáár word diere, selfs hoenders, aangehou totdat hulle regtig oud    om dit te doen, was bo my vuurmaakplek. Ek was in 'n toestand, want ek
          en taai is, voordat dit geslag word vir die pot of vir 'n inkomste. Ons het   het nie kon dink waar die geld vandaan sou kom nie.
          genoeg geëet, lekker warm gebad en redelik sag geslaap.                     Op 7 Maart 2003, (Wêreldbiddag vir Vroue), het ek myself geklee in
          Kobus het die boere met die hulp van tolke opgelei, maar ek moes iets       kerkklere om die eenvoudige rede dat wat ek wou aantrek vuil was en ek
          soek om my tyd produktief te spandeer. Só het ek dan by van die skole       gedwing was daartoe. By die werk gekom, het ek dié oggend my hart op
          doenig geraak en hulle biblioteke in orde gebring, en ook later Bekki       die tafel uitgepak in gebed, want ek was bekommerd en Jesus was die
          Hale se biblioteek op die been gebring. Die dag met die opening was ek      enigste Een wat alles geweet het. Ek het sommetjies probeer maak,
          verantwoordelik vir die neem van foto's van die nuwe lede vir lidmaat-      hoeveel mense ons sou moes vra vir ondersteuning, maar dit het my
          skap. Daarna het ek elke Saterdag die kinders in Engels leer tel, die       eenvoudig net nêrens gebring nie, totdat ek besluit het dat alléén Hy
          alfabet geleer, asook 'n paar woorde.                                       iets aan hierdie situasie kon doen. Ek het Hom vertel dat ek nie mense
          Ons  het  gereeld  byeenkomste  gehad  met  die  res  van  die  span,       vertrou nie, omdat hulle onbetroubaar is, maar ek vertrou Hom alléén,
          Bybelstudie gedoen, saam gesing en mekaar se laste gedra deur vir           want Hy het alles gemaak en kan daarmee doen wat Hy wil!
         mekaar te bid.  Dit was 'n groot seën om deel te wees van só 'n span.        Na hierdie worsteling, het my man my kantoor binnegekom en gesê dat
         Op 'n keer het ons 'n besoek aan die somerweivelde ("jayloo") gebring        ons vergeet het dat dit "Wêreldbiddag vir Vroue" is en dat ek die motor
         en  só  die  lewe  van  die  mense  midde  in  hulle  kultuur  beleef.  Vroue,   moes neem en kerk toe gaan. Gelukkig het hy ingewillig om my kantoor
         kinders en diere beweeg in somertyd na die "jayloo", waar koeie gemelk       te beman vir die tyd wat ek dan in die kerk sou wees.
         word, melk geroom word, botter gemaak word, "koeroet"-balletjies van         By  die  kerk  aangekom,  het  die  predikantsvrou  2  Kron.  20:1-26
         melk gemaak word, skape geskeer word, wol gewas, gekleur en gespin           voorgelees. Ek het yskoud geword, want hoe verder sy gelees het, hoe
         word, maar waar hulle uiters primitief leef met net die absolute nodigste.   meer het ek gewéét dat daardie boodskap vir my bedoel was! Ek het
         Ons was daar vir drie dae en ons het op die derde dag, met dieselfde         geweet  dat  God  met  my  gepraat  het,  dat  hierdie  stryd  om  fondse
         klere aan die lyf, sonder dat ons ooit kon bad of was, teruggekeer na die    bymekaar te maak, nie my stryd was nie, maar God se stryd en dat ek
         "village". Daar bestaan nie 'n toilet in die "jayloo" nie, jy loop eenvoudig   nie bang hoef te wees nie. Ek het op die wolke geloop terug na my
         net oor die rand van die berg!                                               kantoor toe!
         Die Kyrgyz is vriendelike mense, uiters gasvry, honger vir vriendskap,       Later die dag het een van die mense wat my en my gesin goed geken
         maar wat tog ook nie die kuns verstaan van ware vriendskap nie. Omdat        het,  ingekom  en  sy  werk  afgehandel.  Na  afloop  daarvan  het  ons
         hulle so ontsettend arm is, beskou hulle enige uitlander wat lyk of hy       sommer net gestaan en gesels. Toe onthou ek van die omsendbrief van
         geld  het,  as  'n  potensiële  "Ridder  op  'n  wit  perd".  Dit  kan  hulle   "Interserve" (die Organisasie deur wie ons gestuur is), en wys dit aan
         geleentheid  wees  om  uit  hul  bodemlose  put  van  armoede  te  kom.      hom. Daarin was 'n berig waarin ons foto verskyn het met die versoek
         Daarom moes ons maar versigtig wees om hulle nie onnodig hoop in             dat mense asseblief vir ons moes bid, aangesien ons besig was om
         hierdie verband te gee nie. Daar is ook die vodka-strik waarin baie mans     fondse te werf vir die 2 jaar in Kyrgyzstan.
         trap. Dit veroorsaak dat hulle nog minder geld het om van te leef.           Hierdie man het die artikel gelees en toe vra hy my of hy iets vir ons kon
         Toe die "milklady" haar hand beseer het en ek dit eers drie dae later sien,   gee. Ek was uit die veld geslaan en het gedink dat dit baie dom van my
         kon ek dit net skoonmaak, salf smeer en toebind vir 'n week lank, elke       sou  wees  as  ek  dit  nie  sou  aanvaar  nie,  want  ek  het  mos  my  hart
         dag.  Só  kon  ons  die  liefde  van  Jesus  uitleef  tussen  hulle.  Net  dit…   uitgestort voor Jesus! Ek het geantwoord dat hy welkom is om dit te
         vriende maak… en verhoudings bou en voorbeeld stel, want hulle het           doen. Hierdie man het sy tjekboek uitgehaal en 'n tjek uitgeskryf, nie vir
         géén voorbeelde van dienende liefde nie, net die verlede van die harde       R200 nie, maar R2 000!
         werklikheid van Kommunisme, armoede en vodka.                                Op hierdie één dag het die Here, deur verskillende dinge wat in plek
         Ons het in hierdie ervaring van ver-van-ons-mense-en-alles-wat-bekend        geval het, my sover gekry om nie te vrees nie, maar op Hom te vertrou:
         is, die allesoorheersende wete gehad dat dit wonderlik is om in totale       1. Ek moes kerkklere aantrek om later kerk toe te kon gaan, (ek sou
         afhanklikheid van God te lewe, want Hy het in alles vir ons onderneem:       nooit kerk toe gaan met werksklere nie).
         finansies, gesondheid en emosioneel. Dít verruil ek vir niks in hierdie      2. My man was gehoorsaam, het gekom en die motor vir my gebring.
         lewe nie!                                                                    3. Hy het my kantoor beman terwyl ek weg was.
              'N KORT GETUIENIS OOR ONS VERTREK NA KYRGYZSTAN:                        4. Ek kon by die kerk uitkom om die boodskap te hoor.
                         GOD PRAAT MET MY OP 7 MAART 2003                             5. Jesus het Sy woord aan my bevestig met R2 000.
         Ons het voorbereidings getref om na Kyrgyzstan te vertrek vir "leefstyl-     Kyk hoe getrou is ons Hemelse Vader! Vader het gewéét dat Hy só met
         evangelisasie" of "vriendskapsevangelie". Ons het sielkundige toetse         my moes praat, anders sou ek nie geluister het nie! Ek sou nie my werk
         ondergaan, 'n kursus deurloop, ens., maar ek het self nie op daardie         kon  bedank  as  ek  nie  gewéét  het  dat  Hy  saam  met  ons  in  hierdie
         stadium gedink dat ons werklik sover sou kom om ons land te verlaat          "sending" was nie. Ons ondervind tot vandag toe nog Sy voorsiening,
         nie, totdat ons 'n brief gekry het wat ons ingelig het dat ons 'n spesifieke   n.a.v. Sy Woord (teks hierbo)! LEES VOLGENDE MAAND DEEL 2 - NOG
         bedrag geld moes genereer in Suid-Afrika wat ons moes onderhou in            GETUIENISSE OOR ONS VERBLYF IN KYRGYZSTAN.
            E          lkeen  van  ons



                       stap  nou  'n

                       nuwe,  onbe-


            kende tydperk binne.

            Die  nuwe  pad  stel

            nuwe  eise.  Kom  ons

            neem  die  profeet


            Jeremia  se  woorde

            ter  harte:  "Staan  by

            die  kruispaaie  en


            kyk, en vra na die ou

            paaie. Vra watter pad

            die  beste  is  en  loop

            dit, dan sal julle rus


            vind" (Jeremia 6:16).
   1   2   3   4   5   6   7   8   9