Page 10 - Good News July 2006 paper
P. 10

TOE JESUS IN 'N HOEK IN GEGLO IS



               esus  het  daarvandaan  waar  God  Sy  planne  op  kort  bloute  op  Hom  afkom.  Sy  was  Ná hierdie woorde was Jesus in
               weggegaan  en  na  die  kennisgewing  ingrypend  van  heidense  oorsprong,  maar  'n  hoek.  Hy  het  nie  meer
          Jstreke van Tirus en Sidon  verander het. So het Hy byvoor-                dit het haar nie gekeer om tog na  teenantwoorde  gereed  gehad
          toe vertrek. 'n Kanaänitiese vrou  beeld  in  reaksie  op  Hiskia  se  Jesus toe te kom nie. Sy het die  nie. Daar en dan het Hy toe haar
          wat  in  daardie  gebied  gewoon  gelowige  gebed  sy  sterfdatum  goeie berigte oor Hom gehoor,  geloof aangeprys en haar wens
          het,  het  onverwags  by  Hom  met 'n volle vyftien jaar uitgestel  en  vanweë  die  krisis  met  haar  toegestaan.
          aangekom. Sy het aanhoudend  (Jesaja 38). God het ook Sy klaar  duiwelbesete  dogter  het  sy  Jesus  was  bereid  om  ter  wille
          geroep:  "Ontferm  U  oor  my,  aangekondigde  doodstraf  oor  besluit dat Hy haar kon help.                    van die geloof van een vrou, wat
          Here,  Seun  van  Dawid!  My  Nineve  opgehef  na  hulle  hart-            Haar pleitredes tot Jesus dat Hy  Hom letterlik in 'n hoek in geglo
          dogter is in die mag van 'n bose  grondige berou (Jona 4). Dinge  haar  kind  moes  bevry,  het  het,  Sy  sending  te  wysig.
          gees, en dit gaan sleg."             soos gebed en bekering het dus  aanvanklik op dowe ore geval en  Natuurlik het Hy dwarsdeur Sy
          Maar  Hy  het  haar  niks  geant-    ‘n groot uitwerking op Sy wil.        Jesus  het  haar  heeltemal  aardse optrede die deur na die
          woord nie (Matt. 5:21-23).           Bo en behalwe die feit dat God  geïgnoreer.  Die  dissipels,  wat  Koninkryk  van  God  vir  die
          Die  meeste  van  ons  het  groot-   se  wil  kan  verander,  is  dit  ook  baie ontsteld was oor die feit dat  heidene  oopgehou.  Maar  nou
          geword met die opvatting dat dit  waar  dat  Hy  toelaat  dat  mense  'n  vrou  (en  nogal  'n  onrein  doen  Hy  dit  "amptelik"  deur  in
          verkeerd is om te ernstige vrae  van Hom verskil en dit selfs met  heidense  vrou  daarby),  dit  die  openbaar  te  wys  dat  Sy
          oor die sin van die lewe te vra.    Hom  kan  bespreek.  In  Matteus  gewaag het om in die openbaar  Koninkryk ook vir hulle bedoel
          "Jy  moet  eenvoudig  maar  15 lees ons van 'n Kanaänitiese  met  Jesus  te  kom  praat,  wou  is.
         aanvaar wat oor jou lewenspad  vrou  wat  op  'n  goeie  dag  met  haar  dadelik  verwilder.  Maar  Volhardende geloof, geloof wat
         kom en daarby berus, want daar  Jesus paaie gekruis en toe die  selfs  dit  het  haar  nie  afgeskrik  'n mens desperaat op jou knieë
         is  'n  doel  met  alles,"  is  min  of  moed gehad het om radikaal van  nie.  Hierop  het  Jesus  vir  haar  voor God laat neerval en jou al
         meer  die  raad  wat  'n  mens  Hom te verskil. In dié proses het  gesê dat Hy slegs na die verlore  pleitende daar hou, beweeg Sy
         gewoonlik  moet  aanhoor  as  jy  sy boonop iets reggekry wat die  skape van Israel toe gestuur is.  hart en hand.
         deur  die  een  of  ander  krisis  meeste van ons as ondenkbaar  Hy  kon  nie  op  kort  kennis-                 Wanneer jy soms deur die lewe
         worstel.                              sou beskryf: Sy het vir Jesus op  gewing Sy sending ter wille van  in 'n hoek vasgedruk word en dit
         Terselfdertyd  word  dit  ook  as  die ou end in 'n hoek in gepraat  een  heidense  vrou  wysig  nie.  vir  jou  voel  asof  daar  'n
         taboe beskou om vrae oor God  en  geglo,  sodat  Hy  uiteindelik  Maar  steeds  het  sy  nie  die  besetkode na die hemel toe is,
         se wil te vra of met Hom swaarde  geen ander keuse gehad het as  handdoek  ingegooi  nie:  "Help  moet  jy  nie  te  gou  handdoek
         te  kruis  oor  jou  probleme.  om haar haar sin te gee nie.                my, Here," het sy pleitend gevra.    ingooi nie. Geloof beteken om in
         Hierdie  tipe  uitsprake  het  Kom  ons  begin  heel  voor.  Hierop  het  Jesus  haar  skerp  sulke  omstandighede  juis  met
         natuurlik  groot  byval  in  die  Matteus  vertel  vir  ons  in  sy  aangespreek deur te sê dat sy as  God  te  bly  praat,  om  as't  ware
         volksmond  gevind,  dit  het  as't  Evangelie  dat  Jesus  se  aardse  heiden nou die brood (dit wil sê,  die lyn weer oop te bid. God is
         ware  deel  van  die  populêre  sending  hoofsaaklik  op  die  die evangelie wat Jesus bring),  nooit doof vir opregte gebed nie.
         evangelie  onder  baie  van  ons  verlore skape van die huis van  uit die kinders (Israel) se monde  Hy is bereid om na enige saak te
         mense geword.                         Israel gerig was (Matteus 10:6).  wil vat, en dat dit nie reg is nie.  luister  wat  meriete  het.  Jesus
         Natuurlik  rym  hierdie  soort  Hy  wou  die  verbondsvolk  Hierop  het  die  vrou  'n  laaste  het dit duidelik geïllustreer deur
         uitsprake  nie  regtig  met  die  teruglei  na  die  Bron  van  die  desperate  troefkaart  gereed  Sy  bereidwilligheid  om  "omge-
         inhoud  van  die  Bybel  nie.  Ten  Lewe toe. Daarom het Jesus in  gehad: "Here, gee maar net vir  praat en omgeglo" te word deur
         eerste is God se wil nie so vas en  die  verskillende  dorpies  in  my die krummeltjies wat van die  'n  vrou  wat  so  desperaat  om
         onbuigsaam  dat  Hy  glad  nie  Galilea  vir  die  Jode  vertel  dat  tafel afval." Sy was tevrede met  hulp gesoek het dat sy nie nee
         daaraan kan verander nie. Ons  Hyself  God  se  Koninkryk  na  net  'n  krieseltjie  van  God  se  vir 'n antwoord wou aanvaar nie.
         as  mense  is  nie  deel  van  'n  hulle toe gebring het.                   genade.  Jesus  kon  maar  Wil jy nie ook 'n slag so dapper
         voorafvervaardigde  hemelse  Op  'n  dag  terwyl  Hy  hiermee  voortgaan met Sy sending aan  begin glo nie?
         videoprogram  wat  nou  willoos  besig  was,  het  Hy  deur  die  Israel, solank as wat Hy net so 'n  [Uit: Dit kos guts om te bly glo,
         afspeel nie.                          gebied van Tirus en Sidon gereis  ietsie  van  Sy  genade  na  haar  Stephan Joubert, Lux Verbi.BM,
         Die Bybel wemel van voorbeelde  toe die Kanaänitiese vrou uit die  kant toe aangee.                              2003].
                                          DIE ADVOKAAT




          ‘n JONG DAME het onverwags  bring.  Sy  het  egter  nie  die  laat  gekom.  Ek  is  onlangs  (Hebreërs 3:7-8).
          beide  haar  ouers  in  'n  nodigheid  gesien  dat  die  aangestel as regter en my werk  Die  REDE  waarom  ONDER-
          motorongeluk  verloor.  Hulle  advokaat hom met hulle sake  as advokaat het  geëindig.”                         VINDING so ‘n harde skool is,
          geldelike sake was nie in orde  inmeng  nie  en  besluit  om  Die  Here  Jesus,  wat  vandag  is omdat jy eers die toets kry,
          nie  en  daar  is  vermoed  dat  liewer self haar sake te reël.            nog vir ons intree by die Vader,  en dan die les leer.
          hulle  ook  nie  ‘n  behoorlike  Na verloop van enkeie maande  wat ons wil verlos van al ons  [Uit: Die Bode, Jan.-Mrt. 2002].
          testament  gehad  het  nie.  egter, het sy besef dat sy self  sondes  en  vir  ons  die  ewige
          Skielik was daar ander familie  nooit  'n  oplossing  vir  die  lewe  wil  skenk,  sal  nie  altyd
          wat  ook  op  die  boedel  aan-      probleem sou kry nie en het sy  ons  “advokaat”  wees  nie.
          spraak begin maak het en die  besluit om maar die advokaat  Eendag sal Hy die Regter wees
          kanse  dat  die  jong  dame  iets  se aanbod te aanvaar.                   wat  die  oordeel  moet  vel  oor
          sou  kry  van  die  bietjie  wat  Sy het hom daardie selfde aand  diegene wat Hom hier op aarde
          oorgebly het, was maar skraal.       besoek  en  vertel  van  haar  verwerp het, en dan sal dit te
          'n  Vriend  van  die  familie,  'n  gesukkel  om  die  saak  af  te  laat wees om Sy hulp in te roep.
          advokaat,  het  die  jong  dame  handel.  Hy  het  stil  gesit  en  “Soek  die  Here  terwyl  Hy  te
          besoek  en  aangebied  om  ter  luister terwyl sy praat en toe sy  vinde is; roep Hom aan terwyl
          wille  van  haar  ouers  wat  hy  klaar was, sê hy:                        Hy  naby  is"  (Jesaja  55:6).
          goed  geken  het,  die  sake  vir  “Ek is baie jammer - ek kan nou  "Vandag, as julle Sy stem hoor,
          haar te behartig en in orde te  niks vir jou doen nie. Jy het te  verhard  julle  harte  nie.”
   5   6   7   8   9   10   11   12   13