Page 4 - Good News July 2013 paper
P. 4

U wat my so goed ken, weet presies hoeveel emosies daar binne-

           in my stoei. U ken my verlede en hede en U weet reeds wat al my

           môres inhou. Help my om my lewe onvoorwaardelik in U hande

           te plaas en U dan volkome daarmee te vertrou. Wees asseblief

           my Padwyser as ek verdwaal, my Leidsman wanneer ek ant-

           woorde soek, my Trooster as my hart wil breek, my Hemelse

           Geneesheer in tye van siekte, my Krag as ek steiltes moet klim,

           my Moed as ek hoop begin verloor, my Lig as dinge donker om

           my raak en my Vreugde as ongeluk my wil oorweldig. Hier's my

           lewe, sluit U groot hand van genade en seën saggies om my brose

           menswees en loop die pad saam met my tree vir tree… totdat ek

           eendag vir altyd tuiskom by U…   -  Oorgeneem

   1   2   3   4   5   6   7   8   9