Page 6 - Good News July 2013 paper
P. 6

y gevoel van verligting het   onderkant  wat  gelyk  het  asof  dit   bedoelings teenoor Sy kinders is   verborge  in  God”    (Kolossense
                 toegeneem  terwyl  ons  die wolke grondwaarts rem.                  onberoulik - Hy wil vir hulle net die   3:1-3).
          Mdeur die wolke opstyg. Hoe          Dit het gelyk asof weerlig oor die    beste  gee.  Ja,  selfs  wanneer  die   Kom  ons  behou  die  regte  pers-
          langer  die  vliegtuig  sonder  hele wolkbank ontplof en net van           vyandige  storms  oor  ons  lewens   pektief - ons hoef nie toe te laat dat
          turbulensie steeds hoër klim, hoe    tyd  tot  tyd  losbreek  om  na  die   woed,  staan  die  Here  gereed  en   die  donker  wolke  ons  bevrees
          groter was my verligting. Die son    aarde te reik. Van waar ek gesit het,   wag dat ons tot Hom sal nader. God   maak  nie.  “Maar…  soek  eers  die
          het  helder  deur  my  venster  was  dit  'n  stil  en  asemrowende        ken die antwoord, maar Hy wag op     koninkryk  van  God  en  Sy  gereg-
          geskyn,  die  lug  was  blou  en  in   toneel. Slegs mense op aarde kon    u en my eerste tree na Hom.          tigheid  en  al  hierdie  ander  dinge
          wolklose glans. Dit was so helder    die  weergalmende  donderslae         God kyk ook seker na ons storms      sal vir jou bygevoeg word” (Matt.
          dat ek nie met gemak na bo of buite   hoor wat die weerlig vergesel het.   soos wat ek dit in 'n beperkte mate   6:33).
          kon kyk nie. Omdat ek graag by die   Ek het aan 'n Bybelvers gedink wat    kon vergelyk, maar die mense wat
          venster  uitkyk  wanneer  ek  vlieg,   lui: “In Christus Jesus het Hy ons   op die aarde is, kyk van onder die         Here, plant my voete
          het ek afgekyk, terug in die rigting   saam  met  Hom  opgewek  uit  die   donker  stormmassa  na  God.  Die             op 'n vaste Rots
          waarvandaan ons nou net gekom        dood en ons saam met Hom 'n plek      stryd  waarin  ons  onsself  egter    Hoog bo die golwe van verdriet,
          het.  Daar  ver  onder  was  'n  in die hemel gegee…”                      bevind,  verberg  soms  God  se               Hoog bo gevaar -
         verbasende  gesig  wat  my  heel-     Nou kon ek my voorstel hoe dit lyk!   Teenwoordigheid.  Vanuit  ons            die see wat woed en bruis
         temal onverhoeds betrap het.          Die Here het my later die volgende    posisie, te midde die storms, sien           en soos 'n monster
         Dit was 'n donderstorm, maar een      lesse getoon uit dié gesig wat ek     ons soms net die stryd, terwyl God             wil verswelg…
         soos wat ek nog nooit vantevore       bevoorreg was om te sien.             vanuit Sy posisie, Sy kind en die                 insuig…
         gesien het nie - selfs nie eens in 'n   Die storms verteenwoordig al ons    storm kan sien.                                   wegmaal
         film  nie  -  as  gevolg  van  die    probleme,  ons  beproewinge,  ons     Terwyl  ons  na  ons  stryd  en          in die kolke van verdriet…
         perspektief  wat  ek  vanuit  die     smart,  gevaar  en  lyding  wat       beproewinge  kyk,  sien  ons  maar
         vliegtuig  gehad  het.  Die  vliegtuig   gedurig  in  ons  lewens  kom  en   slegs  gedeeltelik,  soos  wanneer               Ag, Here,
         het  waarskynlik  op  meer  as        gaan. God is deel van ons lewens,     ons 'n legkaart bou, maar God ken              plant my voete
         seweduisend meter deur 'n helder,     maar  Hy  leef  vér  bokant  enige    die volle prent.                             op die ewige Rots
         wolklose hemel gevlieg. Die wolke     storm  wat  die  wêreld  kan  voort-  Dit is waarom die Bybel ons aan-          en wees my Beskutting.
         van  die  donderstorm  was  vér       bring.                                moedig:                                        Skenk my weer
         onderkant die vliegtuig.              Jakobus  noem  Hom:  “Die  Vader      “As  julle  dan  saam  met  Christus           nuwe blydskap!
         Ek het dit van so hoog en van so      wat  die  hemelligte  geskape  het    opgewek is, soek die dinge daarbo
         ver af gesien dat dit vir my gelyk    maar  wat  self  nie  soos  hulle     -  waar  Christus  is  en  aan  die   “Laat  blydskap  jou  beskutting
         het  asof  die  storm  deel  van  die   verander of verduister nie.” God is   regterhand van God sit. Bedink die   wees,”  is  U  bevel.  Dus,  plant  my
         aarde  is.  Ek  kon  vanuit  die      en was en sal altyd dieselfde wees.   dinge wat daarbo is en nie wat op    voete op die ewige Rots, raak my
         vliegtuig die wit aan die bokant van   Sy  lig  verdof  nooit  en  kan  deur   aarde  is  nie.  Want  julle  het   aan en sê: “Wees wel.”
         die  wolke  sien  wat  hemelwaarts    geen stormwolke verduister word       gesterwe (dood vir die wêreld) en    Amen.
         wys  en  die  donkergrys  aan  die    nie.  Sy  getroue  liefde,  Sy  goeie   julle  lewe  is  saam  met  Christus   - Oorgeneem
   1   2   3   4   5   6   7   8   9