Page 10 - Good News July 2015 paper
P. 10

Vervolg van p. 9Vervolg van p. 9  sedert  33  n.C.  tot  1900  n.C.   dra  nie,  maar,  omdat  hulle  in  hul   aan!
          getref is.                           ongeveer  24  miljoen  martelare  vir   gehoor gestreel wil wees, vir hulle   Jesus  sê  egter:  “Maar  al  hierdie
          Net gedurende 1980 - 2008 was daar   hul  geloof  gesterf  het,  maar  dat   'n  menigte  leraars  sal  versamel   dinge is ‘n begin   van die smarte”
          140  vulkaniese  uitbarstings  waar-  daar  gedurende  die  20ste  eeu     volgens hulle eie begeerlikhede, en   (Matteus 24:8 OV).
                                               sowat 45 miljoen gelowiges met hul
          tydens  25  197  mense  gedood  en                                         die oor sal afkeer van die waarheid   Al  hierdie  geweldige  gebeure  is
          4 080 791 mense haweloos gelaat      lewe die prys betaal het om Jesus     en  hulle  sal  wend  tot  fabels”                     eintlik  net  geboortepyne  van  die
          is. In Chili het ‘n kragtige vulkaan,   Christus te volg.                  (2 Timoteus 4:3-4 OV).               smart en vernietiging wat voorlê.
          wat 9 000 jaar lank as sluimerend                                          Andersyds word ook in ons tyd ‘n     Om ons hedendaagse prentjie van
          beskou is, gedurende 2008 asook            8. AFVAL EN VERRAAD             afgewaterde  evangelie  van  opsienbare  wêreldgebeure  nog
          gedurende  2010  uitgebars.  ‘n      “En dan sal baie tot struikel gebring   eiegeregtigheid  gepreek.  Baie    verder  aan  te  vul,  noem  ons  net
          Soortgelyke uitbarsting het Ysland   word en mekaar verraai en mekaar      gemeentes  roem  in  hul  eie  kortliks ‘n verdere paar kenmerke
          gedurende  2010  getref  en  dit  het   haat” (Matteus 24:10 OV).          prestasies  en  sê:  “Ons  is  ryk,   van ons tyd.
          wêreldwye  gevolge  vir  lughawens   “In daardie tyd sal baie mense van    skatryk, en ons het niks meer nodig
          gehad. Veral Europese lughawens      die geloof afvallig  word, en hulle sal   nie” (Openbaring 3:17(a) NV). Hulle        11. MORELE EN
          se  vlugte  is  gekanselleer  met    mekaar  verraai  en  mekaar  haat”    rykdom  bestaan  uit  hul  hoë               SEDELIKE VERVAL
          geweldige  negatiewe  gevolge  vir   (Matteus 24:10 NV).                   inkomste,  massiewe  kerkgeboue,     Vandag lewe ons in ‘n deurmekaar
          die  ekonomie  van  daardie  lande.   Weer eens het hierdie Skrifgedeelte   welsprekende  predikers,  baie      en  verwarde  wêreld.  Baie  min
          Berg Etna het op 24 Oktober 2011     primêr  betrekking  op  die  Joodse   lidmate  en  hoë  aansien  in  die   mense  beskik  werklik  nog  oor
          vir  die  17de  keer  daardie  jaar   volk, maar ingeligtes sal weet dat   samelewing.  Groot  waarde  word     Bybelse of vaste morele beginsels.
          vuurvlamme  100  meter  die  lug  in   daar gedurig mense is wat mekaar    aan  kerklike  ampsdraers  en  kerk-  Vanuit kerkgeledere is daar ook nie
         gespoeg!  En  so  kan  ons  byna      en “mede-broeders” verraai om hul     like rituele geheg.                  meer baie sterk of ferm leierskap in
         daagliks   lees en hoor van natuur-   eie lewens te spaar.                  Politieke  regte  en  sosio-ekono-   hierdie opsig nie, aangesien leiers
         rampe!                                Ons lees egter nie slegs in Matteus   miese  omstandighede  van  mense     poog om almal in hul geledere se
                                               van “in daardie tyd” en die “laaste   word  as  só  belangrik  beskou  dat   sieninge  en  voorkeure  te  akkom-
            6. OLIE - EN ANDER SOORTE          dae”  nie,  maar  ook  in  ander      hedendaagse  kerke  maklik  by       modeer al druis dit ook in teen die
              BESOEDELING WAT ONS              Skrifgedeeltes:                       humanitêre  programme  vir  die      uitsprake van die Woord van God
                 AARDE VERNIETIG               “Maar weet dit, dat daar in die laaste   verbetering  van  mense  se  alle-  wat ons morele kompas behoort te
         Daar  word  voortdurend  deur  die    dae   swaar  tye  sal  kom.  Want  die   daagse  behoeftes  betrokke  raak.   wees.
         media berig dat die see, riviere en   mense sal liefhebbers van hulleself   Min  of  geen  klem  word  egter  op   Selfs in die Rapport van 23 Oktober
         ander waterbronne op een of ander     wees,  geldgieriges,  grootpraters,   “gelowiges” se geestelike lewe en    2011  word  aangevoer  dat  die
         manier  deur  menslike  toedoen  of   trotsaards,  lasteraars,  ongehoor-   groei  geplaas.  Al  bogenoemde      beskikbaarheid  van  moderne
         nalatigheid  besoedel  word.  In      saam aan hulle ouers, ondankbaar,     kenmerke  word  deesdae  as  vol-    tegnologie enorme eise stel aan die
         dieselfde  asem  kan  ook  gepraat    onheilig,  sonder  natuurlike  liefde,   doende  vir  saligheid  beskou  en   handhawing en najaag van morele
         word  van  die  vernietiging  van     onversoenlik,  kwaadsprekers,         daarom  word  kerklidmaatskap,       norme en waardes. Pornografie is
         woude  en  grasvelde.  Voeg  hierby   bandeloos, wreed, sonder liefde vir   eerder as Jesus Christus, gesien as   vryelik  op  die  internet  beskikbaar
         lugbesoedeling,  grondbesoede-        die  goeie,  verraaiers,  roekeloos,   paspoort  tot  die  hemel.  Ware    en  tieners  lê  hul  eie  seksdade  op
         ling,  geraasbesoedeling,  radio-     verwaand,  meer  liefhebbers  van     volgelinge van die Here Jesus moet   selfone  vas.  Hulle  versprei  dan
         aktiewe  besoedeling,  termiese       genot  as  liefhebbers  van  God;     daarteen waak om te verwêrelds en    hierdie  kinderpornografie  by  hul
         besoedeling,  asook  die  kwessie     mense  wat  ‘n  gedaante  van  god-   af te wyk van die Woord van God se   skole.  Hierdie  kommerwekkende
         van aardverwarming. Dan ontstaan      saligheid  het,  maar  die  krag      waarhede.                            verskynsel  van  die  verspreiding
         die vraag: Hoe lank sal ons aarde     daarvan verloën het. Keer jou ook                                          van ongure foto’s en kru SMS-taal
         nog hierdie aanslae kan “oorleef”?    van hierdie mense af” (2 Timoteus            9. VALSE PROFETE              is  algemene  praktyk  en  tekenend
         Natuurlik  hou  al  hierdie  besoede-  3:1-5 OV).                           “En baie valse profete sal opstaan   van die verval in ons samelewing.
         ling nie net gevaar in vir die aarde   “Die  Gees  sê  uitdruklik  dat  in  die   en  baie  mense  mislei”  (Matteus   In Huisgenoot van 9 Junie 2011 lees
         se  voortbestaan  nie,  maar  dit  tas   eindtyd sommige afvallig  sal word   24:11 OV).                         ons van ‘n egpaar wat die wêreld op
         beslis  ook  die  mensdom  se         van  die  geloof.  Hulle  sal  mislei-  Sonder om na spesifieke persone    hol het, omdat hulle hul kind self sy
         gesondheid  aan.  Osoonbesoede-       dende  geeste  navolg  en  die  leer-  of Bedieninge te verwys, sal elkeen   of haar geslag wil laat kies. Die vyf
         ling kan byvoorbeeld asemhalings-     stellings  van  duiwels  aanhang”          God  se  kinders  wat  deur  die   maande  oue  Storm  Stocker  sal
                                                                                     van
         probleme, kardiovaskulêre proble-     (1 Timoteus 4:1 NV).                  Heilige Gees gelei word, kan getuig   geslagloos  bly  tot  hy  of  sy  oud
         me,  keelontsteking,  borspyn  en     Die  woord  afvallig  in  bogemelde   dat  daar  in  ons  tyd  baie  valse   genoeg  is  om  self  oor  sy  of  haar
         bloedstuwing tot gevolg hê, terwyl    Skrifgedeeltes kom van die Griekse    profete  werksaam  is.  Kyk  na  baie   geslag te besluit. Die ouers glo die
         die  besoedeling  van  drinkwater     woord  apostasia.  Dit  beteken  om   godsdiensprogramme  op  TV,  lees    kind moet die vryheid hê om te kies
         wêreldwyd lei tot ongeveer 14 000     weg  te  beweeg   van  dit  wat  oor-  van valse profete wie se geraamtes   watter  geslag  hy  of  sy  wil  wees,
         sterftes per dag. Daar word bereken   spronklik geleer is. Vandag beleef    uit  die  kas  te  voorskyn  kom,  en   sonder  die  beperkings  wat  die
         dat  lugbesoedeling  in  Indië  die   ons  al  hoe  meer  dat  mense  weg-  woon  selfs  sommige  Christelike    samelewing  op  mans  en  vroue
         oorsaak is van die dood van 527 700   beweeg van fundamentele Bybelse       seminare en leerskole by en jy sal   plaas.
         mense  per  jaar!  En  in  China  ver-  waarhede.  Dit  is  daarom  baie    ervaar  hoedat  Bybelse  waarhede    Omdat die heerskappy van God en
         oorsaak  lugbesoedeling  jaarliks     ontstellend  om  in  die  media  te   en beginsels verdraai word om die    Sy lewensbeginsels en riglyne nie
         die  voortydige  dood  van  656  000   verneem dat verskeie geleerde en     eie sak te pas.                      onvoorwaardelik aanvaar en uitge-
         mense!                                gerekende persone in kerkgeledere                                          voer word nie, doen elke mens net
                                               onder andere nie in die bestaan van         10. ONGEREGTIGHEID             wat hy of sy wil. Sonder dat hulle dit
                7. VERDRUKKING EN              die duiwel en demone glo nie. Die               VERMEERDER                 egter  besef,  veroorsaak  hierdie
                    VERVOLGING                 Bybel beskryf egter in Matteus 4:1-   “En omdat die ongeregtigheid ver-    verset  teen  God  dat  mense  soos
         “Dan sal hulle jul aan verdrukking    11  hoedat  Jesus  deur  die  “ver-   meerder word, sal die liefde van die   dwalende  skape  sonder  ‘n  herder
         oorgee en julle doodmaak; en julle    soeker”, die “duiwel”, versoek is en   meeste  verkoel”  (Matteus  24:12   is.
         sal deur al die nasies gehaat word    Jesus Self spreek die duiwel skerp    OV).                                 Jesaja skryf tereg: “Ons almal het
         ter  wille  van  My  Naam”  (Matteus   aan:                                 “Omdat die minagting van die wet     gedwaal  soos  skape,  ons  het  elk-
         24:9 OV).                             “‘Gaan weg, Satan,  want daar staan   van God sal toeneem, sal die liefde   een sy eie pad geloop” (53:6(a) OV).
         Hierdie Skrifgedeelte handel in die   geskrywe: Die Here jou God moet jy    by  baie  verkoel”  (Matteus  24:12   Op sy beurt verklaar Salomo: “Daar
         eerste plek oor die vervolging van    aanbid en Hom alleen dien.’ Daarna    NV).                                 is  'n  lewenswyse  wat  vir  'n  mens
         die  Jode  gedurende  die  Groot      het die duiwel  Hom met rus gelaat,   Magsbeheptheid,  korrupsie,  ver-    reg kan lyk, maar die uiteinde daar-
         Verdrukking.  Gedurende  hierdie      en daar het engele gekom en Hom       raad  en  misdaad  vier  hoogty      van  is  die  dood”  (Spreuke  16:25
         tyd  (Matteus  24:15-22)  sal  daar  ‘n   versorg” (Matteus 4:10-11 NV).    dwarsoor  die  hele  wêreld.   Dit  is   NV). Ongelukkig gaan baie mense
         grootskaalse  uittog  van  die  Jode   Verder is daar ook o.a. predikante   amper  asof  géén  mens  meer        té  laat  agterkom  dat  die  breë  en
         vanuit  Israel  plaasvind  na  ‘n     wat  nie  in  Jesus  se  maagdelike   iemand  anders  kan  of  wil  vertrou   aangename pad waarop hulle was,
         vesting  van  veiligheid  (moontlik   geboorte, opstanding uit die dood,    nie.  Omdat  mense  God  se  Woord   die verkeerde pad was!
         Petra in Jordanië).                   of  lewe  in  ‘n  hiernamaals  glo  nie.   minag, is daar ook geen agting vir
         Ons kan ook hierdie godsdienstige     Daar is selfs leraars wat wil beweeg   ‘n  medemens  se  welsyn  nie,  wat        12. VERMEERDERING
         vervolging van toepassing maak op     na  waar  panteïsme,  panenteïsme,    nog  van  ongeveinsde  liefde!  Die             VAN KENNIS
         Christene. Justin D Long het in ‘n    agnostisisme,  post-teïsme  en        meeste mense het net die eie ek  lief   “En  jy,  Daniël,  hou  die  woorde
         artikel die ontstellende feit beklem-  ander  lewensbeskouings  ook         en  wil  net  sy  eie  behoeftes  en   geheim en verseël die boek tot die
         toon  dat  meer  Christene  vir  hul   welkom is.                           begeertes bevredig. Daarom gee hy    tyd van die einde toe; baie sal dit
         geloof  gedurende  die  20ste  eeu    Hulle  draai  hul  rug  op  God,  die   nie ‘n duit om vir iemand anders se   deursoek,  en  die  kennis  sal  ver-
         gesterf het as in al die vorige eeue   Bybel en die wáre Kerk:              gevoelens of behoeftes nie.          meerder” (Daniël 12:4 OV).
         saam!  In  die  boek  Fanaties  vir   “Want daar sal ‘n tyd wees wanneer    Ongelukkig  tref  ons  selfs  ook    Dit is baie interessant dat Daniël se
         Jesus word ook aangedui dat daar      hulle die gesonde leer nie sal ver-   hierdie liefdeloosheid by Christene            Vervolg op p. 11Vervolg op p. 11
   5   6   7   8   9   10   11   12   13