Page 9 - Good News July 2015 paper
P. 9

aan  daar  ooit  werklik  'n   aantal  tekens   in  hierdie  verband.   pa’s en seuns doodgeskiet. In ons   insiggewende  Skrifgedeelte  hier
                einde aan die huidige wêreld   Ons lees daarvan in die profetiese    eie land is daar telkens berigte van   byvoeg:
          Gwat ons ken, en waarin ons          rede wat ons in Matteus 24 en 25      etniese  geweld  teenoor  buite-     “...Strome  water  sal  uit  die  hemel
          nou leef, kom? Indien wel, hoe kan   aantref. Ons sal ook ander toepas-    landers.                             val, die fondamente van die aarde
          ons  weet  wanneer  die  einde  van   like Skrifgedeeltes gebruik wat lig                                       sal skud en die aarde sal in stukke
          hierdie  wêreld  sal  aanbreek?  Die   op hierdie onderwerp verskaf.              3. HONGERSNOOD                breek,  heen  en  weer  waggel  en
          Skrif  is  baie  duidelik  daaroor  dat                                    “...en  daar  sal  hongersnode  wankel. Die aarde sal slinger soos
          ons nie 'n bepaalde dag  of uur  kan       1.  VALS CHRISTUSSE             wees...” (Matteus 24:7 OV).          ‘n dronk mens, heen en weer wieg
          uitsonder nie:                       “Jesus antwoord hulle: ‘Pas op dat    Sedert  die  Tweede  Wêreldoorlog    soos ‘n biesieskerm. Die aarde se
          “Maar van dié dag en dié uur weet    niemand  julle  mislei  nie.  Baie  sal   tot  die  sewentigerjare  het  die   oortredinge rus swaar op hom, hy
          niemand nie, ook die engele van die   onder my Naam kom en sê: ‘Ek is      wêreld as geheel ‘n surplus voedsel   sal  val  en  nie  weer  opstaan  nie”
          hemele  nie,  maar  net  My  Vader   die  Christus,’  en  hulle  sal  baie   geproduseer. Sedert 1975 was daar   (Jesaja 24:18b - 20 NV).
          alleen” (Matteus 24:36 OV).          mense mislei’” (Matteus 24:4-5 NV).   egter  voortdurend  voedseltekorte.   Dit is ook baie belangrik om kennis
          Tog sê Jesus in dieselfde hoofstuk   Daar  het  al  male  sonder  tal  vals   Op 'n stadium het die Wêreldraad   te neem van die opskrifte by Jesaja
          van Matteus die volgende:            christusse op die wêreldtoneel na     van  Kerke  skynbaar  gesê  dat  die   24. By die Ou Vertaling staan: Die
          “Leer dit van die vyeboom as voor-   vore  getree.  Die  mantra  van  Hare   wêreld  op  ‘n  katastrofiese  pad  is   voleinding. Die wêreldgerig. By die
          beeld: wanneer sy takke begin sag    Krishna  is  in  1500  n.C.  deur     wat na massa-hongersnood lei.        Nuwe  Vertaling  staan:  Die  Here
          word en hy blare kry, weet julle die   Chaitanya  Mahaprabhu  gepopula-    Daar  word  bereken  dat  daar  70   gaan die aarde verwoes.
          somer  is  naby.  So  moet  julle  ook   riseer:  “All  the  grievous  sins  are   miljoen mense gedurende die 20ste   Volgens geologiese opnames in die
          wanneer julle al hierdie dinge sien,   removed  for  one  who  worships    eeu  weens  hongersnood  gesterf     VSA  (deur  die  USGS),  is  daar
          weet dat die tyd naby  is, voor die   Lord Sri Hari, the Lord of all lords,   het. ‘n Waarnemer van die VN het   ongeveer  12  000  -  14  000  aard-
          deur” (Matteus 24:32-33 NV).         and  chants  the  holy  name,  the    gewaarsku:  “‘n  Honger  man  is  ‘n   bewings  wat  elke  jaar  wêreldwyd
          Verder het Jesus ook vir die skare   Maha-mantra.”                         agressiewe  mens,  en  soos  dit  al   voorkom;  dit  beteken  50  per  dag!
          gesê:                                Sun  Myung  Moon  het  openlik        hoe moeiliker word om voedsel te     Almal is nie ewe vernietigend nie,
          “Wanneer julle 'n wolk in die weste   verklaar dat hy “God” is. Hy maak    bekom, kan ons verwag om al hoe      maar  die  meeste  rig  wel  baie
          sien opkom, sê julle dadelik: Daar   ook  aanspraak  daarop  dat  hy  die   meer  gevalle  van  burgerlike  en   ernstige  skade  aan.  Daar  sterf
          kom  reën!  En  dit  gebeur  ook.  En   nuwe Messias is en dat Korea God   etniese onrus teë te kom.”           duisende mense, nog méér verloor
          wanneer  julle  die  suidewind  sien   se uitverkore nasie is. Hy het ook   Nie genoegsame voedselproduksie     al  hulle  besittings  en  die  gebiede
          waai, sê julle: Dit sal gloeiend warm   Jesus  se  onvoltooide  werk  kom   in die wêreld is een van die direkte   waar die aardbewings voorkom, se
          wees!  En  dit  gebeur.  Geveinsdes,   klaarmaak.                          gevolge  van  slegte  weersom-       ekonomiese verliese is ook gewel-
          die voorkoms van die aarde en die    Die  New  York  Times  berig  op  19   standighede.  Dit  het  weer  op  sy   dig  omvangryk.  Wie sal  die  skrik-
          lug  weet  julle  te  beoordeel,  maar   Januarie 2010 dat Mehmet Ali Agca   beurt  hongersnood  tot  gevolg.  ‘n   wekkende  7.0-aardbewing  in  Haiti
          hoe is dit dat julle hierdie tyd   nie   na byna drie dekades uit die tronk   Ander  faktor  tot  die  honger-  (12 Januarie 2010) waarin 316 000
          kan beoordeel nie?'' (Lukas 12:54-   vrygelaat is nadat hy Pous Johan-     snoodprobleem is die kwessie van     mense dood, 300 000 beseer en een
          56 OV).                              nes Paulus geskiet en gewond het.     ‘n  wêreldwye  bevolkingsontplof-    miljoen huisloos gelaat is, vergeet?
          Jesus  gebruik  in  aangehaalde      Op pad na ‘n luukse hotel het hy na   fing.  Volgens  statistieke  van  Die   Meer as 28 000 mense is op 11 Maart
         Skrifgedeeltes  voorbeelde  van       homself verwys as “Christ eternal”.   Wêreldgesondheidsorganisasie         2011  dood  toe  ‘n  aardbewing  en
         “tekens”  in  die  natuur  wat  vir  die   Ander  voorbeelde  van  vals  chris-  (WGO) leef daar huidig ongeveer 7   tsoenami  die  stad  Natori,  in  die
         mens  op  ‘n  gebeurtenis  dui.  Die   tusse is o.a. Sat Guru Maharai Ji,   miljard  mense  op  aarde  waarvan   Mijagi-provinsie in die noordooste
         “tekens” aan die vyeboom sê vir die   David Koresh, Jim Jones, José Luis    sowat 925 miljoen gedurende 2010     van  Japan,  byna  heeltemal  ver-
         mens dat die somer naby is. So kan    de Jesus Miranda, en daar is nog      honger gely het. Daar is bevind dat   nietig het. Die aardbewing het 9 op
         “tekens” aan die weer of wind vir     vele meer.                            13.1% van die wêreld se bevolking,   die  Richterskaal  gemeet  en  die
         die mens aandui of daar reën aan                                            d.w.s. 1 uit elke 7 mense elke dag   verwoestende tsoenami wat gevolg
         die kom is, of dit warm of koud gaan      2. OORLOË (EN GERUGTE             nie kos het om te eet nie.           het,  het  die  gebied  omtrent  opge-
         wees, ens. Daarom kán en móét die               VAN OORLOË)                 Die Citizen berig op 31 Mei 1996 in   frommel.  By  die  Foekoesjima-
         mens ook die “tekens van die tye”     “Jesus het aan hulle gesê: ‘En julle   ‘n artikel dat mense in Noord-Korea   kernaanleg  is  ook  groot  skade
         raaksien en dit beoordeel.            sal hoor van oorloë en gerugte van    gras  pluk,  kook  en  dan  eet.  The   aangerig en daar is gevrees dat ‘n
         Vir baie mense skep Matteus 24:34     oorloë.  Pas  op,  moenie  verskrik   Guardian  berig  in  2007  dat  onge-  nog erger ramp die Japannese kan
         (OV) egter groot probleme:            word  nie,  want  alles  moet  plaas-  veer  40%  van  die  wêreld  se     tref as die Tsjernobil-kernramp van
         “Voorwaar  Ek  sê  vir  julle,  hierdie   vind, maar dit is nog nie die einde   landbougrond erg beskadig en van   1986.  Die  selfmoordsyfer  in  die
         geslag  sal  sekerlik  nie  verbygaan   nie. Want die een nasie sal teen die   ‘n  swak  gehalte  is.  Sou  hierdie   noordooste  van  Japan  het  binne
         voordat al hierdie dinge gebeur het   ander opstaan en die een koninkryk    toestand veral in Afrika voortduur   100  dae  met  39%  gestyg  en  die
         nie.”                                 teen die ander;’” (Matteus 24:6, 7(a)   en versleg, sal slegs 25% van die   owerheid  het  gewaarsku  dat  die
         Dit  skyn  asof  Jesus  sê  dat  al  die   OV).                             bevolking  teen  2025  van  voedsel   land  deur  ‘n  krisis  van  geestes-
         gebeure  van  Matteus  24  en  25     Daar  het  deur  die  loop  van  die   voorsien kan word!                  gesondheid  in  die  gesig  gestaar
         waaroor Hy met Sy dissipels en die    wêreldgeskiedenis  talle  aaklige                                          word.
         mense van daardie tyd gepraat het,    oorloë,  revolusies  en  opstande       4. PESSIEKTES (BESMETLIKE          Aangesien aardbewings ook nood-
         in húlle leeftyd sou plaasvind. Dit   plaasgevind, maar sedert die 20ste       SIEKTES EN SIEKTES WAT            wendig  ander  natuurrampe  tot
         het toe nie so gebeur nie! En dit het   eeu is dit asof die hele wêreld in ‘n   EPIDEMIES VOORKOM - HAT)         gevolg  kan  hê,  noem  ons  net
         ook tot op hierdie stadium nog nie    kookpot  van  magslus,  haat,  en     “...en  daar  sal  ...  pessiektes  ...   kortliks die volgende: Volg ‘n mens
         gebeur  nie.  Ondersoek  ons  egter   vernietiging  ontaard  het!  Ons      wees” (Matteus 24:7 OV).             die  nuusgebeure  op  TV,  op  die
         Matteus  24:33  met  groter  nou-     verwys net kortliks na ‘n paar van    Daar is ongelooflik baie epidemies   Internet, oor die radio of in koerante
         keurigheid,  sal  ons  verstaan  dat   die  ergste  oorloë:  Tydens  die    wat  die  wêreldbevolking  teister.   en  tydskrifte,  is  daar  gereeld
         Jesus  eintlik  verwys  na  dáárdie   Eerste  Wêreldoorlog  (1914-1918)     Ons  noem  egter  net  enkeles.      wêreldwyd  sprake  van  óf  tsoe-
         “geslag” mense wat wérklik in die     het  27  nasies  mekaar  die  stryd   Cholera  affekteer  3-5  miljoen     nami’s,  orkane,  siklone,  tifone,
         eindtyd  sal leef en al die dinge sien   aangesê  en  ongeveer  15  miljoen   mense wêreldwyd en tot soveel as   watervloede  óf  modderstortings.
         gebeur waarvan Hy gepraat het:        mense  is  in  hierdie  oorlog  dood.   130 000 sterftes is gedurende 2010   Gedurende  2008  het  daar  byvoor-
         “So moet julle ook wanneer julle al   Gedurende  die  Tweede  Wêreld-       aangeteken.  UNAIDS  en  die  WGO    beeld ‘n sikloon Mianmar getref en
                                                                                     het bereken dat meer as 25 miljoen
         hierdie dinge sien, weet dat die tyd   oorlog  (1939-1945)  is  ongeveer                                         meer as 84 000 menselewens geëis.
         naby  is,   voor  die  deur”  (Matteus   66 miljoen mense dood en 6 miljoen   mense  sedert  1981  tot  2005  as   Baie  ryslande  is  verwoes  terwyl
         24:33 NV).                            Jode is deur Hitler uitgewis!         gevolg  van  MIV-Vigs  gesterf  het.   daar  reeds  wêreldwyd  ‘n  ernstige
         Omdat daar in ons huidige bestaan     Gedurende  die  Russiese  Burger-     Volgens ‘n skatting van die WGO is   tekort aan rys bestaan.
         baie  ontstellende  gebeure  plaas-   oorlog  (1917-1922)  met  Lenin  as   ongeveer ‘n derde van die wêreld-    Katastrofiese  oorstromings  in
         vind, glo ons dat dit noodsaaklik is   heerser  het  9  miljoen  Russe      bevolking besmet met tuberkulose     Thailand  het  sedert  Julie  2011  ‘n
         dat ons tog sal naspeur of hierdie    gesterf. Tydens Stalin se regerings-  en is dit ook die hoofoorsaak van    derde van die land verswelg weens
         nie  dalk  werklik  “tekens”  van  die   tydperk  (1924-1953)  is  20  miljoen   sterftes  by  MIV-Vigsleiers.  Daar   ‘n  buitengewoon  verwoestende
         eindtyd  is  nie.  Ons  moet  soos    mense  doodgemaak.  Onder  Mao        word  geskat  dat  malaria  die      reënseisoen  in  62  provinsies.  In
         Jesus se dissipels hieroor navraag    Zedong (Mao Tse-tung) se bewind       oorsaak is van 250 miljoen koors-    Oktober  2011  teister  verdere
         doen:                                 in China (1949-1975) het 40 miljoen   gevalle  en  een  miljoen  sterftes   oorstromings die land. Die tweede
         “Sê  vir  ons,  wanneer  sal  hierdie   mense gesterf!                      jaarliks.                            grootste  lughawe,  Don  Muang
         dinge gebeur en wat sal die teken     Afgesien van oorloë tussen volkere                                         Lughawe,  is  ook  oorstroom  en
         van U koms en van die einde van       is etniese geweld ook aan die orde          5. AARDBEWINGS (EN             skade  beloop  miljarde  dollars
         hierdie  wêreld  wees?”  (Matteus     van  die  dag.  Gedurende  die         GEVOLGLIKE NATUURRAMPE)             terwyl meer as 700 000 mense nie
         24:3(b) NV).                          negentigerjare is meer as 800 000     “...en aardbewings op verskillende   by  hul  werk  kon  kom  nie  en  9.4
         In  antwoord  op  hul  vraag  noem    mense  in  Ruanda  vermoor  en  in    plekke” (Matteus 24:7 OV).           miljoen  mense  se  lewens  nadelig
                                                                                                                                    Vervolg op p. 10ervolg op p. 10
         Jesus  aan  Sy  dissipels  'n  hele   Bosnië is daar ook later duisende     Ons  kan  ook  nog  ‘n  ander  baie            V
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13