Page 10 - Good News June 2006 paper
P. 10

Handelinge 13:47 - “Want so het die   beroof. Elke gesin kry ‘n voedsel-   betrokke en ons het reeds begin om   Ons nooi Kerk- en jeuggroepe om
          Here aan ons bevel gegee: Ek het U   pakkie  en  ‘n  klein  toelaag  elke   ablusiegeriewe  op  te  rig  en  die   by ons te kom besoek aflê. Dit help
          ‘n lig van die nasies gemaak sodat   maand.  Dit  lei  tot  ledigheid  want   herder  wat  op  Moralane  na  die   om  self  betrokke  te  raak  in  die
          U tot redding sal wees tot aan die   hulle het nie nodig om te werk nie.   gemeentetjie  omsien,  te  onder-    Sendingveld.  Mense  se  lewens
          einde van die aarde.”                Hulle weet nie hoe om te boer nie en   steun. Ons het in die begin van 2006   verander  wanneer  hulle  sien  hoe
          My  naam  is  Chris  Wheeler  en  die   het geen opleiding gehad om enige   die  probleem  gehad  dat  die  klein   hul  betrokkenheid  ‘n  verskil  kan
          Here het my gelei om betrokke te     ander werk te doen of met geld te     kindertjies so siek geword het dat   maak.  Sommige  jongmense
          raak  by  “Word  to  Africa”  in     werk  nie.  Dan  word  daar  maar     oor die 400 babatjies en kleuters in   ontvang hul roeping van die Here
          Botswana (WTAB). Ek is reeds die     Chibuku  gedrink.  Dronkenskap        Botswana gesterf het. Die vrouens    met  so  ‘n  uitreik.  Ons  benodig
          afgelope  3  jaar  deeltyds  betrokke   volg, asook siektes soos VIGS.     het  hulle  siek  kindertjies  na  ons   werklik mense wat ons sal bystaan.
          by  WTAB,  maar  het  Oktober  2005   Ek is nou betrokke by so ‘n dorpie.   gebring en ons het vir hulle gebid.   Kontakbesonderhede:
          my IT-pos by 'n selfoonmaatskappy    Moralane is omtrent 40 km wes van     Ek is bly om te kan getuig dat sover   Chris Wheeler  Sel: 0847775196
          bedank  en  voorbereidings  begin    Soshong. Daar is ‘n laerskooltjie en   ek  weet  ons  geen  kindertjies  in   Posbus 14737 Sinoville 0129
          tref om voltyds betrokke te raak. Ek   dagkliniek.  Water  kom  uit  ‘n    Moralane  verloor  het  nie.  Die    E-pos:
          het deur die jare reeds Bybelskool-   boorgat,  maar  daar  is  geen  meeste van hulle was die volgende         chriswheeler@absamail.co.za
          en Sendingopleiding gehad.           elektrisiteit  nie.  WTAB  het  ‘n    dag gesond! Ons gee Jesus die eer!   Word to Africa kantoor:
          “Word to Africa” se hoofkantoor is   perseel van 60x60 m gekry en het      Ek het ‘n 4x4 voertuig nodig om die   09267 5333974
          in  Lobatse  en  daar  is  reeds  30   reeds  ‘n  staalstruktuur  opgerig.   veeposte  te  bereik  asook  radio-   E-pos : wtabadmin@botsnet.bw
          Sendingstasies in die mees afgeleë   Ons  het  nou  ook  water  op  die    toerusting,  ‘n  GPS-toestel,  kam-  Webwerf:  http://www.wtab.org
         dele  van  Botswana.  Ons  glo  om    perseel beskikbaar. Daar is reeds ‘n   peertoerusting , ens.
         gemeentes te plant in plekke waar     klein  gemeentetjie  maar  nog  baie   Indien  die  Here  op  u  hart  lê  om   Bankbesonderhede:
         daar  geen  Christelike  Kerk  is  nie   werk  lê  voor.  Ek  het  onlangs  ‘n   betrokke te raak by die groot werk   CJ Wheeler
         om  sodoende  die  Evangelie  te      heining  gaan  span  sodat  ons  die   onder die Boesmannasies, kontak     ABSA Sinoville,  Takkode: 632005
         neem na onbereikte mense.             perseel beter kan ontwikkel. Ek wil   my of die WTAB in Lobatse gerus.     Tjekrekeningno.  40-5571-4210
         My  area  is  die  sentraal-provinsie,   graag die mense leer om groente-
         net oos van die Sentraal Kalahari-    tuine  te  plant  (beesmis  is  volop).
         wildreservaat. Ek moet kerke gaan     Baie  van  die  kindertjies  is  onder-
         plant  oor  die  hele  area,  opleiding   voed omdat die ouers te dronk is
         gee  en  die  gemeentetjies  help     om  vir  hulle  te  sorg.  Moralane  is
         ontwikkel.  Daar  is  omtrent  400    ook die deur tot baie veeposte in die
         veeposte in die omgewing met 15       omgewing.
         tot  20  mense  per  veepos.  (Die    Om die basis te ontwikkel, benodig
         meeste van hulle het nog nooit die    ons hulp van Christene in SA. Die
         Evangelie gehoor nie).                perseel  moet  ontwikkel  word.
         Die  Regering  van  Botswana  het     Sonpanele  kan  krag  voorsien,
         verskeie  dorpies  begin  om  die     sementstene  kan  aangekoop  of
         Boesmans wat uit Sentraal Kalahari    gemaak  word,  tweerigting-radio’s
         verwyder is na die ontdekking van     kan  vir  kommunikasie  met  die
         diamante, te huisves. Die area is as   buitewêreld  sorg  en  boumateriaal
         Wildreservaat  verklaar  en  die      is nodig. Voedsel en klere is nodig
         Boesmans  kon  nie  meer  jag  en     vir  die  gemeentelede  (veral  die
         tradisioneel  lewe  nie.  Die  dorps-  kinders).
         lewe  het  hulle  van  hul  kultuur   My tuisgemeente in Pretoria is ook







                  preacher  and  an  addicted  to  dope  and  other  or  you  would  not  permit  a  Giving  the  barber  a  pene-
                  atheist  barber  were  character-destroying  habits.  man  like  that  to  continue  trating  look,  the  minister
          Aonce walking through  No, I cannot believe in a God  living in this neighbourhood  said: "Then do not blame God
          the city slums.                      who permits these things."            without a haircut or a shave."       for  allowing  these  people  to
          Said the atheist barber to the  The minister was silent until  Indignantly  the  barber  continue  in  their  evil  ways,
          preacher:  "This  is  why  I  they  met  a  man  who  was  answered: "Why blame me for  when  He  is  constantly  invi-
          cannot  believe  in  a  God  of  especially  unkempt  and  that  man's  condition?  I  ting  them  to  come  and  be
          love. If God was as kind as you  filthy.  His  hair  was  hanging  cannot help it that he is like  saved.  The  reason  these
          say, He would not permit all  down his neck and he had a  that. He has never come to my  people  are  slaves  to  sin  and
          this  poverty,  disease,  and  half-inch  of  stubble  on  his  shop; I could fix him up and  evil habits is that they refuse
          squalor.  He  would  not  allow  face.  Said  the  minister,  "You  make  him  look  like  a  the One who died to save and
          these  poor  bums  to  be  cannot be a very good barber  gentleman!"                                            deliver them.”  - Selected
   5   6   7   8   9   10   11   12   13