Page 4 - Good News June 2008 paper
P. 4

kakel  onderstaande  nommers  en  be-
                                                                                                              spreek u plek by een van ons interkerklike
                                                                                                       Sgeestelike  kampe!  Persone  wat  bewys
                                                                                                       kan lewer dat hulle lid van die Suid-Afrikaanse
                ie passie in Tim van Aarde se stem is   die  ander  gemeentes  ondersteunend  sal      Polisiediens  is,  betaal  geen  kampgeld  nie!
                duidelik hoorbaar. Hy is opgewonde      optree.                                        Koste:  Kampfooi  R250  plus  R50  brandstof-
          Door die vooruitsig om binnekort na           Hierna het Miederpark een van hul kundige      heffing.
          Burundi  te  vertrek  waar  hy  DV  voltyds   sendelinge,  ds.  Dawie  de  Wet,  wat  ook    Volgende Vrouekamp:
          sendingwerk gaan doen.                        Franssprekend is, gestuur om vir Tim en        Datum:  13 - 15 Junie 2008
          Burundi is 'n land wat verwoes is deur jare   Jeanette  te  begelei  op  'n  besoek  aan
          se  burgeroorloë.  'n  Land  wat  nou  uitein-  Burundi.                                     Kontak:  Iné  by  sel  083  288  0405  vir  volle
          delik vrede het. 'n Land wat ryp is om God    Heelwat kerkleiers is in Burundi ontmoet,      besonderhede.
          se genade en seëninge te ontvang.             behoeftes is voorlopig bepaal, en Tim en  Volgende Mannekamp:
          Burundi het vanaf 1965 - 2005 deur verskil-   Jeanette kon terugkeer om voor te berei vir  Datum: 1 - 3 Augustus 2008
          lende burgeroorloë gegaan. Die laaste en      die beplande uitstuur wat DV ses maande  Kontak:  Gerald  by  sel  082  546  9799  vir  volle
          grootste  burgeroorlog  het  begin  met  die   later sou plaasvind. Tim sal die kerkleiers  besonderhede.
          volksmoord in 1993. Dit was ook die ver-      in Burundi, wat nie die voorreg gehad het
          woestendste van almal.                        om teologiese opleiding te ondergaan nie,
          Tim  het  verlede  jaar  sy  studies  aan  die   verder vir hul werk gaan toerus en bemag-
          Teologiese Seminarium in Potchefstroom        tig.
          voltooi.  Sy  goeie  vriend,  Ruben  Safari,   Die mense  van Burundi het deur die oorloë
          afkomstig van Burundi, het saam met hom       intense  geestelike  en  emosionele  skade
          by  die  Noordwes-Universiteit  studeer  en   opgedoen. Hierdie letsels dra hulle vandag
          hom algaande vertel van die nood van die      nog. Daar is 166 denominasies van Protes-
          Kerk in Burundi. Uiteindelik was hy seker     tantse  Kerke,  versprei  oor  die  hele  land.
          dat die Here hom na Burundi as sendeling      (3 471 uit 5 542 kerke is Protestants).
          roep. Tim is intussen getroud met Jeanette.   Na  raming  sal  daar  teen  2010  ongeveer
         Die twee deel dieselfde sendingpassie.         11 574 kerke bestaan. Die groot probleem is
         Oral het vriende die egpaar aangemoedig        egter  die  kwaliteit  van  die  opleiding  van
         om sendelinge te word. Maar waar begin 'n      kerkleiers. Baie pastore is in diens geneem
         mens?  Dit  is  tog  goed  dat  die  Kerk  jou   terwyl hulle geen opleiding gehad het nie
         uitstuur en ondersteun!                        en nie weet hoe om die Skrif te bestudeer
         Tim het gehoor van die NG Kerk Miederpark      nie. Hierdie leiers het dringend hulp nodig.
         se  bereidheid  om  sendelinge  te  onder-     In  Suid-Afrika  moes  Tim  en  Jeanette
         steun en te begelei. Kort daarna het hy by     intussen  harde  werk  doen.  Hulle  het
         ds.  Willem  om  hulp  aangeklop.  Die  verskillende kursusmateriaal oorweeg, en
         Sendingbediening van  Miederpark  het  sy      uiteindelik  besluit  om  die  Veritas  Bybel-
         aansoek oorweeg en goedgekeur. Die lang        kollege se materiaal as basis vir opleiding
         pad sou nou begin om Tim op die sending-       in Burundi te gebruik en dit te kombineer
         veld te kry.                                   met  ander  materiaal.  Hulle  moes  die
         Die  taal  en  kultuur  van  die  land  moes   Kursus self ook deurloop.
         aangeleer  word,  'n  ondersteuningsbasis      Hierdie verhaal word vertel om te sê ons
         moes  opgebou  word,  Burundi  moes  het 'n groot God wat altyd in alles voorsien.
         besoek word om die geestelike leiers van       Bid  vir  hierdie  egpaar!  Onthou  ook,  God
         die  land  te  ontmoet  en  die  spesifieke    wat  u  roep,  is  getrou  om  te  voorsien!
         behoeftes te bepaal. Kruiskulturele oplei-     Moenie moedeloos word nie!
         ding moes ontvang word. Tim en Jeanette
         het  hulle  intussen  by  Kwamhlanga  gaan         Vir meer inligting oor Sending-
         vestig,  waar  hul  kruiskulturele  bloot-         mobilisering, registreer vir die
         stelling  begin  het  in  die  Muhkanyo  Teo-      Sendingkonferensie van 12-13
         logiese Skool.
         Tim  is  aangemoedig  om  'n  netwerk  van         September in Potchefstroom. Dit
         gemeentes te kry wat hom ondersteun. Die             word aangebied deur MMM
         Gereformeerde  Gemeente,  Wapadrand
         was  gretig  om  Tim  as  sendeling  aan  te          (Missionêre Mobiliserings-
         neem en daar is besluit dat dit terselfdertyd                 momentum).
         die weg baan vir goeie interkerklike same-
         werking. Tim is saam met 'n afvaardiging            Skakel 018 294 6900 (vm.) of
         van Miederpark daarheen en die vennote           besoek www.ngkmiederpark.co.za
         het  ooreengekom  om  saam  te  werk  met
         Wapadrand as sturende gemeente, terwyl             om die volle program af te laai.





























                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
   1   2   3   4   5   6   7   8   9