Page 12 - Good News June 2016 paper
P. 12

ns  lewe  beslis  in  baie    en ons land te help red. Daarom het
                 opwindende  tye!  Ek  word    verskeie  partye  byeengekom:  Die              HAT  is  success?  Most    But in God's eyes, Jeremiah was
          Ogedurig  herinner  aan  die         Suid-Afrikaanse  Raad  van  Kerke,              definitions include refe-  one  of  the  most  successful
          woorde  van  Spreuke  14:34  -       die  tradisionele  Afrikaanse  Kerke   Wrences  to  achieving  people in all of history. Success,
          "Geregtigheid  verhoog  'n  volk     waaruit  die  diensplig-generasie     goals  and  aquiring  wealth,  as  measured  by  God,  involves
          maar sonde is 'n skandvlek." Ter-    voortgespruit het, die AGS wat op     prestige,  favour,  and  power.  obedience  and  faithfulness.
          selfdertyd weet ek ook dat ons as    kleiner  wyse  al  begin  het  met    "Successful"  people  enjoy  the     Regardless  of  opposition  and
          gelowiges nie mense moet aankla      integrasie,  die  Evangeliese  en     good  life  -  financially  and  personal  cost,  Jeremiah  coura-
          by die Here nie, maar as priesters   Charismatiese kerke, die ou SAW-      emotionally secure, surrounded       geously  and  faithfully  pro-
          voor die troon moet staan en vra vir   veteraneverenigings,  en  die  nuwe   by  admirers,  and  enjoying  the   claimed the Word of God. He was
          vergifnis  en  verlossing  van  die   SANDF;  leiers  soos Adriaan  Vlok,   fruits of their labours. They are   obedient to his calling.
          mag van sonde.                       Michael  Lapsley,  generaals  en      leaders,  opinion  makers,  trend-
          Iets waaroor ek baie opgewonde is,   kolonels van die Weermag, en die
          omdat ek weet dat dit die Here se    kerkleiers in Soweto, om 'n inisia-   setters.  Their  example  is  emu-   Jeremiah's book begins with his
          werk  is,  en  omdat  ek  kan  sien   tief voor te stel waar ons werk aan   lated; their accomplishments are    call to be a prophet. The next 38
          hoedat geskiedenis reg voor my oë    versoening.  Daar  word  'n  byeen-   noticed. They know who they are      chapters  are  prohecies  about
          gebeur, is 'n inisiatief wat genoem   koms in Soweto beplan op 11 Junie    and  where  they  are  going,  and   Israel  (the  nation  united)  and
          word:  Sing  'n  nuwe  lied!   Hierdie   in  Orlando  Stadion  en  'n  kleiner   they  stride  confidently  to  meet   Judah  (the  Southern  Kingdom).
          inisiatief  het  'n  hele  paar  jaar   byeenkoms by die Hector Peterson   their goals.                         Chapters  2-20  are  general  and
          geneem  om  tot  'n  nasionale       Monument op 16 Junie, om te bely,                                          undated, and chapters 21-39 are
          inisiatief  te  ontwikkel.  'n  Groep   te vergewe, vry te spreek en ooreen   By  these  standards,  Jeremiah   particular  and  dated.   The  basic
          bidders  van  Piet  Retief  het  die   te  kom  om  saam  te  werk  om  ons   was  a  miserable  failure.  For  40   theme of Jeremiah's message is
          opdrag  by  die  Here  gekry  om  in   land se jeug 'n billike kans te gee op   years  he  served  as  God's  simple: "Repent and turn to God
          spesifieke 'townships' te gaan bid,   herstel. Om miskien vir die eerste   spokesman to Judah; but when         or  He  will  punish."  But  then,
          belydenis  te  doen  en  mense  se   keer as Kerke regoor die spektrum     Jeremiah  spoke,  nobody  because the people rejected this
          voete te was. Die laaste van hierdie   van ons land hande te vat om 'ons'   listened.  Consistently  and  warning,  Jeremiah  moved  to
          'townships' was in Soweto. Terself-  land  en  'ons'  mense  te  help  om   passionately  he  urged  them  to   predicting  specifically  the
          dertyd  het  'n  kapelaan  in  die   versoening  te  bewerk.  Ten  spyte   act, but nobody moved. And he        destruction  of  Jerusalem.  This
          weermag begin om sy tesis te skryf   van  dit  wat  ons  sien  en  hoor  van   certainly  did  not  attain  material   terrible  event  is  described  in
          oor  die  diensplig-generasie.  rassisme in ons land, is God aan die       success.  He  was  poor  and  chapter  39.  Chapters  40-44
          Mense  wat  in  die  70's  en  80's   werk,  op  Sy  gewone  onsigbare     underwent severe deprivation to      describe  events  following
          verpligte weermagdiensplig moes      manier in die harte van Sy kinders!   deliver his prohecies.               Jerusalem's  fall.  The  book
          doen.                                Ek wil vra of julle sal saambid dat                                        concludes  with  prohecies
          Versoening  is  nie  maar  net  ver-  hierdie  brose  proses  van  een-    He  was  thrown  into  prison  and   concerning  a  variety  of  nations
          draagsaamheid nie. Versoening is     wording  en  versoening  sal  werk.
          'n diep werk van die Heilige Gees    Dat God ons genadig sal wees en       into a well, and he was taken to     (chapters  45-52).  As  you  read
          om gelowiges saam te voeg in God     ons nog 'n kans sal gee om die hart   Egypt  against  his  will.  He  was   Jeremiah,  feel  with  him  as  he
          se  familie  as  broers  en  susters.   van  Suid-Afrika  te  genees.  Ons   rejected  by  his  neighbours,  his   agonizes  over  the  message  he
          Ons  moet  mekaar  se  leefstyl      weet  almal  dat  politiek  nie  die   family,  the  false  priests  and   must  deliver,  pray  with  him  for
          respekteer  en  waardeer  en  die    oplossing is nie. Die gebedsgids is   prophets, friends, his audience,     those who refuse to respond to
          meerderwaardigheid,  trots,  hoog-   beskikbaar om afgelaai te word by     and  the  kings.  Throughout  his    the truth, and watch his example
          moed en geneigdheid om ander af      www.jwipn.com     of  julle  kan  my   life, Jeremiah stood alone, decla-  of  faith  and  courage.     Then
          te kraak en te verkleineer, te skel en   kontak, dan stuur ek dit per e-pos.   ring  God's  messages  of  doom,   commit  yourself  to  being
          negatief  te  praat,  uit  ons  mens-  Bid  dat  die  proses  sal  groei  en   announcing  the  new  covenant,   successful in God's eyes!
          wees  kry.  Dis  slegs  die  Heilige   opbou  na  16  Desember  2016  -    and weeping over the fate of his
          Gees wat dit kan doen.               Versoeningsdag,  dat  ons  hierdie    beloved  country.   In  the  eyes  of   [Life  Application  Bible,  Tyndale
          Nou  is  daar  hierdie  inisiatief.  Dit   dag  vir  die  eerste  keer  as  'n  land   the  world,  Jeremiah  was  not  a   House  Publishers  Inc.  USA,
          het op 7 Mei begin met 'n 40-dae     saam  kan  vier  deur  te  bid  vir   success.                             1998].
          Gebed  vir  Versoening.  Die  inisia-  versoening.  Sing  'n  lied  wat  elke
          tief is gerig op 16 Junie in Soweto.   inwoner van ons land met vreugde
          Die ou SAW-veterane het onlangs      en  uitbundigheid  kan  saamsing,
          begin met 'n proses van herstel in   sonder  die  pyn,  sonde,  skuld  en
          die 8 skole in Soweto wat kinders    teleurstelling van die verlede.
          verloor het. Die veterane het besef   -  Elizabeth  Jordaan  082  775  3793
          hulle  het  nog  een  kans  om  die   b i d _ v i r _ e l i z a b e t h - h e l p @
          'oorlog' van die verlede te ontlont   associate.com
   7   8   9   10   11   12   13