Page 8 - Good News May 2012 paper
P. 8

alle  hedendaagse  Chris-      geloof in die niet.
                tene  beleef  blykbaar  drie  Ons weet uit eie ondervinding dat Job reg was toe
          Tstadia  in  hulle  lewens:  hy  gesê  het:  “Maar  die  mens  word  vir  moeite
          veroordeling, redding, en stag-      gebore soos die vonke boontoe vlieg” (5:7). Die
          nasie.                               mens is gebore om keuses te maak, besluite te
          Babajare  is  kosbaar  en  vreug-    neem, en opsies uit te oefen.
          devol,  maar  as  die  baba  nie  Besluit  nou!  “Kies  julle  vandag!”  Hierdie  Skrif-
          opgroei  nie,  is  dit  tragies  en  gedeelte  waar  Josua  aan  die  Israeliete  'n  keuse
          jammerlik.                           gestel  het  (Jos.  24:15),  is  aan  ons  almal  goed
          Die  geestelike  baba  wat  nie  bekend. Hulle kon die afgode dien wat hulle vaders
          volwasse word nie, is vir God 'n  oorkant die Eufraat gedien het, of die gode van die
          groot verleentheid. Dit is God se  Amoriete in wie se land hulle nou geleef het, of
          wil  dat  ons  ryk  sal  wees  aan  hulle kon onwankelbaar saam met Josua staan wat
          geestelike volwassenheid.            gesê het: “Ek en my huis, ons sal die HERE dien.”
          Tensy ons volwasse gelowiges  Kom  ons  plaas  die  klem  soos  volg:  “Kies...
          in  Christus  is,  sal  ons  'n  las  vandag”.  U  het  moontlik  jare  gelede  gekies  om
          wees  -  kinderagtig  en  klein-     Jesus te volg waar Hy ook al sou lei. Dit is goed en
          geestig.  Ons  sal  altyd  net  wel. Vandag word ons egter voor die keuse gestel
          aandag wil hê en geamuseer wil  om “ander gode” te volg. Ydelheid mag 'n afgod
          word.                                wees  -  of  selfs  wedywering.  Luiheid  kan  my
          Vir  'n  hele  aantal  jare  het  'n  meester  wees  as  ek  nie  daagliks  leef  met  'n
          gemeente  in  die  Suide  hulle  “ewigheidsperspektief” nie. Geldgierigheid kan 'n
          maandelikse  gemeentebulletin  baie verleidelike afgod wees. Daar kan baie mooi-
          aan my gestuur. Dit was eintlik  klinkende name daarvoor wees, soos “sukses” of
          pateties. Hulle “vol program” is  “om vooruit te kom in die lewe”.
          as  “Christelike  aktiwiteite”  Dit sal my “vandag” van my beroof as ek nie die
          beskou,  maar  ek  sidder  om  te  misleier ontmasker nie. Vandag gaan verby en ek
          dink  dat  weeklikse  skilder-  en  sal dit nooit weer beleef nie. Daar bestaan géén
          keramieklesse, skaatspartytjies  mark op aarde waar ek ou dae of gedeeltes van
          en  'n  hele  klomp  ander  dinge  verweerde ou dae kan gaan koop nie.
          wat  nie  eens  deur  buiteklubs  Die dae kom en gaan - of dit goed was of sleg. In 'n
          aangebied word nie, as “chris-       sekere  sin  is  ek  meester  van  my  bestemming;
          telik” beskou word.                  kaptein van my siel. Ek mag 'n slaaf van tyd wees,
          Só 'n gemeente sal nooit ooit op  maar daar was nog géén meester wat die gees kon
          die duiwel se gevaarlys verskyn  verkneg nie. Ek kan in die tronk wees en tog vry
          nie! Geen kerkgroep wat kennis  wees. Ek kan kreupel of gestremd wees en tog 'n
          dra  van  geestelike  oorlog-        geestelike  atleet  wees  wat  oor  hekkies  seil
          voering  sal  gedurig  braaivleis  waaroor gesonde mense struikel en val.
          as iets geesteliks aanbied nie.  Ek kan vandag kies om te bid of nie te bid nie, te
          Daar is werklik 'n stryd aan die  vas of nie te vas nie, om mooi dinge oor ander te sê
          gang!                                of om hulle te kritiseer. Vandag kan ek kies om 'n
          Ek  het  al  vantevore  gesê  dat  broer se reputasie te beskerm of te skend. Vandag
          sommige  gelowiges  'n  arro-        kan ek kies om God te loof en te dank vir alles wat
          gante  groep  is  wat  hulle  Hy  reeds  vir  my  gedoen  het  en  waarvoor  ek
          lewenstyl  aanpas  by  hulle  eie  miskien nog nooit dankie gesê het nie. Gister se
          weergawe van godsdiens. Ons  keuse is verby - môre s'n nog ongebore. Vandag is
          “glo”  net  totdat  ons  dit  onge-  dié dag!
          rieflik vind - en dan verdwyn ons  - Leonard Ravenhill
   3   4   5   6   7   8   9