Page 5 - Good News May 2012 paper
P. 5

“Want vir my is die lewe Christus    besieling vir talle.                  te  lê,  in  'n  beervel  toe-
          en die sterwe wins” (Fil. 1:21).     PRAYING  HYDE,  sendeling  in         gedraai,  en  tot  God  te
          Dit sal 19 Augustus 39 jaar wees     Indië, het vir dae en nagte aaneen    roep om die Rooi Indiane
          sedert SINICHI TOYODA, een van       gebid.  Hy  het  só  'n  intense  te red.
          die  vurigste  evangeliste  en  'n   gebedslas gehad en 'n lewe van        Hy was maar 'n jong man
          radio-prediker  van  die  Japan-     gebed beoefen dat sy gesondheid       toe hy gesterf het, maar
          sending gesterf het.                 ingegee het en daar is bevind dat     God  het  die  onkundige,
          Hy het só 'n gebedslas vir andere    sy hart na die regterkant van sy      heidense,  besope  skep-
          gehad  dat  hy  soms  nagte  in      bors geskuif het.                     sels by die honderdtalle
          gebed  deurgebring  het.  Op  Hy  het  teruggekeer  na  Amerika            gered  en  hul  lewens
          Saterdagaand 18 Augustus 1973,       om  te  sterwe,  maar  in  antwoord   radikaal omskep tot rein
          het hy weer na 'n berg gegaan om     op  sy  gebede  het  God  letterlik   Christene.
          die nag in gebed deur te bring.      duisende siele in Indië gered, en      (Oorgeneem)
          Die  volgende  nag  is  hy  na  'n   die  seën  wat  voortgevloei  het
          soektog  op  sy  aangesig  gevind    deur die uitdaging van sy lewe, is
          in  gebedshouding,  met  sy  oop     onberekenbaar.
          Bybel en gebedskaarte.               DAVID  BRAINERD  het  letterlik
          Hy het aan 'n hartaanval beswyk      uitgebrand in 'n lewe van selfop-
          en was slegs 33 jaar oud. Hy het     offering  en  gebed.  Alleen  in  die
          heengegaan, maar sy brandende        woeste  wildernis  van  Amerika
          liefde vir Christus, sy ywer vir die   waar  hy  geworstel  het  met  'n
          redding  van  siele  en  vir  her-   dodelike krankheid, het hy dag en
          lewing, sy stralende persoonlik-     nag gebid.
          heid,  sy  teer  gewete  en  opof-   Hy  het  die  gewoonte  gehad  om
          ferende  lewe  bly  steeds  'n  soms snags op die bevrore grond
   1   2   3   4   5   6   7   8   9