Page 2 - Good News May 2013 paper
P. 2

MEI 2013


























          Ps.  43:3,4  -  "Stuur  u  lig  en  u   die voorreg om te alle tye tot God   juk op julle en leer van My, want
          waarheid; laat dié my lei; laat dié   te gaan in Sy Allerheiligste. Jesus   Ek is sagmoedig en nederig van
          my bring na u heilige berg en na u   se liggaam was die voorhangsel        hart, en julle sal rus vind vir julle
          woninge, dat ek kan ingaan na die    wat  geskeur  het.  Ons  kan  nou     siele. God het 'n behae in nederig-
          altaar van God, na die God van my    deur  Hom tot God gaan. Die weg is    heid en selfverloëning - prysgawe
          jubelende blydskap en U kan loof     oop - 24 uur elke dag!                van die self!
          met die siter, o God, my God!"       Die mens se probleem is egter dat     Ons  behoort  die  gordyn  self  te
          Dit is heel moontlik dat Dawid na    hy nou met sy vlees wéér 'n voor-     skeur, anders móét Hy dit op Sy
          die  Urim  en  Tummim  (Twee  hangsel skep. 'n Dik gordyn wat              eie manier doen. Hy doen dit deur
          steentjies  waarvolgens  die  skeiding  maak  tussen  hom  en              bepaalde  omstandighede  -  wat
          Israeliete die wil van God gesoek    God. Hierdie vleeslike gordyn is 'n   baie pynlik kan wees -  in ons lewe
          het - vgl. Eksodus 28:30) verwys     ryklik  geborduurde  een  -  en  dit   toe  te  laat  wat  ons  weer  in
          het toe hy gesê het: "Stuur u lig en   skei  ons van God se allerheiligste   nederigheid en ootmoed laat roep
          u waarheid; laat dié my lei…"        Teenwoordigheid!  Party  mense        tot Hom. Ons kan onsself baie pyn
          Dawid  was  op  vlug  of  tydelik    se "voorhangsel" is geweldig dik!     spaar deur onsself voortdurend in
          verwyderd van die tabernakel, die    Elke keer wanneer die mens dink       verootmoediging  aan  Hom  te
          plek  van  aanbidding.  Dit  kom     dat hy darem so 'n bietjie beter as   onderwerp sodat Hy Sy wil in ons
         duideliker  na  vore  wanneer  ons    'n ander een is, borduur hy aan sy    kan  volvoer.  "Be  yielded  to  the
         die King James Version hiermee        gordyn.  Elke  keer  wanneer  hy      Spirit!"
         saamlees:  "O  send  out  thy  light   homself  oor  een  of  ander  pres-  'n Toepassing vind ons in Jeremia
         and thy truth: let them lead me; let   tasie op die skouer klop, borduur    18 oor die klei op die skywe van
         them bring me unto thy holy hill,     hy self 'n goue draad in sy gordyn.   die  pottebakker,  asook  in  2  Kor.
         and to thy tabernacles. Then will I   Hoe meer ons die vlees - die ek -     4:7: "Maar ons het hierdie skat in
         go unto the altar of God, unto God    voed, hoe dikker word die gordyn.     erdekruike,  sodat  die  voortref-
         my exceeding joy: yea, upon the       Maar  dan  moet  God  dit  weer       likheid van die krag van God mag
         harp will I praise thee, O God my     skeur!                                wees en nie uit ons nie." Ons, die
         God."                                 Die  mens  se  vlees  kan  God  nie   erdekruike,   moet gebreek word,
         Die Heilige en die Allerheiligste in   behaag nie! Daarom skeur Hy ons      anders  is  ons  vol  van  ons  eie
         die tabernakel, en later die tempel,   borduurwerk stukkend   sodat ons     onwelriekende  vleesgeur.  Ons
         was geskei deur 'n dik gordyn: die    in Sy Teenwoordigheid kan kom.        moet  stukkend  gebreek  word
         Voorhangsel.  Met  Jesus  se  Hy is 'n jaloerse God - Hy soek ons           sodat  ons  vol  kan  word  van  Sy
         kruisiging  het  die  voorhangsel     aanbidding,  nie  ons  gordyne  /     geur! Bruid van Christus - waar-
         van bo na onder geskeur! Dit het      voorhangsels  nie!  "He  com-         mee  hou  jy  jou  besig?  Met  jou
         toegang verleen tot God se Aller-     mands us into His Presence!"          bruidskleed  of  met  jou  vlees-
         heiligste.  Elke  gelowige  het  nou   In Matt. 11:29 sê Jesus: Neem my     voorhangsel?    © Dr. JJ Venter







          "Wie  tot  God  nader,  moet  glo  dat  Hy    moet glo dat Hy bestaan."
          bestaan  en  dat  Hy  dié  wat  Hom  soek,    Die gelowige wat glo dat God bestaan en wat steeds na Hom
          beloon" (Heb. 11:6).                          bly soek (wat God se wil wil  ken, wat Sy opdragte wil  verstaan
          Min  mense  spring  motorongelukke,  en uitvoer, wat meer en meer van Hom wil            weet en wat aktief in
          gesondheids-  en  finansiële  krisisse  of    Sy  Woord  delf  om  Hom  beter  te  leer  ken),  word  beloon.
          vreesaanjaende  situasies  vry.  Dan  roep    Daardie gelowige se gebede word verhoor. Nee, God gee nie
          almal sonder uitsondering na God. Dit is 'n   aan daardie gelowige alles wat die mens normaalweg begeer
          lewensfeit dat daar in lewensbedreigende      nie.  Normaalweg  begeer  die  mens  gemak,  gesondheid,  'n
          situasies oor die lippe van selfs die onver-  probleemlose bestaan, welvaart. As enige van hierdie dinge 'n
          skilligste mens noodkrete kom, soos: "O,      groot  begeerte  in  ons  lewe  is,  leef  ons
          Here, help!…"                                 eintlik nog 'normaalweg'.
          Wanneer vloedwaters die motor meesleur,       As ons werklik  na God soek, leef ons eintlik
          wanneer  die  hemele  bo  ons  oopgeklief     nie  meer  'normaalweg'  nie.  Dan  vra  ons:
          word en die weerlig op die huis slaan, "ken"   "Wat is U wil, Here? Is dit reg vir U? Lei U
          elkeen  van  ons  die  God  van  hemel  en    my. Onderrig U my."    Dán word elkeen van
          aarde. Dan "ken" ons die Naam van Hom vir     hierdie  gebede  verhoor,  so  normaalweg
          Wie ons daagliks verloën. Dan steek ons       soos wanneer 'n kind vir 'n aardse ouer vra:
          ons  hande  waarmee  ons  Jesus  normaal-     "Sal  Pappa  my  asseblief  wys  hoe  om
          weg van ons wegbeduie, vreesbevange na        hierdie kitskaart te gebruik?"
         Hom toe uit. Dan is gebed die natuurlikste     God verhoor die gebede van hulle wat in 'n
         ding op aarde. God beloof om ons gebede        noue verhouding met Hom leef. Hy verhoor
         te verhoor. Maar gebed en gewaarborgde,        hul gebede sonder uitsondering.
         konstante gebedsverhoring, die sekerheid
         dat ons gebede in liefde verhoor sal word,     GEBED: Here, ek wil nie langer instinktiewe
         is  ligjare  verwyderd  van  hierdie  instink-  noodkrete na U, die heilige God, opstuur
         tiewe, inherent menslike, noodkrete.           nie.  Ek wil U ken; ek wil 'n soeker na God
         Elke gebed wat ons bid, kán verhoor word.      wees: iemand wat U wil leer ken, U opdrag-
         Gebedsverhoring kan 'n patroon, 'n abso-       te identifiseer, U Stem hoor. Gee asseblief
         lute  sekerheid,  en  die  sekerste  saak  van   aan  my  die  deursettingsvermoë  om  U
         ons hele lewe word.                            gedissiplineerd en met hartstog te soek.
         In Heb. 11:6 lees ons: "God beloon dié wat     [Uit:  Beloftes  van  Reën  en  Dou,  Maretha
         na  Hom  soek."  En:  "Wie  tot  God  nader,   Maartens, Aktuapers, 1996].
   1   2   3   4   5   6   7