Page 4 - Good News May 2013 paper
P. 4

Don Gossett               het  Johnny  op  sy  knieë  gegaan    "Daar was tye dat ons gedink het     en  lewe  is  in  die  mag  van  die
               ohnny Lake was 'n vyftien-      sodat hy saggies in Cathy se oor      dat dit Cathy se laaste asemteug     tong." The Message-vertaling sê
               jarige seun wat in 'n dorp in   kon praat: "God het jou lief, Cathy,   is, maar nou lyk dit asof sy sterker   dit  soos  volg:  "Woorde  maak
          Jdie  noordelike  deel  van  en  God  gaan  jou  genees,"  het             word."                               dood, woorde gee lewe; hulle is
          British Columbia gewoon het. Nie     Johnny  gefluister.  "Haal  asem,     Dr.  Riley  het  sy  stetoskoop  òf  gif  òf  vrug    -  jy  kies."  (Vry
          ver  van  Johnny  af  nie  het  dr.   Cathy,  haal  asem.  O  God,  help   uitgehaal,  afgebuk  en  Cathy  vertaal).
          Riley, wat van Ierland na Kanada     Cathy om asem te haal."               ondersoek.  Hy  het  nie  'n  woord   Johnny  Lake  het  woorde  van
          geïmmigreer  het,  gewoon.  Hy       Johnny  het  aangehou,  "Cathy,       gesê  nie,  maar  'n  glimlag  het   lewe en geloof gespreek, woorde
          was jare lank 'n ateïs en het baie   binnekort is dit lente. Ons sal op    stadig  oor  sy  gesig  versprei.    van genesing en seën.
          gely  as  gevolg  van  pynlike  die  gras  gaan  speel  en  wawiele        Johnny  het  opgespring  en  uit-    Toe dr. Riley 'n lewenswyse van
          rumatiek in sy heup, maar hy was     doen.  Haal  asem,  Cathy,  haal      geroep: "God het Cathy genees!       opstand gebreek het deur God te
          in  die  omgewing  bekend  as  'n    asem. O God, help Cathy om asem       Goeiste,  meneer,  is  God  nie  loof,  het  hy  ook  woorde  van
          goeie dokter.                        te haal."                             wonderlik nie!"                      genesing gespreek - genesing vir
          Dr.  Riley  het  baie  van  jong  "Dan Cathy, sal ons na 'n molsgat        Op  daardie  oomblik  het  die  sy rumatiek-geteisterde heup. Sy
          Johnny Lake gehou. Hy het dik-       kyk,  en  miskien  sal  ons  'n  klein   verskriklike  pyn  in  dr.  Riley  se   erkenning van Jesus as die Here
          wels vir Johnny saam met hom         molletjie sien. Haal asem, Cathy,     heup verdwyn!                        van  sy  lewe  het  verlossing  vir
          geneem as hy huisbesoek gaan         haal asem. O God, help Cathy om       Cathy  Owens  is  wonderbaarlik      hom gebring.
          doen het. Een aand was hulle by      asem te haal."                        genees  van  dubbele  longont-       [Uit:  WOORDE  WAT  BERGE
          die  huis  van  die  Owens-gesin,    "Dan Cathy, sal ons na die brug       steking.  Dr.  Riley  is  wonder-    VERSIT,  E  W  Kenyon  &  Don
          waar die klein sewejarige Cathy      toe gaan en kyk na die wit vissies    baarlik genees van rumatiek in sy    Gosset, VGU, 2009].
          Owens  siek  was  met  dubbele       in die rivier terwyl die waens oor    heup. En die beste
          longontsteking.  Dr.  Riley  het  die brug ry. Haal asem, Cathy, haal      van alles is dat dr.
          geluister  na  hierdie  dogtertjie   asem!  Dankie  God,  dat  U  Cathy    R i l e y   ' n   d i e p
          wat hyg na asem, en uiteindelik      help om asem te haal!"                gelowige  van  die
          sy swart tas toegeknip.              Ongeveer  twee  ure  het  verloop     lewende Christus,
          Hy het na Cathy se ouers gedraai,    voordat dr. Riley teruggekeer het     sy  Verlosser  en
          en hartseer vir hulle gesê: "Ek is   na die Owens-huis. Teen hierdie       God geword het -
          jammer,  maar  Cathy  sal  nie  die   tyd het Johnny nie meer gefluister   alles  as  gevolg
          aand  oorleef  nie.  Ek  moet  nou   nie, maar hardop en opgewonde         van  die  krag  van
          gaan  en  ander  besoeke  doen,      gepraat.                              woorde  wat  in
          maar ek sal later weer terugkom.     "Hoe lank is dit al aan die gang?"    g e l o o f   u i t g e -
          Intussen  los  ek  vir  Johnny  hier   het dr. Riley Cathy se ouers gevra.  spreek is.
          om by Cathy te sit."                 "Sedert  u  weggegaan  het,  In  Spreuke  18:21
          Na dr. Riley die huis verlaat het,   dokter,"  het  hulle  geantwoord.     lees  ons:  "Dood
   1   2   3   4   5   6   7   8   9