Page 1 - Good News March 2006 paper
P. 1

an 23 Jan. 2000, die Here het vir ons hier op    ons hier kan bly nie, maar Vader
                 Bray geroep om vir Hom te werk. Dit was baie     het  gepraat,  ons  het  nie  keuse
          Vmoeilik, my vrou Yvonne het nie gedink dat             gehad nie. Ek los haar baie by die
                                                                  huis alleen, wat ons huur, en dan
                                                                  plase toe gestap - elke week! 27
                                                                  June 2002 die Here praat met 'n
                                                                  kind  van  Hom  wat  gekom  kuier
                                                                  het, en hy vra my: "Hoekom stap
                                                                  jy  so  ver  om  Evangelie  te
                                                                  verkondig, hoekom die gemeente
                                                                  koop jou nie 'n fiets nie?" Ek sê:
                                                                  "Hulle het nie eens geld om my te
                                                                  sorg nie!" Toe gee Hy my  hierdie
                                                                  wonderlike  fiets.  Ek  noem  hom
                                                                  "wonderwerking fiets".
                                                                  Ek het elke plaas ge besoek en die
                                                                  wonderwerke  het  gebeur.  Die
                                                                  Heilige Gees het mense geraak en
                                                                  vir hulle ge verander en gesond
                                                                  gemaak. Die vyand werk baie hier
                                                                  by  die  Molopo.  Altyd  ek  kry  my
                                                                  vrou sy's baie siek, maar ek het
                                                                  nie  op  gehou  nie,  sy  het  my
                                                                  toegelaat dat ek vir die Here werk.
                                                                  Ek dank die Vader vir my pragtige
                                                                           Vervolg op p. 12ervolg op p. 12
                                                                           V
   1   2   3   4   5   6