Page 8 - Good News March 2006 paper
P. 8

ONS JONG MAATS (5-10 jaar): SPEEL SAAM EN WEN! EL ROI BYBELSENTRUM
          borg die prys (foto langsaan) van hierdie speletjie. Baie dankie aan hulle!
          Pas die regte sinne by die prente, bv. 1 - F. Kleur dan die prentjies mooi in. Pos jou
          antwoorde  en  ingekleurde  prente  aan:  Die  Redakteur,  Posbus  1957,
          Potchefstroom, 2520     om ons te bereik voor of op 24 Maart 2006.          Onthou julle
          name,  adresse  en  telefoonnommers.  Die  wenner  sal  in  die  April-uitgawe
          aangekondig word.

          SINNE:
          1. Het vir Jona ingesluk.
          2. Jesus is hiermee in die hemel opgeneem.
          3. Hiermee het Jesus 5 000 mense gevoed.

           A                      B                    C                     D





                                                                                                       4. Petrus het hierdie liggaamsdeel van Malgus
                                                                                                       afgekap.
                                                                                                       5. Hierin het Moses se moeder hom weggesteek.
                                                                                                       6.  Hierin  het  Noag  en  sy  gesin  tydens  die
                                                                                                       sondvloed geskuil.
                                                                                                       7. Dit het die Israeliete gemaak terwyl Moses op
           E                      F                    G                     H                         Sinai die wet van die Here ontvang het.
                                                                                                       8. Saggeus het hierin geklim toe hy Jesus graag
                                                                                                       wou sien.
                                                                                                        When God wants to bring power into your life,
                                                                                                        When God wants to bring power into your life,
                                                                                                        He  brings  more  pressure.  He  is  generating
                                                                                                        He  brings  more  pressure.  He  is  generating
                                                                                                        spiritual force by hard rubbing. Some do not
                                                                                                        spiritual force by hard rubbing. Some do not
                                                                                                        like it, and try to run away from the pressure,
                                                                                                        like it, and try to run away from the pressure,
                                                                                                        instead of getting the power and using it to rise
                                                                                                        instead of getting the power and using it to rise
                                                                                                        above the painful causes.
                                                                                                        above the painful causes.
                                                                                                        - Selected
                                                                                                        - Selected
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13