Page 12 - Good News March 2006 paper
P. 12

O bula iseia mo go
                O bula iseia mo go
                  seng tse lateng
                  seng tse lateng
                  Vervolg van p. 1
                  Vervolg van p. 1
          vroutjie  wat  nie  baie  bekommer
          met  geld  nie,  maar  bekommer
          met mense, dat hulle na die Here
          kom. “Dankie Vonnie!"
          Dankie  vir  die  jaar  2000,  vir
          pastoor van Vryburg wat Evange-
          lisasie team oop gemaak het. Hy
          help die pastore in sendingveld,
          hy gee hulle vlerke om te vlieg.
          Hulle het my gedra met gebede,
          tot  ek  sien  en  glo,  die  Here  se
          Hand is by my, Hy het my geroep.
          Tosaca se gemeente begin saam
          met  my  te  werk  toe  pastoor
          Myburg 2001 kom. Ons maak die        0936. Alles wat gemaak is, is deur die genade van die
          great team, ek en pastor Myburg,     Vader.
          om die kerk te laat beweeg. Ek het   Pastor  Pogisho  Gilbert  en  Kelebogile  Yvonne
          vir  pastor  Myburg  my  drome       Ditlhobolo (Sendelinge Bray Gemeente).
          vertel,  en  ons  het  ge  begin  om   (Brief onveranderd geplaas).
          kerk te bou. Twee sakke sement
          het  ge  begin  om  ons  droom  te   [Onder leiding van Pastoor Gert Myburgh word 'n
          fulfill. Agterna ek het nie geweet   Sendingkerk op Bray gebou. Die jeug van Tosca stig
          waar van af kom al die goete, die    'n fietsryklub en noem hulself J.O.K. wat beteken,
          kappe, die sink. Die wonderwerk      “Jesus, ons Koning”. Hulle pak 'n fietsrytog aan na
          begin, ek dank die Here, die kerk    Klerksdorp,  Stilfontein,  Dominionville,  Leeuw-
          het op gekom. Die kerk van ons is    doringstad en Wolmaransstad, om geld in te samel
          6 x 18 m lank en wyd 180 - 200       vir die kerk.
          sites.                               Die  jeug  van  Bray  het  met  'n  donkiekar,  sonder
          Elke Sondag en Woensdag is die       donkies,  die  sand  uit  die  rivier  aangery  en  die
          kerkie  vol.  Ons  nodag  nog  die   gemeentebroers het die stene self gemaak! Al die
          stoele.  As  iemand  kan  help,  hy   eer kom die Here toe! Die kerk is gebou en word DV
          kan my kontak met sel nr 082 846     binnekort ingewy -  Pastoor Gert Myburgh, Tosca].






          Christ never chided His followers for lack of brains,  mountains. LACK of FAITH was the
          culture, eloquence, or worldly goods. He never said:  ONLY  thing  for  which  He
          If you had brains like Plato or wealth like Croesus, or  reproached them!  (Selected).
          eloquence  like  Demosthenes,  you  could  move  “But without faith it is impossible
                                                                  to  please  and  be  satisfactory  to
                                                                  Him. For whoever would come near
                                                                  to  God  must  necessarily  believe
                                                                  that God exists and that He is the
                                                                  Rewarder of those who earnestly
                                                                  and  diligently  seek  Him  (Heb.
                                                                  11:6 The Amplified Bible).
   7   8   9   10   11   12   13