Page 9 - Good News March 2006 paper
P. 9

(Skrywer wil anoniem bly om kleinkind te beskerm).      Hulle het tevergeefs gesoek, maar kon dit nie kry nie.
          In  Nov.  2005  het  ek  en  my  man  een  naweek  'n   Die  sleutel  was  wel  in  'n  sak,  maar  deur  God  se
          familiefees  op  'n  ander  dorp  gaan  bywoon.  My     beskikking kon hulle dit doodeenvoudig nie kry nie.
          dogter en kleinkind het by die huis agtergebly.         Hulle is garage toe en het met 'n gasbottel probeer
          Die Saterdagnag het diewe by die huis ingebreek,        om die kluis oop te brand, maar kon dit nie regkry
          my  kleinkind  in  sy  bed  wakker  gemaak  en  hom     nie. Die gasbottel het vlamgevat, maar hulle het van
          aangehou. Hulle het hom gevra waar sy ouers is en       ons klere daaroor gegooi en so verhoed dat ons huis
          hy het gesê dat hy alleen tuis was.                     kon afbrand. Die diewe het toe ons TV geneem, maar
          Ons dien 'n wonderlike en genadige God! Hoewel die      dit in ons buurman se tuin gelos - ongeskonde!
          diewe die huis deursoek en geplunder het, het hulle     My kleinkind het hom losgewoel en sy ma wakker
          die kamer waarin my dogter geslaap het, nie betree      gemaak. Baie van die gesteelde goed is opgespoor.
          nie. Ek glo dat 'n engel haar daardie nag bewaar en     My nuwe leesbril het tussen die gesteelde artikels
          beskerm  het.  Sy  het  glad  nie  wakker  geword  nie.   gelê - sonder 'n krap of merkie!
          Hulle  het  my  kleinkind  vasgebind  en  met  'n  mes   Ons  aanbid  'n  geweldige  groot  God.  Hy  is  ons
          gedreig, maar elke haar van sy hoof was reeds getel     Erekoning, sterk en geweldig in die stryd. Hoop en
          deur  ons  Hemelse  Vader  en  hy  het  fisies  niks    vertrou volkome op Hom! Hy het die waters met die
          oorgekom nie!                                           holte van Sy Hand afgemeet. Hy is volkome in staat
          Feitlik die hele inhoud van ons klerekas is uitgegooi,   om ons te help in elke benoudheid.
          maar net die juwele is geneem. Daar het R2 000 oop      Met die terugrit wou my hart net smelt binne-in my.
          en bloot langs die juwele gelê, maar hulle het dit nie   Ek het 'n landskap gesien en die Here hoor sê: "Ek
         raakgesien nie. Onder my truie was daar ook nog     het dit geskep, maar dit is nie My Koninkryk hierdie
         R3 000, maar dít het hulle ook nie raakgesien nie!       nie. My Koninkryk moet nog kom.
         Hulle wou die kluis se sleutel hê. My kleinkind het      Maak jouself dus vandag nog gereed om jou God te
         verduidelik dat dit in een van die baadjiesakke was.     ontmoet!”










                            Ds. Piet du ToitDs. Piet du Toit      Die  hoofdoel  van  die  huwelik  is  om  God  te
          Vandag  beleef  ons  'n  felle  aanslag  teen  die      verheerlik. Die woord vir “verheerlik” in die Nuwe
          instellings van die huwelik en gesin. Al meer stemme    Testament beteken “oplig”. Ons huwelik moet die
          gaan op om die gesinstrukture af te takel en selfs      God  wat  ons  aanbid  en  wat  die  Outeur  van  die
          met die huwelik en gesin weg te doen. Oral sien en      huwelik is, “oplig”, sodat mense kan erken dat Hy
          beleef  ons  die  ineenstorting  van  huwelike  en      die ware God is.
          uitwissing  van  gesinne.  Dit  noop  ons  om  'n  slag   As individue het ons as Sy kinders Hom verheerlik,
          weer goed na hierdie instellings te kyk.                maar  nou  kan  ons  dit  sáám  nog  beter  doen.  Ons
          Ons moet opnuut besef dat huwelik en gesin van          huwelik  moet  ‘n  Evangelisasieboodskap  dra  en
          God, wat Hom in Christus aan ons geopenbaar het,        mense na ons trek wat vra: “Wat maak die verskil in
          kom. Van die begin af, voor die sondeval, het God die   julle huwelik?” Ons moet kan vertel WIE die verskil
          huwelik en gesin ingestel. Dis 'n uitdrukking van Sy    maak!
          Wese.  Dis  soos  Hy  is  en  funksioneer:  Hy  is  'n   Wanneer  paartjies  bg.  waarhede  goed  besef  en
          Familiegod,  'n  Gesinsgod.  Hy  laat  Hom  ken  as  'n   hulself daagliks daaraan herinner, sal daar 'n diepte
          Vader  wat  'n  Seun  het,  en  kinders  het  wat  deur   in hul huwelikslewe kom wat vervullend,  verrykend
          wedergeboorte uit Hom gebore is. Huwelik en gesin       en God-verheerlikend  sal wees!
          is dus 'n heilige instelling van 'n heilige God.        Vra  dus  vir  jouself:  “Is  my  huwelik  God-
          Ons  moet  dit  opnuut  in  ons  denke  programmeer.    verheerlikend  en  God-gerig,  of  self-gerig?”  Dit  is
          Man en vrou moet elke dag besef: Wanneer ons ons        dalk nodig dat jy en jou huweliksmaat tyd sal maak
          huwelik en gesin bedryf, het ons met God Self te        om weg te breek en in die stilte van die natuur en in
          doen. Dit is vir Hom belangrik en daarom moet dit vir   die  Vader  se  teenwoordigheid
         ons belangrik wees.                                      hierdie saak goed en deeglik sal
         ‘n Huwelik beteken eenwording: twee persone word         bespreek en knelpunte uit die weg
         één. Terme verander van “joune” en “myne” na “ons        sal ruim.
         s’n”. Dit is 'n verbintenis tussen twee persone wat      Ds.  Piet  du  Toit  is  'n  pastorale
         hul woord aan mekaar gee en trou aan mekaar beloof       berader  en  stigter  van  Lusanti
         voor God en getuies.                                     Beradingsbediening.  Hy  bied
         Wanneer 'n paartjie gaan trou, moet hulle weet dat dit   landwyd  interkerklike  seminare
         'n  lewenslange,  permanente  verbintenis  is.  Dis  'n   aan,  o.a.  die  Kruis-seminaar:
         weerspieëling van 'n permanente liefde vir mekaar        Bevryding  deur  die  Kruis.  Hy
         wat nie sommer langs die pad verloor of eenkant          woon  in  Kuilsrivier,  Kaapstad.
         gegooi mag word nie. As iemand nie hiervoor kans         Kontak hom vir optredes by (021)
         sien nie, moet hy/sy nie trou nie!                       903 9829.







                uring an interview with Mr. Lincoln,            gentleman having an appointment
                long after he had been inaugurated             to  meet  President  Lincoln  at  five
          Das President, a friend asked him if he  Ao'clock  in  the  morning  went  a
          loved Jesus. The President buried his face    quarter  of  an  hour  before  the  time
          in his handkerchief and sobbed. He then       appointed. While waiting for the appointed
          said amid his tears, "When I left home to     time he heard in the next room a voice as if
          take  the  chair  of  the  State  I  was  not  a   in  grave  conversation,  and  asked  an
          Christian. When my son died - the severest    attendant standing by, "Who is talking in
          trial of my life - I was not a Christian. But   the  next  room?  "It  is  the  President,  sir,"
          when  I  went  to  Gettysburg,  and  looked   replied  the  attendant.  "Is  anybody  with
          upon the graves of our dead who had fallen    him?" the gentleman inquired. "No; he is
          in the defense of their country, I there and   reading  the  Bible."  "Is  that  his  habit  so
          then committed myself to Christ. I do love    early in the morning?" "Yes, sir, he spends
          Jesus. The spectacle of that crucified One    every morning from four o'clock to five in
          which  is  before  my  eyes  is  more  than   reading the Scriptures and praying.”
          sublime - it is Divine!”                      - Selected
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13