Page 2 - Good News March 2008 paper
P. 2

GOEIE NUUS / GOOD NEWS



                             Posbus 1957, Potchefstroom, 2520
           WIE KAN DAN HEILIG WEES?



                oeveel  gelowiges  ag  hulself  te  gering  om    en dít is 'n lewenslange proses! God is gedurig besig
                aanspraak daarop te maak dat hulle heiliges       om ons te skaaf en te poleer, sodat ons soos Hy kan
          His? Die feit is: Daar is 'n verskil tussen wat ons     wees: "Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is,
          van onsself dink en wat God oor ons sê. Ons moet na     moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word"
          die Skrif gaan om te verstaan wat Hy oor heiligheid     (1  Pet.  1:15).  Daarom  staan  daar  ook  geskryf:
          of heiligmaking sê. Dáárin verstaan ons dat heilig-     "Wandel  deur  die  Gees,  dan  sal  julle  nooit  die
          making uit drie fases bestaan, wat ons ganse lewe       begeerlikheid van die vlees volbring nie" (Gal. 5:16).
          met die Here omsluit:                                   Híérin  is  ons  nog  onvolmaak,  maar  ons  Hemelse
                                                                  Vader sal lankmoedig met ons wees en ons help,
                   1. POSISIONELE HEILIGMAKING                    sodat ons kan groei en soos Jesus kan wees (Lees
          Jesus roep almal om na Hom toe te kom. Daar is vir      ook 1 Joh. 1:7; Rom. 12:1).
          elke  mens  plek  aan  die  voet  van  die  kruis,  want   Dit word van Christene verwag dat hulle sal groei in
          "almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy          die  kennis  van  onse  Here  en  Saligmaker,  Jesus
          mag gegee om kinders van God te word, aan hulle         Christus. Soos wat die kind van God in die Wynstok
          wat in Sy Naam glo…" (Joh 1:12).                        bly, word dit ook verwag dat hy veel vrug sal dra
          By  oorgawe  aan  Hom  ontvang  ons  die  weder-        (Joh.  15:2,5,8;  Fil.  3:12,15).  Hierdie  fase  van
          geboorte, waarsonder ons nie in Sy Koninkryk kan        praktiese  heiligmaking  is  die  gevolg  van  stand-
          kom  nie  (Joh.  3:3,5).  By  hierdie  geleentheid,  'n   houdende en volhardende groei van die individu in
         gebeure op 'n bepaalde tydstip in ons lewe (elkeen       geestelike  aangeleenthede,  en  die  toenemende
         móét 'n datum hê), ontvang God die mens wat aan          kennis van die regte van kindskap deur genade.
         Hom oorgee, as 'n kind van God. Hy spreek hom vry
         van sonde en reken hom Sy geregtigheid toe. Ons                   3. UITEINDELIKE HEILIGMAKING
         status voor God, ons posisie in Hom, is nou heilig.      Die  uiteindelike  aspek  van  heiligmaking  staan  in
         Elkeen wat Jesus aangeneem het, word by weder-           verband met die Christen se finale volmaaktheid in
         geboorte 'n heilige van God! Dít is posisionele heilig-  heerlikheid. Dit sal gebeur by geleentheid van die
         making, en het niks daarmee te make dat ons nog          Kerk  se  voorstelling  as  "foutloos/sondeloos/
         swak  en  vol  gebreke  is  nie. As  ons  na  die  Send-  vlekkeloos" voor Hom in die Teenwoordigheid van
         briewe van Paulus gaan kyk, merk ons op dat hy           Sy heerlikheid, vry van elke vlek en rimpel: 1 Thess.
         telkemale  sy  briewe  gereeld  rig  aan  "die  geroepe   5:23; Ef. 5:27; Kol. 1:22; Judas v. 24. Dit vind plaas
         heiliges"  (Rom.  1:7);  "die  geheiligdes  in  Christus   deur:
                                                                  (1) Die Heilige Gees - 1 Kor. 6:11; 2 Thess. 2:13; 1 Pet.
         Jesus"  (1  Kor.  2);  "die  heiliges  wat  in  Éfese  is"
         (Ef. 1:2); "al die heiliges in Christus Jesus wat in           1:2.
         Filíppi is" (Fil. 1:1); "die heilige en gelowige broeders   (2) Die Seun van God - Heb. 10:10.
         in Christus wat in Kolosse is" (Kol. 1:2).               (3) Die Bybel - DIE WAARHEID VAN GOD: Joh. 15:3;
         Was  hierdie  mense  volmaak  heilig?  Nee!  Maar  in          17:17.
         God se oë was hulle posisie HEILIG IN DIE HERE.          (4) Die Bloed van Christus - Heb. 13:12.
         Ons het nóú rééds die geregtigheid van God: "Want        Elke gelowige in Christus Jesus is
         Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir       dus  nóú  rééds  heilig,  omdat  die
         ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van          Bloed van Jesus ons rein gewas
         God in Hom" (2 Kor. 5:21). 1 Kor. 1:30 verklaar: "Maar   het.
         deur  Hom  is  julle  in  Christus  Jesus,  wat  vir  ons   Maar ons groei in genade "totdat
         geword  het  wysheid  uit  God  en  geregtigheid  en     ons almal kom tot die eenheid van
         heiligmaking en verlossing." (Lees ook Heb. 10:10;   die geloof en van die kennis van
         1 Kor. 6:11; Ef. 4:24; 2 Thess. 2:13; 1 Pet. 1:2).       die Seun van God, tot 'n volwasse
                                                                  man,  tot  die  mate  van  die  volle
                        2. PROGRESSIEWE OF                        grootte van Christus" (Ef. 4:13).
                      PRAKTIESE HEILIGMAKING                      En dít sal volmaak voltooid wees
         Dit het te doen met ons daaglikse geestelike groei       wanneer  Jesus  kom  om  Sy
         om gelykvormig te word aan die Beeld van Christus        kinders  te  kom  haal.  Maranata!
         (Rom. 8:29). Ons moet al hoe meer soos Jesus word,       Die Here kom!









                 anneke van Dam is a Dutch mis-         that  Jesus  of
                 sionary  to  Mongolia  who  works  yours now".
          Hwith  the  German  Organisation  On  Sunday  she
          HELP International.                           came to church in
          She reports in a recent newsletter: "As I  her  best  mantle
          was buying apples in a shop, I noticed a  and  rubbed  with
          wrinkly  old  lady  with  big,  bright  eyes  eau  de  cologne.
          standing next to me. We started talking  She was the first
          and I offered to take her home.               for the altar call to
          As  we  drove  to  her  home,  she  started  receive Jesus. A week later, she told me
          weeping uncontrollably: "Such a love I  that she had thrown away all her idols
          am feeling, I don't know what this is."       and prayer chains, although nobody told
          This  82-year-old  Buddhist  woman  had  her to do so. "I don't need them anymore!
          had  a  rough  life:  10  of  her  15  children  From now on I will only pray to Jesus.
          died  during  childhood,  one  son  was  Jesus is so good! I used to cry every day,
          murdered 3 years ago, and her sons that  but  I  stopped  crying  and  feel  peaceful
          are  still  alive  are  sick  and  alcohol-   and happy. I could never sleep at night
          addicted.                                     because  of  pain  in  my  legs,  but  now  I
          As we said goodbye, the lady whispered:  sleep without any pain. I can even walk
          "To be honest, I am really disappointed in  without my stick! How glad I am that I got
          the gods I have worshipped all my life. If  to know Jesus!"
          they had been good, my life would have  Source: Hanneke van Dam, HELP Inter-
          been different. I think I am going to follow  national, JNI 631.
   1   2   3   4   5   6   7