Page 4 - Good News March 2008 paper
P. 4

Manne- en                                            Evangelie                             S    U    E    M   O    L    O    T    R    A    B


                                                                  vir die Yao                            E    I    K    O   M    S    A    A    A    A    S
         Vrouekampe                                               In Malawi is die Yao-volk een van      N    M    M    M    E   T    M    D    N         A


          Daar is niks wat so 'n groot verskil in 'n man of vrou   die mins geëvangeliseerde volke.      N    S    Y    O    E   N    E    D    K    S    D
          se lewe maak as om 'n naweek eenkant te sit en          Nou na 'n paar jaar van pioniers-      A    U    S    A    N   L    R    E    S    J    U
          saam met hul eie geslag 'n geestelike kamp by te        werk, begin daar mense onder die
          woon nie.                                               Yao-volk na vore kom wat hul eie       H    P    U    U    L   E    L    U    U    E    J
          Is u moeg vir 'n val-en-opstaan-lewe? Begeer u om       bevolkingsgroep  kan  evangeli-
          in 'n nuwe verhouding met Jesus te leef? Ons wil u      seer.                                  O    P    B    V   A     I   B    S    R    S    S
          nooi om 'n kamp by te woon wat u hele lewe sal          Ons het Barnabas* as inheemse
          verander.  Moenie  huiwer  nie.  Neem  die  stap        leier  geïdentifiseer  en  is  in  die   J  I    O    S    S   O    E    R    T    S    A
          dadelik. Miskien kan jy selfs 'n vriend borg om op 'n   proses om die opgeleide evange-
          kamp te gaan!                                           lis onder sy mense te vestig in 'n     V    L    K    A   K    N    M    E    E    N    M
          Skakel onderstaande nommers en bespreek u plek          onbereikte gebied. Die bevolking
          by een van ons interkerklike kampe! (Die geleent-       is egter baie arm en daar is nog       S    I    A    A    E   M    A    A    P    K    O
          heid word deur die NG Kerk Miederpark gereël).          nie 'n gevestigde kerk wat hierdie
          Persone wat bewys kan lewer dat hulle lid van die       evangelis kan versorg nie.                  F    J    S    U   E    T    T    A    M    T
          Suid-Afrikaanse Polisiediens is, betaal geen kamp-      U kan vir so min as R50 per maand
          gelde nie!                                              hierdie  evangelis  aanneem  en        Soek die name van die twaalf dissipels soos
          VROUEKAMPE:                                             ondersteun. Ons sal u op hoogte                     opgeteken in Matt. 10.
          Datums: 7-9 Maart  of  11-13 April 2008.                hou  van  die  vordering  van  die    Wanneer al die woorde omkring is, sal daar 43
          Koste: Kampfooi R250 plus R50 brandstofheffing.         werk.                                   letters oorbly. Dit sal die volgende woorde
          Kontak: Iné by 083 288 0405 vir volle besonder-         As  u  die  projek  wil  ondersteun,   uitspel: '...Kom saam met My, en Ek sal julle
          hede.                                                   kontak Thornita by die Sending-            vissers van mense maak' (Matt. 4:19).
          MANNEKAMPE:                                             kantoor  gedurende  weeksdae
          Datums: 28-30 Maart  of 30 Mei -1 Junie 2008.           (vm) by tel. 018 294 6900. Bid asb.                                                        Matteus, Petrus, Tomas, Andreas, Taddeus
          Koste: Kampfooi R250 plus R50 brandstofheffing.         saam met ons vir die Yao- volk.                                                           Simon, Judas, Filippus, Jakobus (x2),
          Kontak:  Gerald  by  082  546  9799  vir  volledige     (*Barnabas  is  'n  skuilnaam  om                                                         ANTWOORDE: Bartolomeus, Johannes,
          besonderhede.                                           vervolging te voorkom).









          U word hartlik uitgenooi na 'n Herlewings-    nie  wil  registreer  nie)  op  Vrydag-  en
          konferensie  wat  op  7-8  Maart  2008  in    Saterdagaand om 19:00. Oscar bied ook 'n
          Potchefstroom by die NG Kerk Miederpark       gratis sangbedieningsaand aan op Sondag
          (Aarbeilaan  22),  plaasvind.  Dr.  Harold    9 Maart om 18:00 by dieselfde kerkgebou.
          Peasley  (Multi  Ministries)  en  dr.  Stephan   Kollektes  sal  tydens  die  geleenthede
          Joubert  (bekende  skrywer,  asook  leraar    opgeneem word.
          van die E-kerk), sal as sprekers optree. Die   Persone  wat  verlede  jaar  hierdie  Konfe-
          tema is: "Word 'n man / vrou van God!" Die    rensie  bygewoon  het,  het  dit  as  'n
          naweek  se  lofprysing  word  waargeneem      fantastiese  belewenis  beskryf  wat  hulle
          deur  die  bekende  sanger,  Oscar  Ehrens-   geestelike lewe verdiep het. Persone wat
          perger.                                       belangstel,  moet  asseblief  dadelik
          Die  openingsessie  begin  Vrydag  7  Maart   registreer.
          om 16:00 en ons laaste sessie vir die aand    Die koste beloop R250 per persoon en sluit
          begin  om  19:00.  Die  Konferensie  hervat   etes,  verversings  en  akkommodasie  in.
          Saterdagoggend 8:00 en verloop tot 19:00.     Skakel sommer nou vir Arinda by 079 495
          'n Groot verskeidenheid geestelike boeke      1836 om vooraf te registreer. As u nie self
          word uitgestal en is te koop.                 kan kom nie, oorweeg om u vriende hiervan
          Daar is ook twee gratis sessies (vir die wat   te vertel!

             Bankbesonderhede  waar  inbetalings  gemaak  kan  word:  Rekeningnaam:  NGK
             Potchefstroom Miederpark, Tjekrek. nr. 680 590 591, ABSA Potchefstroom. Faks u
             inbetalingstrokie  en  besonderhede  na  018  294  3900  of  e-pos  na
             kantoor@ngkmiederpark.co.za (Onthou om u naam en van as verwysing by te
             skryf). Inskrywingsvorms kan ook afgelaai word by www.ngkmiederpark.co.za


                           TIMOTHY



                             COURSE



          Do you have a calling to serve  better.
          the  Lord?  Sometimes  people  The entrance to the courses is
          are willing, but do not have the  as follows:
          opportunity  to  qualify  them-      A person must be called by the
          selves.  Here  is  your  chance!  Lord, must be able to read and
          Currently there are 37 countries  write,  and  must  be  willing  to
          involved in this training project.   study  and  complete  written
          Having  completed  the  three  tests and examinations.
          years  of  study,  students  are  Classes  are  normally  presen-
          rewarded  with  a  certificate  in  ted on two Saturday afternoons
          Church  Leadership.  Timothy  per  month  by  a  TTI-appointed
          Training Institute (TTI) has the  tutor.
          burden of equipping dedicated  For more information contact:
          (and  aspirant)  church  leaders  Mr. Tienie Loots at Tel. 018 294
          in  doing  their  great  task  even  7685 or cell 083 550 2556.
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
   1   2   3   4   5   6   7   8   9