Page 8 - Good News March 2008 paper
P. 8

India: raised up
                  India: raised up                                 Help my asb.

                         by God to
                         by God to
                                                                  Christelle Louw van Ottosdal skryf:
               transform villagesm villages                       Goeiedag  aan  almal  wat  hierdie
               transfor
                                                                  briefie lees.
                hetan  Mayur  spent  his  childhood  suffering
                daily from a terrible illness. His kidneys barely   Ek  is  23  jaar  oud  en  het  op  'n
          Cfunctioned, and his doctors were unable to             kruispad  in  my  lewe  gekom.  En
          find a cure. As Chetan lay sick in bed, his family had  JESUS CHRISTUS gekies!
          no idea whether he would live another year, let alone  Daarom het ek besluit om 'n boek
          grow up and greatly impact several villages.            oor my lewe te skryf. Is daar nie
          Then one day, a Christian missionary knocked on  iemand wat my leiding hiermee kan gee nie? Ek het hulp dringend nodig en sal dit
          his door. When the missionary shared his personal       baie waardeer as iemand my kan help met die skryfwerk. Ek het reeds in 'n "Mental
          testimony  of  how  Christ  had  changed  his  life,    Institute" begin skryf aan my verhaal.
          Chetan knew he wanted to follow Jesus.                  Ek is deur baie hartseerdinge. Die rede waarom ek hierdie boek wil skryf, is om
          The  Lord  healed  Chetan  of  his  kidney  failure,  he   jongmense te waarsku en te inspireer. Om aan hulle te vertel dat daar baie beter en
          enrolled in a Bible College, and moved to an area in
          Chattisgarh, where after initial drawbacks, he saw      kosbaarder dinge in die lewe is as seks, drank, dwelmmiddels en "Rock and Roll"!
          many villagers come to Christ and get healed.           Ek het die "Goeie Nuus" in 'n asblik gekry en toe sê 'n Stem vir my om hierdie brief
          When this native missionary was a sickly child, no      te skryf en om hulp te vra. Ek glo daar is iemand wat hierdie briefie gaan lees en my
          one would have guessed that he would accomplish  sal help met die skryf van my boek. BAIE DANKIE! Skakel my asb. by 079 338 0082.
          such great things for the Lord. But because of his
          willing heart, God has used Chetan to bring many                                 DANKBAAR!
         more people into His kingdom!
         Source: Chetan Mayur, Gospel for Asia, JNI 631.
                                                                                                Daisy Keyser van Parys skryf:
                                                                  Is enigiets onmoontlik vir ons Hemelse  vlei het, vra of ek hulle kan kom uithelp
                                                                  Vader?  Nee,  by  Hom  is  alle  dinge  by  die  Gastehuis.  Hulle  voorsien  die
                                                                  moontlik!                                       vliegtuigkaartjie.
                                                                  Ek staan een Sondagaand op my knieë  Dit  was  waarlik  wonderlike  uitkoms!
                                                                  en bid: "Vader, U ken my situasie. Geen  Hulle het my baie goed behandel. Na
                                                                  werk, geen inkomste, eensaam. Ek vra U  drie  maande  het  ek  teruggekeer  met
                                                                  vir uitkoms en laat alles in U Hande."          genoeg  om  my  deur  te  haal  vir  'n
                                                                  Die  volgende  oggend,  ongeveer  10:00,  tydperk  totdat  ek  'n  ander  inkomste
                                                                  kry ek 'n oproep uit Namibië, my land van  bekom het.
                                                                  herkoms.                                        Uit  Sy  Hand  het  ek  uitkoms  asook
                                                                  Vriende wat 'n Gastehuis naby Sossus-           sielsvrede gevind!
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13