Page 1 - Good News March 2009 paper
P. 1

ie  man  van  God,  Moses,  skryf  in  sy  besef hoe kort ons tyd op aarde is sodat ons
                  Gebed in Ps. 90:12 soos volg: “Leer ons  verstandig kan lewe” (Die Lewende Bybel).
          Dom ons dae so te tel dat ons 'n wyse hart  Hoeveel tyd bestee jy en ek elke dag aan die
          mag bekom!” (Ou Vertaling) en “Help ons om te  volgende aktiwiteite: werk, slaap, eet, sport,
                                                                  gemeenskapsaktiwiteite,  stokperdjies,  TV,
                                                                  Video's,  DVD's  kyk,  of  ander  vorme  van
                                                                  ontspanning? Bly daar enigsins tyd oor om
                                                                  jou Bybel te lees en te bid? Wat van gesins-
                                                                  en kerklike aktiwiteite?
                                                                  Bestee ons die meeste van ons tyd aan dinge
                                                                  wat oor ewigheidswaarde beskik, of is ons
                                                                  vasgevang  in  onbenullighede  wat  eintlik
                                                                  geen ewigheidswaarde het nie? Is die meeste
                                                                  van  ons  nie  dalk  geestelik  ondervoed  nie?
                                                                  Kom 'n bietjie tot stilstand en doen 'n gees-
                                                                  telike ondersoek oor die stand
                                                                  van  jou  lewe.  Kyk  hoe  en
                                                                  waaraan  jy  jou  lewe  bestee,
                                                                  want  die  wyse  waarop  jy  jou
                                                                  tyd  bestee,  is  ook  hoe  jy  jou
                                                                  lewe bestee!
                                                                  Kom  ons  bid  die  volgende
                                                                  gebed:
                                                                  HERE, ek raak so dikwels vas-
                                                                           Vervolg op p. 2Vervolg op p. 2
   1   2   3   4   5   6