Page 2 - Good News March 2009 paper
P. 2

GOEIE NUUS / GOOD NEWS



                            Posbus 1957 Potchefstroom 2520

            GOD SÉLF SAL JOU LEER EN LEI




                  s plaaskind was dit altyd    leer wat heilsaam is, wat jou lei op   “wat  jou  lei  op  die  weg  wat  jy
                  'n wonderlike voorreg om     die weg wat jy moet gaan” (Jes.       moet gaan.” Nogeens spreek dit
           Agedurig te kon perdry. 'n          48:17). Wanneer ons bereid is om      van  'n  sagte  werkswyse.  Hy  lei
           Mak perd wat getem is, is geleer    met God te wandel, belowe Hy in       jou,  Hy  forseer  jou  nie.  In  Jes.
           om  die  bevele  van  die  ruiter  te   hierdie  teks  twee  dinge.  Hy  s?:  30:21 staan daar geskryf: “...en
           gehoorsaam.                         “Ek is die HERE jou God wat jou       jou  ore  sal  'n  woord  agter  jou
           Bevele het nie noodwendig deur      leer wat heilsaam is.”                hoor  wat  sê:  Dit  is  die  weg,
           praat  gekom  nie.  Wanneer  die    Die Hebreeuse woord vir “leer” is     wandel  daarop!  wanneer  julle
           ruiter op die perd se rug sit, het   lāmad.  Hierdie  woord  hou  die     regs  of  wanneer  julle  links  wil
           hy  die  teuels  op  'n  bepaalde   betekenis  in  van  onderrig,  maar   gaan.” Dit is só belangrik om na
           wyse  met  die  een  hand  vasge-   dit is ook meer as dit. Dit kan ook   Hom te luister!
           hou.  Daarmee  kon  hy  die  perd   beteken  “prikkel”  of  “aanspoor”    Sy  Woord  gaan  verder  in  Jes.
           stuur  soos  hy  wil.  Wanneer  hy   (soos 'n dier wat getem is, bv. 'n   48:18  -  “Ag,  as  jy  maar  na  my
           bv.  links  wil  draai,  word  die   perd) om 'n sekere ding te doen.     gebooie  geluister  het,  dan  sou
           teuels na die linkerkant gedruk,    So kom die Stem van die Heilige       jou  vrede  gewees  het  soos  'n
           en die perd voel dit teen sy nek    Gees in die lewe van die gehoor-      rivier  en  jou  geregtigheid  soos
           (aan die regterkant) - 'n duidelike   same,  toegewyde  gelowige  wat     die golwe van die see...”
           bevel  om  links  te  draai,  wat  hy   gedissiplineer is om God volkome   Gehoorsaamheid aan God bring
           dan ook slaafs uitvoer. Dit is vir   in en met alles te dien. Op 'n stil,   'n ongekende vrede in ons harte
           my 'n duidelike beeld van 'n lewe   sagte manier, soms slegs deur 'n      teweeg.  Dit  is  'n  vrede  wat  alle
           wat  aan  God  toegewy  is.  So  'n   prikkel  of  'n  sagte  aansporing,   verstand te bowe gaan (Fil. 4:7).
           lewe vra nie vrae nie, maar voer    raak ons bewus van Sy leiding in      'n Vrede wat, wanneer jy dit eens
           God se bevele stiptelik uit.        ons lewe. Hierin leer Hy ons wat      gesmaak  het,  jy  nie  weer  vir
           Vir diegene wat bereid is om 'n     heilsaam  is.  Dit  is  tot  ons  voor-  enigiets  ter  wêreld  wil  prysgee
           oorgegewe lewe aan God te leef,     deel!  Hy  weet  die  beste,  en  Hy   nie!
           kom  daar  hierdie  wonderlike      alleen  ken  die  toekoms.  Jy  kan   God roep jou vandag tot 'n totale
           belofte:  “So  sê  die  HERE,  jou   dus jou lewe aan Hom toevertrou!     oorgegewe lewe. Wees gehoor-
           Verlosser, die Heilige van Israel:   Dan  doen  Hy  ook  die  volgende    saam  en  beleef  Sy  konstante
           Ek is die HERE jou God, wat jou     ding wat Hy belowe: Hy is die Een     vrede in jou lewe!


               have told you often before, and I say it again
              now with tears in my eyes, there are many
           Iwho walk along the Christian road who are
           really  enemies  of  the  cross  of  Christ.  Their
           future  is  eternal  loss,  for  their  god  is  their
           appetite: they are proud of what they should           gevang  in  die  tydelike  en  die  onbenullige.  Te
           be ashamed of; and all they think about is this        dikwels raak ek opgewonde oor dinge wat nie 'n
           life  here  on  earth.  But  our  homeland  is  in     sekonde  lank  sal  tel  in  die  ewigheid  nie.  Ek
           heaven,  where  our  Saviour  the  Lord  Jesus         verspil my tyd, geld en kragte. Maak my oë oop
           Christ is; and we are looking forward to His           om te kan sien wat ewig is. Gee vir my wysheid
           return from there.                                     wanneer ek U Woord lees en hoor. Leer my om te
           (So), always be full of joy in the Lord; I say it      besef wat verkwisting is en wat waardevol is.
           again, rejoice! Let everyone see that you are          Mag my aanbidding van U gekenmerk wees deur
           unselfish  and  considerate  in  all  you  do.         onselfsugtige, onvoorwaardelike gee. Ek kom al
           Remember that the Lord is coming soon. Don't           meer tot die besef dat hierdie
           worry  about  anything;  instead,  pray  about         lewe  is  “soos  'n  damp  wat
           everything;  tell  God  your  needs  and  don't        verskyn  en  sommer  weer
           forget to thank Him for His answers. If you do         verdwyn” (Jak. 4:14). Mag ek al
           this you will experience God's peace, which is         my eie agendas opsy skuif en
           far more wonderful than the human mind can             my  oorgee  aan  U  en  U  ewige
           understand. His peace will keep your thoughts          weë!
           and your hearts quiet and at rest as you trust in      [Uittreksels uit: Vroue van die
           Christ Jesus.                                          Bybel,  Barber,  Rasnake,
           (Phil. 3:18-20; 4:4-7, Life Application Bible)
                                                                  Shepherd, CUM, 2007].
   1   2   3   4   5   6   7