Page 7 - Good News March 2009 paper
P. 7

God se Ingryping!





                 ns wil net vir ons Hemelse    verander nie, hulle wil hul slegs     Ons weet dit was 'n
                 Vader BAIE DANKIE sê vir      laat doop soos die Bybel sê, deur     i n g r y p i n g   v a n
          Odie wonderwerk wat Hy vir           onderdompeling.                       God, ons Vader en
          ons gedoen het op 8 Feb. 2009.       Baie  dankie  aan  pastoor  Du  ons  gee  aan  Hom
          Ons het einde Jan. 2009 aansoek      Plessis  van  die  Herlewing-         al die eer!
          gedoen om 'n doopdiens te hou in     sentrum,  Klerksdorp  wat  ons
          die gevangenis. Sover my kennis      dadelik te hulp gekom het met die          Lazarus
          strek, is daar nog nooit so 'n groot   administratiewe sy van sake. Van        Bedieninge /
          een in die gevangenis gehou nie.     ons donateurs van Hartswater en           Ministries
          Die eerste week gedurende Feb.       Vryburg het ons ook kom onder-            Stilfontein
          is  vir  ons  gesê  dat  daar  geen   steun op Sondag 8 Feb.                  018 484 2694
          probleme voorsien word met die       Sondagoggend  praat  ek  met  die        082 728 3211
          hou  van  die  diens  nie.  Van  die   hoof by die gevangenis en hy sê
          personeel  neem  toe  ook  die  dat net die mense wie se papier-
          opblaas-swembad  waarin  die  werk reg is, gedoop kan word. 'n
          mense  gedoop  sou  word,  in  Vriendin SMS my en ek sê vir haar
         ontvangs.  Hierna  moes  ons  van  die  probleem  wat  ons
         telkens  hoor  dat  daar  nog  nie    ondervind. Sy sê toe: “Ons bid dat
         finaal toestemming gegee is nie.      hierdie  papierwerk  geen  pro-
         Op  Saterdagmiddag,  7  Feb.,  bleem meer is nie”.
         verneem ons dat daar net 4 of 5       Lede van ons Bediening gebruik
         persone  gedoop  mag  word,  hierna almal saam Nagmaal en die
         omdat die papierwerk nog nie reg      Kapelaan  sê  nogal:  “Dit  is  'n
         is aan die kant van die gevangenis    oorwinningsmaal”.  Na  vele
         nie. Elke persoon wat gedoop wil      beraadslaging wat geweldig baie
         word,  moet  eers  registreer  by     tyd in beslag geneem het en selfs
         sy/haar  spesifieke  kerk  en  dit    'n  plekverskuiwing  teweeg-
         moet 'n geregistreerde kerk wees.     gebring  het  van  waar  die  diens
         Dan  moet  elkeen  nog  'n  verslag   gehou  moes  word,  het  die  hoof
         inhandig.                             net voor twaalfuur gekom en gesê
         Ons werk onder die naam United        dat almal gedoop mag word. Hy
         Pentecostal  Churches  om  almal      het  ook  die  swembad  aan  die
         te  akkommodeer  en  is  nie  'n      mans oorhandig.
         geregistreerde kerk nie. Baie van     Niemand weet wat gebeur het nie,
         die  mense  wil  nie  van  kerk  maar  al  200  mense  is  gedoop!
   2   3   4   5   6   7   8   9