Page 7 - Good News March 2012 paper
P. 7

'N WÊRELDWYE
               'N WÊRELDWYE                    wêreld  beïnvloed,  aangesien  dit
               EKONOMIESE KRISIS
           EKONOMIESE KRISIS                   so is dat alle lande se ekonomieë
                                               huidig aan mekaar verbind is en
              Wie  sou  ooit  kon  dink  dat  die   mekaar beïnvloed.
          magtigste  land  ter  wêreld,  die     In Sake24, Beeld, 14 September
          VSA,  nou  amper  bakhand  moet      2011,  word  dr.  Angela  Merkel,
          staan  by  die  Europese  Unie  en   kanselier  van  Duitsland  aan-
          veral China om hom te help sodat     gehaal:
          hy sy triljoene dollar se skuld kan       “Die  topprioriteit  is  om  onbe-
          “bekostig”?  Sy  uitspattige  uit-   heerde insolvensie te keer omdat
          gawes en korrupte hooggeplaas-       dit nie net Griekeland sal tref nie.
          tes  in  veral  die  Bankwese  kom   Die gevaar dat dit ander lande sal
          hom duur te staan en dit bring nog   tref, is baie groot. My standpunt is
          meer  werkloosheid  en  bankrot-     baie duidelik: Alles moet gedoen
          skappe  mee.  In  2008  het  die     word  om  die  eurogebied  uit  'n
          grootste  finansiële  omwenteling    politieke  oogpunt  bymekaar  te
          die wêreldekonomie in sy groot-      hou  omdat  ons  bitter  vinnig  'n
          ste krisis in dekades gedompel.      domino-effek kan kry.”
             Op 3 September 2011 waarsku           Angela  Merkel  se  woorde  het
          Robert Zoellick, president van die   baie gou tot vervulling gekom. Die
          Wêreldbank,  dat  die  wêreld-       skuldkrisis het daartoe gelei dat
          ekonomie op die punt van ineen-      George Papandreou, die Griekse
          storting  staan  as  gevolg  van     Eerste Minister, en Silvio Berlus-
          massiewe  skuld,  stadige  ekono-    coni, die Italiaanse Eerste Minis-      Wanneer ons kennis neem van al     huidige  wêreldbeskawings
          miese  groei  en  swak  beleggers-   ter,  onderskeidelik  op  11  en  12   die  negatiewe  faktore,  gebeurte-  opknaag en skielik inmekaar sal
          vertroue  wêreldwyd.  Hy  het  November  2011  hul  bedankings             nisse  en  handelinge,  asook  die   laat sak!
         bygevoeg dat die finansiële krisis    ingedien  en  hul  poste  ontruim     selfsugtige  menslike  ingesteld-      Die boek 5 VOOR MIDDERNAG?
         waarin  sommige  lande  van  die      het!                                  hede  wat  gelei  het  tot  die  is  beskikbaar  teen  die  onoor-
         Europese  Unie  gedompel  is     Ons weet dat die onbeheerbare              verrotting en vernietiging van bv.   treflike prys van slegs R100! Die
         verdere  terugslae  vir  die  Mone-   skuld besig is om ook ander lande     die  Babiloniese,  Egiptiese,  outeurs is dr. Japie en Huegene
         têre  Unie  inhou.  Om  alles  te     soos Spanje, Portugal en Ierland      Romeinse  en  Griekse  antieke       Venter,  uitgewers  van  “Goeie
         kroon,  het  hy  daarop  gewys  dat   op hul knieë te dwing. Die tyd sal    beskawings,  besef  ons  dat  die    Nuus”/ “Good News”.   Vir enige
         besluite  rakende  die  ekonomie      leer  watter  lande  die  wêreldwye   “termiete”  van  dekadensie,  navrae  en  bestellings  [ook  pos-
         wat in Europa, asook in die VSA       ekonomiese  insinking  sal  kan       korrupsie,  magsbeheptheid  en       bestellings], skakel ons gerus by
         en in China geneem word, die hele     trotseer, indien wel.                 morele en sedelike verval ook die    018 293 1996 of 074 254 2319.
   2   3   4   5   6   7   8   9