Page 8 - Good News March 2012 paper
P. 8

oe lyk ware Christenvriendskap?    vriende  hulself  bewys  deur  by  jou  te
                 Kom ons ontleed so 'n vriendskap  staan, selfs meer as 'n broer of suster.
          Haan die hand van maklik herken-
          bare eienskappe:                               CHRISTENVRIENDE BOU MEKAAR OP
                                                        Yster  slyp  yster,  vriende  vorm  mekaar
                   CHRISTENVRIENDE SE                   (Spreuke 27:17).
                LIEFDE IS VOL OPOFFERING                Ware  Christenvriende  sal  mekaar
          Niemand het groter liefde as dit nie: dat  emosioneel,  geestelik  en  fisies  opbou.
          hy sy lewe vir sy vriende aflê (Joh. 15:13).   Van  ons  Christenvriende  ontvang  ons
          Jesus is die beste Voorbeeld van 'n ware  krag, bemoediging en liefde. Ons praat,
          Vriend. Sy liefde vir ons is vol opoffering,  ons huil, ons luister. Maar soms moet jy
          nooit selfsugtig nie. Hy het Sy ware liefde  ook moeilike dinge sê wat jou dierbaarste
          deur  Sy  wonderwerke  van  genesing  vriend nodig het om te hoor. Juis omdat
          gedemonstreer  en  verder  deur  die  julle  mekaar  vertrou  en  aanvaar,  is  jy
          nederige  daad  om  die  voete  van  Sy  miskien die enigste persoon wat tot jou
          dissipels te was, en uiteindelik deur Sy  vriend kan deurdring, want jy weet hoe
          lewe vir ons aan die kruis af te lê.          om 'n moeilike boodskap op 'n Christe-
                                                        like manier oor te dra. Op sy beurt help
               CHRISTENVRIENDE VERTROU                  hierdie  vriend  om  jou  te  vorm  sodat  jy
                     MEKAAR VOLKOME                     meer bruikbaar vir God kan wees.
          Maats kan jou breek, maar daar kan ook  'n  Ware  Christenvriend  is  'n  seldsame

          'n vriend wees wat nader is as 'n broer  skat. So 'n vriendskap neem tyd om te
          (Spreuke 18:24).                              ontwikkel, maar in die proses groei ons
          Hierdie spreuk herinner ons daaraan dat  om  meer  aan  Christus  gelykvormig  te
          'n  ware  Christenvriend  betroubaar  is.  word.
          Andersyds waarsku dit ons dat ons moet  GEBED: Here, help my om toegewyd in
          verwag om net 'n paar lojale vriende te hê  my vriendskappe te wees. Ek bid dat ek
          wat  ons  volkome  in  ons  vertroue  kan  meer vir my vriende sal opoffer, dat hulle
          neem.  Om  mense  te  maklik  te  vertrou,  my  sal  kan  vertrou  en  dat  ek  deur  U
          kan jou breek. Wees dus versigtig wie jy  genade my vriende sal toelaat om my te
          vertrou. Met tyd sal jou ware Christen-       vorm.  Amen.  - Xanthe Galanis
   3   4   5   6   7   8   9